’n Ballade vir Nkunzi: gedonner, gedrink en gedempte hoop

“Hierdie klein silwer randjie klou regdeur die roman hardnekkig vas aan die donker wolk van ellende wat voortdurend dreig om die Welmans se lewe te verspoel. … Dis bakens van gedempte lig wat help dat hy nooit ophou droom nie.”