
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2020
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Boeke24
Die volgende resensies en boekverwante artikels het gedurende September in die Afrikaanse dagblaaie verskyn – onder redaksie van Laetitia Pople, die nasionale kuns- en vermaakredakteur, en Jo Prins, nasionale boekeredakteur:
1 September
Boekenuus: LAPA bied tekenkompetisie vir kinders aan
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/lapa-bied-tekenkompetisie-vir-kinders-aan-20200826
Boekenuus: Luister Afrikanse woordkuns op BiB
Nuusberig oor BiB, die eerste oudioteek eksklusief vir Afrika-inhoud.
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/luister-afrikaanse-woordkuns-op-bib-20200831
2 September
Boekgesprek: "Liedjieboer" trek sy gehoor saam
Oor ’n Vryspraak Digitaal-gesprek tussen Natie Botes, Hanlie Retief en Anton Goosen oor laasgenoemde se biografie, Liedjieboer.
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/liedjieboer-trek-sy-gehoor-saam-20200902
3 September
Onderhoud: Chanette Paul: 50 boeke later en die storie-idees vloei steeds
Elretha Britz gesels met Chanette Paul.
5 September
Skryfnuus: Skrywer vol lof vir UV-skryfkursus
Oor die Universiteit van die Vrystaat se kursus in kreatiewe skryfkuns.
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/skrywer-vol-lof-vir-uv-skryfkursus-20200902
Boekenuus: Boekeweek slaan nuwe aanlyn blaadjie om
Nasionale Boekeweek vind van 7 tot 13 September aanlyn plaas. https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/boekeweek-slaan-nuwe-aanlyn-blaadjie-om-20200904

Achmat Dangor (foto: LitNet)
6 September
Sterfteberig: Skrywer en digter Achmat Dangor (71) sterf
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/skrywer-en-digter-achmat-dangor-71-sterf-20200906
In memoriam: Dangor se "lig sal bly skyn in skryfwerk"
Oor die lewe en werk van Achmat Dangor.
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/dangor-se-lig-sal-bly-skyn-in-skryfwerk-20200906
7 September
Resensie: Rare blik in tiener se psige
Jonathan Amid resenseer Toe ons oneindig was deur Zelda Bezuidenhout
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/rare-blik-in-tiener-se-psige-20200906
Resensie: Vars bries vir verlate genre
JB Roux resenseer Op soek na Tretchikoff deur Anita du Preez
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/vars-bries-vir-verlate-genre-20200906
Resensie: Geslaagde vertaling dans in die nuwe taal
Joan Hambidge resenseer Die verdriet van België deur Hugo Claus, uit die Nederlands vertaal deur Daniel Hugo
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/geslaagde-vertaling-dans-in-die-nuwe-taal-20200906
Resensie: Niemand wen nie, maar lekker sal jy tog lees
Helen Schöer resenseer Negentien minute deur Jodi Picoult (Vertaler: Daniel Hugo)
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/niemand-wen-nie-maar-lekker-sal-jy-tog-lees-20200906
8 September
Boekenuus: Belang van lees, boeke onder loep
Berig oor Wêreldgeletterdheidsdag en inisiatiewe om lees te bevorder.
https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/belang-van-lees-boeke-onder-loep-20200908
10 September
Sterfteberig: Digter (59) sterf kort ná sy "vra dat Here my kom haal"
Die digter en natuurliefhebber Carma Shaw is aan kanker dood.
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/digter-59-sterf-kort-na-sy-vra-dat-here-my-kom-haal-20200910
11 September
Boekenuus: Matthee se Fiela praat binnekort Arabies
Fiela se kind deur Dalene Matthee gaan in Arabiese vertaling verskyn
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/matthee-se-fiela-praat-binnekort-arabies-20200910
12 September
Profiel: ‘Om middernag woel die onderbewuste éérs’
Oor Sidney Gilroy en sy tweede misdaadroman, Middernag.
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/om-middernag-woel-die-onderbewuste-eers-20200910
14 September
Resensie: Minlike Beukes laat jou weer saam verbeel in ’n distopie
Jonathan Amid resenseer Afterland deur Lauren Beukes
Resensie: Dié stories sal tieners lekker laat gril en ril
JB Roux resenseer Bitterbosbende: Die geheim van die nuwe hoof en Die been in die bos
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/die-stories-sal-tieners-lekker-laat-gril-en-ril-20200913-2

Resensie: Dalk haal Joubert dié keer versamelbundel
Thys Human resenseer Emile Joubert se So byna blou
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/dalk-haal-joubert-die-keer-versamelbundel-20200913-2
Resensie: Afleiding wat boei, gehul in komedie
Sonja van der Westhuizen resenseer Spark deur Naoki Matayoshi
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/afleiding-wat-boei-gehul-in-komedie-20200913-2

Onderhoud: "Die Flats soos ek hom ken"
’n V&A met Brian Fredericks, skrywer van As die Cape Flats kon praat
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/die-flats-soos-ek-hom-ken-20200915
Boekenuus: Hulle is benoem vir Woordveertjies
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/hulle-is-benoem-vir-woordveertjies-20200915
16 September
Boekenuus: Skrywer van omstrede boek oor Tsafendas wen Britse prys
Harris Dousemetzis, skrywer van The Man Who Killed Apartheid, het onlangs die Fage & Oliver-letterkundeprys gewen.
17 September
Boekenuus: Skrywer hoor voor hofverskyning van Booker-kortlys
Die Zimbabwiese skrywer Tsitsi Dangarembga het Dinsdag die kortlys vir die Booker-prys gehaal – net drie dae voor haar hofverskyning.
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/skrywer-hoor-voor-hofverskyning-van-booker-kortlys-20200917
Boekenuus: Obama se memoire in November hier
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/obama-se-memoire-in-november-hier-20200917
19 September
Profiel: Teatermaker Nico Luwes het nou ook ’n roman op sy kerfstok
Elretha Britz skryf oor Nico Luwes se roman.
Boekenuus: Nuwe bundel van Aucamp se "boertige ryme"
AJ Opperman skryf oor ’n bundel voorheen ongepubliseerde "boertige ryme" deur ontslape digter Hennie Aucamp.
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/nuwe-bundel-van-aucamp-se-boertige-ryme-20200918
Boekenuus: "Klein boek" wen groot op vanjaar se kykNET-Rapport-Boekpryse
Nuusberig oor die kykNET-Rapport-Boekpryse, waar die novelle Ek wens, ek wens deur Zirk van den Berg twee van die vier boekpryse gekry het.
20 September
Nuusberig: Gruwelkoning wil kinders se monsterstories lees
Jong storievertellres met ’n gawe vir spook- en ander monsterstories het nou die kans om een van die voorste skrywers ter wêreld se aandag te trek.
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/gruwelkoning-wil-kinders-se-monsterstories-lees-20200920
21 September
Resensie: Niks is voorspelbaar nie
Trisa Hugo resenseer Waar onthou begin deur Connie Luyt
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/niks-is-voorspelbaar-nie-20200920
Resensie: Dié roman vervul sy rol goed
Joan Hambidge resenseer The Fall deur Jen Thorpe
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/die-roman-vervul-sy-rol-goed-20200920
Resensie: Verhewene én banale in Aucamp se verse, lirieke
Daniel Hugo resenseer Oopkardoes deur Hennie Aucamp
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/verhewene-en-banale-in-aucamp-se-verse-lirieke-20200920
Boekevat: Is hierdie proses verskuilde selfpublikasie?
’n Rubriek deur Jo Prins
Nuus: Dié reeks laat tradisie van storievertel herleef
Laetitia Pople skryf oor ’n plaaslike reeks podsendings.
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/die-reeks-laat-tradisie-van-storievertel-herleef-20200918
Boekenuus: Dié boeke gewildste op VS-kunstefees se aanlyn program
22 September
Boekenuus: Onnie skryf Afrikaanse kinderboek oor diabetes
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/onnie-skryf-afrikaanse-kinderboek-oor-diabetes-20200922
23 September
Boekenuus: Kleinkind inspireer niefiksie-skrywer se kinderboek
Carla van der Spuy se kinderboek Poppedonsie verskyn by Minimal Press.
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/kleinkind-inspireer-niefiksie-skrywer-se-kinderboek-20200923
28 September
Resensie: Fyn plot begin nou uitrafel
Jonathan Amid resenseer Die dooies praat nie deur Peet Venter
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/fyn-plot-begin-nou-uitrafel-20200927
Resensie: Ontvlug in dié toekomsblik
Francois Bekker resenseer Toekomsmens deur Isa Konrad
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/ontvlug-in-die-toekomsblik-20200927
Resensie: Gevleuelde woorde van bevryding gespreek
Schalk Schoombie resenseer Voëlvrou deur Marilize Hobbs
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/gevleuelde-woorde-van-bevryding-gespreek-20200927
Resensie: Reis tussen verse deur saam met dié ikone
Marius Crous resenseer Die heimlike heiligdom deur Jacobus van der Riet
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/reis-tussen-verse-deur-saam-met-die-ikone-20200927
LitNet
Die volgende Afrikaanse resensies en skrywersonderhoude het in September op LitNet verskyn:
LitNet Akademies-resensie-essay: Tweegevreet deur Zirk van den Berg
LitNet Akademies-resensie-essay: Aanspreeklikheid deur Jaco Fouché
kykNET-Rapport-boekpryse 2020: ’n onderhoud met Zirk van den Berg
kykNET-Rapport-boekpryse 2020: ’n onderhoud met Carel van der Merwe
Storieboeke vir "vrylees" net so belangrik as Wiskunde in Nederlandse skole
As die Cape Flats kon praat: Gewone mense in ’n uitstekende debuutbundel
Rapport
Die volgende resensies het gedurende September in Rapport, onder redaksie van Johan van Zyl, verskyn:
6 September
Resensie: Tobie Wiese resenseer Kerk oor die muur of oor die rubicon?: Oor geloof, onreg en ’n hofsaak deur Frits Gaum
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/hoe-word-die-bybel-gelees-en-verstaan-20200905
Resensie: Annelise Erasmus bespreek Bruidzilla deur Marion Erskine
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/die-kuns-van-springmielies-20200905
Resensie: Rudolf Stehle resenseer A Poor Season for Whales deur Michiel Heyns
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/n-onneersitbare-aktuele-koorddans-20200906
Resensie: Toe ons oneindig was deur Zelda Bezuidenhout, geresenseer deur Magdel Vorster
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/n-eerlike-blik-op-jonkwees-20200905

13 September
Resensie: Jonathan Amid resenseer Tweegevreet deur Zirk van den Berg
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/wie-is-aan-wie-se-kant-in-die-boek-20200911
Resensie: Middernag deur Sidney Gilroy, geresenseer deur Fanie Olivier
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/vlot-en-spuls-maar-net-te-veel-kloutjies-20200913
Resensie: Louise Viljoen resenseer Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer deur Ria Winters
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/verfrissende-benadering-tot-schoeman-en-sy-werk-20200913
Resensie: Jonathan Amid resenseer The Fall deur Jen Thorpe
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/in-falliste-se-land-is-luister-nie-koning-20200911
20 September
V&A: Zirk van den Berg, wenner van die kykNET-Rapport-boekprys vir fiksie en film
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/vreeslose-najaag-van-n-skryfskim-20200920
V&A: Carel van der Merwe, wenner van die kykNET-Rapport-boekprys vir niefiksie
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/verdieping-in-net-mooi-elke-liewe-leidraad-20200918
V&A: Theo Kemp, wenner van die Jan Rabie-Rapportprys vir eerste of tweede fiksiewerke
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/wenner-theo-kemp-skryf-laat-my-handig-voel-20200920
Nuusberig: Die beste resensente
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/die-beste-resensente-20200918

Hein Willemse (foto: Naomi Bruwer)
27 September
Resensie: Johann Kriegler resenseer Prisoner 913: The Release of Nelson Mandela deur Riaan de Villiers en Jan-Ad Stemmet
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/met-deug-en-daad-geskryf-20200925
Resensie: Voëlvrou deur Marlize Hobbs, geresenseer deur Rachelle Greeff
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/boeiende-voelvrou-sou-so-nog-hoer-kon-vlieg-20200925
Resensie: Martin Laubscher resenseer Slagoffer deur François Smuts
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/byt-vas-en-glo-lig-vir-stof-tot-nadenke-20200925
Maroela Media
Die volgende resensies het gedurende September op Maroela Media, onder redaksie van Suné van Heerden, verskyn:
1 September
Mia: ʼn Ma se storie van verlies en hoop
“Mia” is nie ’n maklike boek om te lees nie. Dit is egter ’n noodsaaklike boek om te lees. Nie net vir ouers wat ’n kind aan die dood afgestaan het nie, maar vir enigiemand wat ’n geliefde verloor het.
Lees die resensie deur Louise Viljoen
7 September
Asterix
Maroela Media het by Sonya van Schalkwyk-Barrois gaan aanklop, die persoon wat verantwoordelik is vir die vertaling van die gewilde Asterix-boeke in Afrikaans.
Lees die resensie deur Louise Viljoen
15 September
Wetenskaap
Maak jou reg vir ’n leeservaring wat jou wêreld en die manier wat jy oor die wêreld dink op sy kop keer.
Lees die resensie deur Louise Viljoen
23 September
Die swart swaan
Wilken Calitz se “Swart swaan” het uitsonderlike trefkrag, juis dalk omdat die roman so buite die algemene verwagting lê.
Lees die resensie deur Johan Myburg
Klyntji
Klyntji.com is ’n onafhanklike webjoernaal wat op kuns en kultuur fokus. Die volgende resensies en boekverwante artikels het gedurende September onder redaksie van Francois Lion-Cachet verskyn:
Elodi Troskie bespreek Bientang deur Jolyn Phillips
https://klyntji.com/joernaal/2020/9/29/jolyn-phillips-bientang
Skrywers en boeke (RSG)
Potgooie van die volgende boekgesprekke, wat gedurende September op RSG uitgesaai is, kan afgelaai word by:
http://www.rsg.co.za/potgooi-soek.asp?ProgramID=270
Woensdag 2 September
Ilse Salzwedel gesels met die die skrywer van RSG se nuwe kinderstorie, Blinktand van Bosveldparadys, wat ook in boekvorm beskikbaar is. Jy kan ook luister na die eerste episode van hierdie baie oulike nuwe verhaal. Kom vind meer uit oor die Vrystaat Kunstefees se boekprogram Vryspraak Digitaal, wat deur die loop van September aanlyn aangebied word. ‘n Leser gee haar indrukke van Henriette Linde-Laubscher se nuwe gotiese roman Plek van poue, en Johan Myburg gesels oor die wenner van die Bookerprys, die vrou wat Gabriel García Márquez beskryf het as sy muse, en die Indiese digter Varavara Rao se aanhouding.
Woensdag 9 September
Etienne Leroux word steeds beskou as een van die belangrikste Sestigers. Luister na 'n uittreksel uit 'n 1987-onderhoud waarin hy oor sy werk en lewe gesels. Prof. Willie Burger gesels ook oor Leroux se letterkundige nalatenskap. Johan Myburg vertel meer oor die Dublinprys se kortlys, en die Goethe-medalje, wat vanjaar aan Ian McEwan toegeken is. Jy kan ook luister na 'n kort onderhoud met McEwan.
Woensdag 16 September
Connie Luyt se roman Waar onthou begin, Jaco Fouche se Aanspreeklikheid en Renée Rautenbach Conradie se debuutroman Met die Vierkleur in Parys word bespreek. Johan Myburg bring hulde aan Achmat Dangor, die Suid-Afrikaanse skrywer wat onlangs oorlede is, en vertel meer oor Maggie O’ Farrell, wenner van die Women’s Prize for Fiction.
Woensdag 23 September
Wie was Bartho Smit, digter, dramaturg en uitgewer van baie van die Sestiger-beweging se werk? Jy kan luister na stemopnames van Smit self, en prof. Willie Burger gee ook ’n oorsig oor Smit se nalatenskap. Johan Myburg het onder andere nuus oor nuwe boeke uit die pen van John Irvin en Kazuo Ishiguro, en gesels ook oor die lewe en werk van die digter, skrywer en Sylvia Plath-biograaf, Anne Stevenson, wat onlangs oorlede is.
Woensdag 30 September
Francois Smuts gesels met Ilse Salzwedel oor sy debuutroman Slagoffer. Ria Winters se boek oor haar korrespondensie met Karel Schoeman, Die reise van Schoeman, Fanie Viljoen se Donker web, en kontreistories uit Wini Esterhuizen se boek Die dag toe ons Krismis gaan soek het word bespreek.
Vers en klank (RSG)
Potgooie van die poësievoorlesings, wat gedurende September op RSG uitgesaai is, kan afgelaai word by:
http://www.rsg.co.za/potgooi-soek.asp?ProgramID=102
Dinsdag 1 September
Dis Lentedag, en ons luister na gedigte oor lente, blomme, tuine en nuwe groei. Jy kan uitsien na gedigte deur Ingrid Jonker, Sheila Cussons, A.G. Visser, Martjie Bosman, Petra Müller, Zandra Bezuidenhout, C.M. van den Heever en Johann de Lange. Karli Heine is die voorleser.
Dinsdag 8 September
Die gedigte waarna ons luister, gaan oor die sintuie en ons digters se sintuiglike waarnemings. Dean Balie lees verse van Ingrid Jonker, Sheila Cussons, Petra Müller, Jeanne Goosen, Peter Blum, George Weideman, Nathan Trantraal, De Waal Venter se vertalings van Pablo Neruda en Adam Small.
Dinsdag 15 September
Rolanda Marais lees gedigte oor kleur en ons digters se kleurryke waarnemings. Daar is verse deur Wilma Stockenström, Sheila Cussons, Petra Müller, Johann de Lange, H.J. Pieterse, Ingrid Jonker, Eveleen Castelyn en Johannes van Jerusalem.
Dinsdag 22 September
Die akteur, skrywer, regisseur, vervaardiger en musikant Gideon Lombard deel sy daaglikse ritme en ervaring aan die hand van gedigte deur Lina Spies, Joan Hambidge, Loftus Marais, Carel Anthonissen, TT CLoete en Louw Venter.
Donderdag 29 September
Chris van Niekerk lees gedigte oor diere uit die bloemlesing, Faune, saamgestel deur TT Cloete. Daar is verse van Totius, CL Leipoldt, JFE Celliers, CM van den Heever, WEG Louw, NP van Wyk Louw, DJ Opperman, Uys Krige, Elisabeth Eybers en BJ Toerien
Woorde wat weeg
Prof Joan Hambidge se blog, Woorde wat weeg, is ’n webtuiste waar dié digter-literator sowel gedigte as boekbesprekings, rubrieke en gedagtes rondom die letterkunde versamel en aanbied:
http://joanhambidge.blogspot.co.za/
In September het sy Die gladde stiltes in glas deur Louis Esterhuizen vir Fine Music Radio geresenseer: http://joanhambidge.blogspot.com/2020/09/louis-esterhuizen-die-gladde-stiltes-in.html’
Versindaba
Op hierdie webblad wat gewy word aan die Afrikaanse digkuns en gesprek rondom die poësie, vind besoekers al die mees onlangse resensies en onderhoude in die regterkantste kiesbalk. In dié kiesbalk is ook skakels na nuwe gedigte en blogs oor die poësie.
5 September
Daniel Hugo resenseer Duimnaelsketse deur Johann de Lange
https://versindaba.co.za/2020/09/05/resensie-duimnaelsketse-johann-de-lange/
10 September
Nini Bennett resenseer Bientang deur Jolyn Phillips
https://versindaba.co.za/2020/09/10/resensie-bientang-jolyn-phillips/
18 September
Nini Bennett resenseer Oopkardoes: Boertige ryme deur Hennie Aucamp. Versôre deur Johann de Lange.
https://versindaba.co.za/2020/09/18/resensie-oopkardoes-hennie-aucamp/
20 September
Stefan van Zyl resenseer Die meeste sterre is lankal dood deur Johann de Lange
https://versindaba.co.za/2020/09/20/resensie-die-meeste-sterre-is-lankal-dood-johann-de-lange/
24 September
Dewald Koen resenseer I Wish I’d Said (Vol 3)
29 September
Elna de Beer resenseer Gisterwinter deur Susanne Pike
https://versindaba.co.za/2020/09/29/resensie-gisterwinter-susanne-pike/

