kykNET-Rapport-boekpryse 2020: ’n onderhoud met Theo Kemp
“Met Skool het ek berekend gewerk: Ek was vir ’n kort rukkie in die onderwys en ek wou met verbetenheid die skoolstelsel, en hoedat ons kinders in die steek gelaat word, ontbloot. Strafjaart het regtig na my toe gekom.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed