Pasgelaai
Die stilte om die huis van Mohammadar Iqbal: Deel 1
2019-02-13"Die gebou reik in sy geheel soos ’n kil, grys, nouerwordende monoliet hoog in die wolklose hemel in. ’n Stilte, allesomvattend en diepgaande, het om die huis gehang en besit geneem van die skaduwees wat die middagson op die grond maak."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2019
2019-02-13Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 1 se wenner
2019-02-13#politieklimeriek - Hier is Week 1 se wenner!
Wie wen wanneer Eskom die ligte afsit?
2019-02-12"As die kragtoevoer vir veel langer onbestendig bly, gaan voornemende beleggers kleinkoppie begin trek. So kort voor die verkiesing kan die Ramaphosa-faksie, wat ten minste nog ʼn funksionele regering probeer behou, nie daardie verliese bekostig nie."
Oor brande en brandstigting
2019-02-12"Wat nodig is, is die politieke wil om die grondliggende redes vir geregverdigde protes uit die weg te ruim, maar ook om die epidemie van brandstigting in ons land permanent die nek in te slaan. My oproep is: Verskerp die toepaslike wetgewing, brei die gemeenregtelike posisie uit, vervolg oortreders meedoënloos en straf hulle swáár."
"Jij gaat ook dood, net als ik, net zo goed" – enkele beschouwingen bij Karel Schoemans zelfdoding en het aartsmoeilijke debat over een goede dood
2019-02-12"Karel Schoeman is een reus. Hoewel het Afrikaans zijn moedertaal is, is hij de beste ambassadeur geweest voor het Nederlands."
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 2
2019-02-12#politieklimeriek – Week 2: Hier is al die inskrywings. Die weekwenner word op Woensdag 20 Februarie aangewys.
Inskrywings vir Week 3 word ingewag – stuur joune nou!
Pniël Adam Small Fees: 22–24 Februarie 2019
2019-02-12Die derde Pniël Adam Small Fees vind vanaf 22 tot 24 Februarie 2019 plaas. Hier is die volledige program. Al die gesprekke kan gratis bygewoon word.
Kunsmatige intelligensie in Vsa vs SA
2019-02-12So, Donald Trump voel dat dit van so groot prioriteit vir VSA is ...
Filmresensie: On the basis of sex
2019-02-11"’n Sterk punt van hierdie fliek is dat vroue nie eenvoudig téén mans opgestel word, met die een party wat voorgestel word as reg en die ander as verkeerd nie."
In hierdie huis
2019-02-11"Die man wat die Koran in Afrikaans vertaal het (gepubliseer in 1961) het sy jeugjare in hierdie huis in Simonstad deurgebring."
Kô proe, wan soe smaakie Souci!
2019-02-11"Soe, los maa vi education en gat maak jou ʼn sportswinkel of ʼn boxing parlour oep, wan djy het ʼn geweldige swing, Juffrou."
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Saartjie Botha
2019-02-11"Jy gaan iéts misloop – dis onafwendbaar. 'FOMO' is absoluut deel van die opwinding en bekoring van ’n fees en deel van mens se skeduleringstrategie."
Só skryf mens ’n limeriek
2019-02-10"Die Limerick het ook ʼn spesiale ritme (metrum) en dít is baie, baie belangrik! As jou metrum inkorrek is, kan jy net sowel daardie limerick weggooi."
US Woordfees 2019: Wen drie dubbelkaartjies na jou voorkeurproduksies
2019-02-08Na watter produksies sien jy die meeste uit op vanjaar se US Woordfees-program? Stuur jou keuse van drie produksies teen 15 Februarie aan wen@litnet.co.za en staan die kans om deur 'n gelukstrekking drie dubbelkaartjies na jou voorkeurproduksies te wen!
Jagter deur Bettina Wyngaard: Grabouw-boekbekendstelling
2019-02-08Jy word uitgenooi na die Grabouw-bekendstelling van Bettina Wyngaard se Jagter op 21 Februarie. Maryke Roberts sal met haar gesels.
US Woordfees 2019: Nederlandse en Vlaamse komponent
2019-02-08Hier is items op vanjaar se US Woordfeesprogram op Stellenbosch (1-10 Maart 2019) met ’n Nederlandse of Vlaamse komponent. Volledige program ook hierby.
Suid-Afrika se onderwys is ’n “katastrofiese mislukking”
2019-02-08"De Klerk sê dit is ’n nasionale skande dat Suid-Afrika die mees ongelyke land ter wêreld is en nie daarin kon slaag om ongelykheid suksesvol aan te pak nie. Een van die dryfvere vir die toenemende ongelykheid is volgens hom die uiters swak skoolprestasie van die meerderheid Suid-Afrikaanse kinders."
Staatsrede 2019: “Watch this space”
2019-02-08"Hierdie jaar het dit gevoel asof ons te doen het met ’n president wat weet wat hy doen. Vir die eerste keer in ’n lang tyd het die staatsrede my hoopvol gelaat, veral aan die einde, toe hy al die leiers van die opposisiepartye by die naam noem en uitdaag om te help bou aan ’n beter Suid-Afrika vir almal, verby partypolitieke grense."
