Pasgelaai

Die 9de kykNET Fiëstas: Hier is die wenners

LitNet kykNET Portaal 2019-02-15

Die 9de kykNET Fiëstas is op Donderdag 14 Februarie 2019 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad gehou en regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai. Dit was ’n aand ter viering van kreatiwiteit en besonderse prestasies in die uitvoerende kunste.

Regtig?

Raed-na-Gael OU Profiel SêNet-briewe 2019-02-15

Jy word na ’n plek toe vervoer vir een of ander belangrike afspraak ...

LitNet: Jou krag

LitNet Nuusbrief 2019-02-15

LitNet: Jou krag

US Woordfees 2019: Elize se keuse

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-02-14

Stuur jou keuse van drie Woordfees-produksies teen 15 Februarie aan wen@litnet.co.za en staan die kans om deur 'n gelukstrekking drie dubbelkaartjies na jou voorkeurproduksies te wen! Hier is Elize se keuse.

US Woordfees 2019: Lorraine Hechter se keuse

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-02-14

Stuur jou keuse van drie Woordfees-produksies teen 15 Februarie aan wen@litnet.co.za en staan die kans om deur 'n gelukstrekking drie dubbelkaartjies na jou voorkeurproduksies te wen! Hier is Lorraine Hechter se keuse.

Taalkommunikasiedosente se persepsies en verwagtinge van e-leerondersteuning om dienslewering te verbeter

Sanet Cox, André Steenkamp, Retha de la Harpe LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2019-02-14

"Taalkommunikasiedosente in die universiteit het ’n besondere taak om studente in die taal van onderrig voor te berei vir akademiese kommunikasie oor alle vakgebiede heen. Met LBS-gebruik en effektiewe ondersteuning is dit ’n bereikbare mikpunt."

Engels in het hoger onderwijs aanpakken?

Ingrid Glorie Elders gesien 2019-02-14

"Minder Engels in de wetenschap? Zorg dat publiceren in het Nederlands weer aan prestige wint."

Grondwoorde-skryfkompetisie: langlys aangekondig

LitNet Skryfsake en rubrieke 2019-02-14

Grondwoorde is ’n Afrikaanse digkompetisie vir hoërskoolleerlinge in KwaZulu-Natal. Sedert ’n onderhoud oor hierdie kompetisie op LitNet gevoer is, is ’n langlys bekendgemaak. Hier is die deelnemers wie se gedigte in aanmerking kom om verlede jaar se kompetisie te wen.

Tweede kanse deur Stefan Enslin: ’n FMR-resensie

Alet Mihalik Resensies 2019-02-14

"Maar, soos die romantitel voorspel, kry almal tweede kanse, al is dit soms onbeplan en onbedoeld."

Filmresensie: The favourite

Suzette Myburgh Film 2019-02-14

"Hierdie fliek is satire en dis brutaal. Dis ook absoluut oorspronklik en eenvoudig briljant."

#SansSouci: ’n Gesprek met ’n oudonderwyser oor wat onderwysers én kinders nodig het

Naomi Meyer, Dewald Koen SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2019-02-14

"Kinders benodig meer as net fisiese dinge soos kos, klere en ’n dak oor hul kop. Suid-Afrikaanse kinders smag na emosionele ondersteuning."

Erfskandes deur Trisa Hugo: ’n lesersindruk

Alta Cloete Lesersindrukke 2019-02-14

"Die verhaal lees vlot en telkens kom ’n nuwe kinkel te voorskyn wat die leser verras. Dis egter die tekening van die twee bejaardes en die interaksie tussen hulle wat vir my die hoogtepunt van die boek is."

PEN Afrikaans Nuusbrief: Februarie 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-02-14

Oor: jaarplan 2019; resensiekursus en slypskool by die US Woordfees; Die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg: volgende stappe en ’n simposium; Naas Steenkamp (1933 - 2018); ’n nuwe artikelreeks, spesiale aanbod: PharosAanlyn; ’n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Januarie; nuwe Afrikaanse boeke in Januarie en Februarie.

US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Rudie van Rensburg oor Medusa

Naomi Meyer, Rudie van Rensburg Skrywersonderhoude 2019-02-14

"Ek kan onteenseglik sê dat om boeke te skryf verreweg die lekkerste werk is wat ek nog gedoen het."

Wie was St Valentyn nou eintlik?

Ilse Salzwedel PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2019-02-14

Valentynsdag is sekerlik een van die mees gekommersialiseerde vierings van ons tyd, maar wie was die man na wie hierdie dag van liefde vernoem is, en hoekom vier ons dit juis op 14 Februarie? Ilse Salzwedel berig.

Terroris of vryheidsvegter? – ’n resensie

Jean Oosthuizen Resensies 2019-02-13

"In Wit terroriste word die mite die nek in geslaan dat Afrikaners aanspraak kan maak op die hoë morele grond wanneer dit oor ’n volk se vryheidstrewe gaan."

Openbaring 5

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2019-02-13

"Ek het ʼn stêk engel gesien wat in ʼn harre stem geskrie het, “Wie maggie boekrol oepmaak?"

Video: Stellenbosch launch of Sex, Lies & Stellenbosch

Naomi Bruwer Books and writers 2019-02-13

Eva Mazza's debut novel Sex, Lies & Stellenbosch was recently launched at Gino's Stellenbosch. Eva was interviewed by her publisher Melinda Ferguson.

sorry my broe

Christo Meyer Poësie 2019-02-13

"djy hettie ee's vi' oulaas
vi' my koebaai gesê nie
net stil-stil die pad
van nooit-wee-t'rugkom gevat"

US Woordfees 2019: Protea Boekhuis-kinderboekillustrasiekompetisie

LitNet Kuns 2019-02-13

Uitnodiging na die uitstalling van die wenners van Protea Boekhuis se kinderboekillustrasiekompetisie.

Top