As die Cape Flats kon praat: Gewone mense in ’n uitstekende debuutbundel

“Dalk kry Fredericks dit reg om ánder stories rugbaar te maak, die kleiner narratief teenoor die meesternarratief.”