Pasgelaai
US Woordfees 2019: Cintaine Schutte oor Huishou
2019-02-20"Elkeen wil maar net beter wees as die vorige generasie, as die vorige nageslag. Ongelukkig bots van hul sienings en oortuigings met mekaar. Is dit nie maar die temperatuur en klimaat van ’n land nie?"
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 2 se wenner
2019-02-20Lees Koos Kombuis se Week 2-wenlimeriek. Hy is die tweede finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Die groot prys is R10 000, so skryf in!
Woon en skryf vir ’n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods ’n skrywersresidensie
2019-02-19Opbetaalde lede van PEN Afrikaans word hiermee hartlik uitgenooi om aansoek te doen vir die Jakes Gerwel Stigting se skrywersresidensie, aangebied in samewerking met PEN Afrikaans.
Twee nuwe gedigte deur Deon Swanepoel
2019-02-19"Niks is gewaarborg op hierdie reis
alleen stap jy en los ’n spoor
hoe wankelrig ook al"
The adoption
2019-02-19"The doctor suddenly looked up from his phone. His face had turned red. He started to walk towards the clubhouse, and then suddenly turned around and walked towards Gareth, facing him. They stood facing each other."
Pniël Adam Small-fees 2019: ’n Onderhoud met Marlene le Roux
2019-02-19Die derde Pniël Adam Small-fees, waar die Suid-Afrikaanse digter en dramaturg Adam Small vereer word, is om die draai. Dié jaarlikse literêre fees vind hierdie naweek, van 22 tot 24 Februarie, in die Bolandse dorpie Pniël naby Stellenbosch plaas. Marlene le Roux, uitvoerende hoof van die Kunstekaap-teater in Kaapstad, is een van die sprekers en lewer ’n boodskap van hoop oor Small se nalatenskap.
LAPA Uitgewers se aanbod by die US Woordfees
2019-02-19LAPA Uitgewers het talle skrywers wat optree tydens vanjaar se US Woordfees. Hier volg 'n oorsig.
Britse politikus meen mense is na die konsentrasiekampe gestuur vir "eie beskerming"
2019-02-19"Die konsentrasiekampe is niks anders as een van die grootste skandvlekke in die geskiedenis van die Britse Ryk. Niks daarin kan verfraai word nie. Net soos rassisme."
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met De Klerk Oelofse
2019-02-19"Ek dink Babbelagtig gaan feesgangers verras. Daar is nog nooit so ’n produksie op feesverhoë aangebied nie en ek het by KKNK gevind dat mense instap met die idee dat dit ’n kinderproduksie is en uitstap met die besef dat ons almal maar klein mensies is."
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 3
2019-02-19#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 3. Skryf nou in vir Week 4!
Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wie het die slickste politieke masjinerie in die land?
2019-02-18"Stem met jou gewete en nie uit skuldgevoelens omdat jy iets ontvang het nie. Dis nie verniet nie. Dis nooit verniet nie. Jy sal vier jaar lank betaal aan daai stukkie hoender."
Die stilte om die huis van Mohammadar Iqbal: Deel 2
2019-02-18"In die nag het hy wakker geword. Hy het hom verbeel hy hoor die wind om die hoeke van die huis huil en deur die laning mimosas aan die suidekant suis. Êrens het hy hortjies hoor klap."
Soos ’n parfait of ’n sundae: die kykNET Fiëstas 2019
2019-02-15"Enige goeie sundae of parfait het sy sublieme oomblikke, en by die Fiëstas was die hoogtepunt van die aand ongetwyfeld die verering van John Kani as ’n teaterlegende."
Pniël Adam Small Fees 2019: Darryl David gesels met Naomi Meyer
2019-02-15"Die proses om die Adam Small-fees in die lewe te roep het my genees. Ek sê altyd vir mense: As jy Pniël toe gaan, voel jy die liefde. Sommige gemeenskappe is net so." Die Pniël Adam Small Fees vind vanaf 22 tot 24 Februarie plaas. Naomi Meyer het die feesorganiseerder, Darryl David, uitgevra.
’n Blik op die produksie Krotoa: Eva van de Kaap
2019-02-15Die produksie Krotoa: Eva van de Kaap, wat deur die Kunstekaap in samewerking met die Nederlandse teater die Volksoperahuis aangebied word, is tans in die Kunstekaap in Kaapstad te sien. Die toneelstuk, wat geskryf is deur die joernalis Sylvia Vollenhoven, met regisseur Basil Appollis wat die regie behartig, kyk op ’n unieke manier na ’n ondergewaardeerde figuur in Suid-Afrika se geskiedenis.
US Woordfees 2019: ’n Gesprek met Mercy Kannemeyer
2019-02-15"Ons gesels vanjaar onder andere oor teatertoekennings, transformasie en teater, kulturele toe-eiening, wat jongmense teater toe sal lok, en feeshoogtepunte. Ek is baie opgewonde oor naggesprekke en dink mense moet almal kom bywoon."
