Donker web deur Fanie Viljoen: ’n resensie
“Die kuberruim met al sy wonders en gevare was die laaste paar maande gereeld in die kollig met COVID-19 en die grendeltydperk. Almal moes leer hoe om deur die internet vergaderings te hou, met geliefdes te kommunikeer en kinders wat tuis moes probeer leer. Hier is dus iets vir lesers van enige ouderdom.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed