Pasgelaai

Persverklaring: Hugo Theart aangestel as artistieke direkteur van Kunste Onbeperk

LitNet Feeste 2019-01-29

"Hugo Theart is op Vrydag, 25 Januarie 2019, as artistieke direkteur van Kunste Onbeperk aangestel."

Klankbord op die TV-spyskaart: ’n onderhoud met Ilse van der Merwe

Naomi Meyer, Ilse van der Merwe Onderhoude 2019-01-29

"Die reeks is 'n samekoms van twee kreatiewe wêrelde: musiek ('klank') en kos ('bord')."

Die groot gevry na die bruin stem

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-01-29

"Hierdie jaar, 2019, en hierdie algemene verkiesing beloof om een uitgerekte reeks skermutselings te wees, met al die politieke gepretzelry wat dit impliseer. Vrugbare teelaarde vir satirici. Goedkoop vermaak vir die res van ons."

Boekskenkings vir skoolbiblioteek gevra

Madri Victor SêNet-briewe 2019-01-29

"My dogtertjie Amelie het pas graad 1 begin in ’n skool wat hierdie jaar vir die eerste keer sy deure geopen het.  Laerskool Vredekloof wil graag ’n biblioteek inrig en ’n sterk leeskultuur skep, maar met soveel dinge wat nuut gekoop en opgerig moet word, gaan dit moeilik."

Maandae was annerdag was, en Dinsdae strykdag

Wendy Anthonie Elders gesien 2019-01-28

"En toe hardloop die nostalgie met my teen honderd myl per uur terug na my kleintyd en ma se Dinsdae-stryk-ritueel. Sy het eers elke stukkie wasgoed natgespat, opgerol en soos worsrolletjies styf langs mekaar in die groot sinkbad gepak."

Press Release: Applications are open for the 2019 Gauteng International Arts Festival

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-01-28

The board of the Gaufestival is proud to extend a cordial invitation to parties who are keen to be on board, in whatever capacity, for the 2019 festival taking place 20 September to 6 October.

Persverklaring: Tito se twiet oor Tukkies is in die kol

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-01-28

"Die Afrikaanse Taalraad (ATR) verwelkom die minister van finansies, Tito Mboweni, se Twitterkommentaar oor die afskaffing van Afrikaans by die Universiteit van Pretoria. Die Taalraad veroordeel insgelyks die uitrangering van Afrikaans as onderrigtaal aan die UP, want in effek lui dit die doodsklok vir alle ander Suid-Afrikaanse tale om tot onderrigtaalstatus uitgebou te word."

Marie Kondo: rondom minimalisme en die nut van boeke

Marni Bonthuys Seminare en essays 2019-01-28

"’n Fiets kan mens weggooi as jy nie meer daarmee kan ry nie, want watter ander nut het dit dan? Maar wanneer gooi mens literatuur weg? Wanneer is literatuur nutteloos?"

Die troebel tyd deur Ingrid Winterbach: ’n resensie

Bibi Burger Resensies 2019-01-28

"Soos in al Winterbach se romans is die onvaspenbaarheid van betekenis nie net ’n eienskap van die verhaal nie, maar ook ʼn tema."

Launch of 63 Days to Optimum Health by Sally-Ann Creed: an invitation

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-01-27

"A friendly invitation to attend the launch of 63 Days to Optimum Health by Sally-Ann Creed. The author will be in conversation with Pippa Hudson."

Die troebel tyd deur Ingrid Winterbach: ’n boekbekendstelling

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-01-27

“’n Vriendelike uitnodiging na die bekendstelling van Ingrid Winterbach se jongste roman, Die troebel tyd.”

LitNet Akademies Weerdink: Verkiesing 2019

Menán van Heerden, Chris Nelson Onderhoude 2019-01-25

Die LitNet Akademies Weerdink-reeks skakel akademiese navorsing met die brandende kwessies van 2019. Die tweede onderhoud in hierdie reeks hou verband met die 2019-verkiesing. Menán van Heerden gesels met Chris Nelson oor die stand van ons demokrasie.

Huldeblyk: Theo Bekker (1955–2019)

Theo Venter In memoriam 2019-01-25

"Theo Bekker se oudstudente, kollegas en vriende sal hom onthou as ’n aangename en vriendelike mens wat altyd opgeruimd en gereed met ’n kwinkslag was. Hy het ’n wye perspektief op Suid-Afrika gehad en hom nie laat vasknoop in ideologiese hoeke nie."

LitNet: Zimbabwe

LitNet Nuusbrief 2019-01-25

LitNet: Zimbabwe

François Bloemhof (1962–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2019-01-24

"As skrywer is ek hier om stories te vertel, om mense ’n paar uur uit hul voorspelbare lewe te ontvoer. As mens is ek hopelik hier om ander mense elke nou en dan ’n bietjie beter te laat voel." François Bloemhof se profiel in LitNet se ATKV-Skrywersalbum in nou bygewerk.

Press Release: PATCH Fundraiser Live Music Concert at Spier Amphitheatre

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-01-24

Press Release: Five of South Africa's most popular musical acts will be performing at an exclusive concert at the beautiful Spier Wine Estate Amphitheatre on the 2nd of February 2019. 

“Time” writing competition: Interview with Rethabile Sindi

Rethabile Sindi, Naomi Meyer, Naomi Bruwer Onderhoude 2019-01-24

"I take Afrikaans as home language. Being the only black student in my class I wanted to highlight what makes me stand out in a crowd."

Press release: Head of ASSITEJ SA wins prestigious international award for contribution to theatre for young people

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-01-24

The national director of ASSITEJ SA, Yvette Hardie, has been awarded a prestigious international award in recognition of her global contribution to the development of theatre for young people.

“Tyd”-skryfkompetisie: Onderhoud met Johan Kotze

Johan Kotze, Naomi Meyer, Naomi Bruwer Onderhoude 2019-01-24

"Ek is baie bewus van ritme en sal soms ’n rukkie dink aan ’n goeie woord om by die ritme te pas. Ek is ook lief vir subtiele alliterasie en assonansie en baie keer gebeur dit byna outomaties."

“Tyd”-skryfkompetisie: Onderhoud met Eunice Basson

Eunice Basson, Naomi Meyer, Naomi Bruwer Onderhoude 2019-01-24

"My ouers het ons nooit van hierdie baba en hulle verlies vertel nie; konvensie en stilte het in daardie jare die oorhand gehad. Die feit dat my ma hierdie 'geheim' lewenslank op ’n kalender herdenk het, het my destyds eindeloos ontroer en so het hierdie gedig begin vorm aanneem."

Top