Bettina Wyngaard

Bettina Wyngaard is ’n Overbergse skrywer, dromer en aktivis. Haar debuutroman, Troos vir die gebrokenes, word in 2010 met die Jan Rabie Rapport-prys bekroon. Verskeie ander boeke het reeds verskyn.

Metamorfose en korona

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-03-20

"Ons is besig om, te midde van die chaos en die verwarring, te verander. Vir sommiges lyk die verandering dalk so stadig dat dit onsigbaar is. Ons is besig om ’n nuwe manier van saamwees te ontdek. Social distancing is besig om tot social renewing te lei."

Lewe in die tyd van korona

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-03-16

"Skares by elke venue. Mense wat in groot blydskap mekaar soengroet en omhels en hand skud. Groot groepe wat in klein spasies probeer inpas, sodat mens nie anders kan as om verby vreemdelinge te skuur nie. Volgepakte restaurante en kroeë."

Hoekom representation saak maak

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-03-10

"Dit mag dalk lyk soos ’n soen hier en ’n pleister daar, maar wanneer mense se ervarings uitgevee word, het dit gevolge in die regtige lewe."

Talent, kuns en #MeToo

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-03-03

"Maar soms kos dit ’n Haenel om op te staan en uit te loop, om te sê genoeg is genoeg."

Maak beurtkrag van Eskom ’n menseregte-oortreder?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-02-25

"Voortdurende kragonderbrekings beteken nie net dat Eskom in sy grondwetlike plig faal nie. Dit maak van Eskom ʼn aktiewe oortreder."

Is djy vesin in djou kop, FW?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-02-18

"As djy nie deel vannie oplossing issie, dan is djy deel vannie problem. En let me be clear, FW: Djy’s deel vannie problem."

Staatsrede 2020

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-02-14

"Met hierdie toespraak het ek vir die eerste keer ʼn landspresident gehoor, nie ʼn ANC-afgevaardigde wat die ANC-agenda klakkeloos napraat nie."

Terugblik op vyftig veelbewoë jare

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-02-12

“Die halfeeu tussen 1970 en 2020, die era waarin ek lewe en verstand gekry het, is veral deur twee goed gekenmerk: radikale regimeveranderings en snelveranderende tegnologie.”

Mister God (in die styl van Mister God, this is Anna)

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-02-07

"Die punt is, hulle het options. Die arm mense hettie options nie." 

Mans in magsposisies en hul "komplekse nalatenskap"

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-01-29

"Sportsterre, en filmsterre, en sangers, aan die ander kant, word vereer asof hulle die redding van Armageddon is – al is hulle soms meer bekend vir skade en skande as enigiets anders."

Hoop ten spyte van

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-01-22

"Ons moet ophou kyk na die regering om enigiets te doen. Dis gewone mense wat die verskil maak."

Blaas anti-swart vooroordeel in die media rassehaat aan?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-01-14

"Natuurlik word dit nooit prontuit gesê nie, maar die onderliggende boodskap is dat wanneer wit mense moor, daar redes en versagtende omstandighede moet wees."

EskomSePush

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-01-07

"Pers Eskom ons af?"

Droogte: waar sal ons hulp vandaan kom?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-12-11

"Waar dink hulle het Bosasa se pakke hoender en vleis vandaan gekom? Dis Suid-Afrikaanse boere wat dit geproduseer het."

#ReadingAfrica bevorder literatuur uit Afrika

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-12-03

"My uitdaging aan elke leser hierdie week: probeer ten minste een boek uit Afrika elke dag op sosiale media tentoonstel."

Top