Pasgelaai

Landskapstonele: ’n fotoblad

Johan Kotze Elders gesien 2019-01-24

Op Facebook gesien – ’n keur uit Johan Kotze se "Long landscapes"-albums.

Dekolonialisering en die museum: voorbeelde uit Suid-Afrika en Frankryk

Marli van Eeden Menings 2019-01-24

"In die lig van onlangse debatte oor die terugbesorging van gesteelde Afrika-artefakte/-kunswerke deur Europese museums in die koloniale era bespreek Clémentine Deliss die implikasies hiervan en wat dit vir museums beteken. Moet daar nie meer deur lande gedoen word om kunswerke of artefakte terug te besorg aan hul land van oorsprong nie?"

Die Uile vlieg weer deur Cor Dirks: ’n jonglesersindruk

Wynand Wessels Jong lesers 2019-01-24

"Die seuns van die bende is Philip die leier, die slim Jorsie, die ronde Vaatjie, die sportiewe Berrie en die hakkelende Hennie, andersins bekend as die Groot Uil, sy adjudant en drie manskappe, en hulle is verbind tot reg en geregtigheid. Hulle bly op die dorpie Kranskop."

Sielvolle Bibliosiele kuier saam met Herman Lategan

Nadia de Kock Leeskringe 2019-01-24

Alma Kennedy deel haar foto’s van ’n Johannesburgse leeskringgeleentheid.

Zimbabwe: another false dawn

ish Opinion 2019-01-24

"Zimbabweans have now woken up to the fact that they were once again sold a dummy, and that 18 November 2017, like 18 April 1980 when Zimbabwe attained its independence from Britain, was another false dawn."

Adéle

Dawid de Villiers Fiksie 2019-01-23

"Wat het verkeerd geloop? Ek was dan so goed in Latyn. In my eerste eksamen in standerd ses 99% gekry. En nou? Ek het toe nog nie besef dat daar iets groots verkeerd was en dat ek my binnekort in ’n dwangbaadjie van donker magteloosheid sou bevind nie."

Bybel in Kaaps: Openbaring 3

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2019-01-23

"Skryf die brief annie engel vannie kêk in Filadelfia. Dié issie boodskap vannie een wat Heilig is, die Betroubare. Die een wattie slietel van Dawid het."

Pos beskikbaar: Hoof uitvoerende beampte (HUB) – Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (Pretoria)

LitNet NetWerk 2019-01-23

"Die pos van hoof- uitvoerende beampte (HUB) van die SA Akademie raak op 30 Junie 2019 vakant. Van ’n nuwe HUB word verwag om reeds op 1 Junie 2019 diens te aanvaar. Aansoeke om die pos van HUB (voltyds) word tot 30 Januarie 2019 ingewag."

2019: Gesamentlike byeenkoms van leeskringe in en om Pretoria

LitNet Leeskringe 2019-01-23

Dié gewilde jaarlikse byeenkoms vind plaas op  Saterdag 16 Februarie 2019. Gasspreker Bibi Slippers vra die vraag: "Wat is die praktiese nut van poësie in die 21ste eeu?" Die gaskunstenaar is die immergewilde Jannie du Toit.

Briewe uit Brielshoop deur Helene Olivier: ’n resensie

Heilna du Plooy Resensies 2019-01-23

"Die roman bevat inderdaad die meeste van die tiperende eienskappe van briefliteratuur. Soos soveel briefskrywers deur die eeue is Henna se briefskrywery ’n manier om haar alleenheid, selfs eensaamheid, op te hef, om uit te reik na ’n simpatieke en bekende oor."

Press Release: Real Concerts presents The Mango Groove 30th Anniversary Concert

LitNet Musiek 2019-01-23

Mango Groove and Real Concerts are delighted to announce that Mango Groove will be performing a once-off, spectacular 30th Anniversary Concert at the Teatro Theatre at Montecasino on Friday, 8 March 2019.

Tel op jou gemôs, djy’s mossie by jou huisie

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-01-23

"Ek kan dittie vestaanie. Dissie soes ’n mens se ma mensie geleerit om skoon te maak agte jouselfie."

Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse – en ook Smit Motors

Réney Warrington Elders gesien 2019-01-23

"Goed, so die kat is uit die sak. In Mei publiseer ek my tweede roman, Smit Motors."

Die hond wat ophou blaf het deur Jo Nel: ’n FMR-boekresensie

Alet Mihalik Resensies 2019-01-23

"Vir die masochistiese hoendervelvraat wat floreer op vrees en sielkundige rillers wat jou meesleur na ’n nagmerriewêreld wat jou deurnag wakker hou, is hierdie debuutroman soos ’n inspuiting vir ’n dwelmslaaf – seer, maar salig."

LAPA se nuwe druknaam laat die wenkbroue lig

Naomi Meyer, Izak de Vries, Johan Jack Smith Onderhoude 2019-01-23

"Solank dit ’n goeie storie is. Publikasie sal steeds deur die gehalte van die manuskrip bepaal word."

Engels nou amptelik UP se enigste taal van onderrig

Jean Oosthuizen Universiteitseminaar | University Seminar 2019-01-23

"Vir die eerste keer sedert die Universiteit van Pretoria (UP) se ontstaan is Engels vanjaar die enigste taal van onderrig en leer vir alle eerstejaarprogramme aan die UP."

The art of prayer (in Zimbabwe)

Klara Ana Rosa (Wojtkowska) Opinion 2019-01-22

"The day after #ShutDownZimbabwe, the weight of the Big Fear still heavy and tangible on our tongues, and the twisted compass of the Big Confusion whirling bigger and bigger storms in brains and bodies and hearts alike – on this day, at a time that still saw the sun climbing towards his throne at the top of the sky, in the immigration office in Harare, the genial officer at the front desk smiled and laughed with two women waiting for assistance."

’n Tuin vir Tessa deur Helena Hugo: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2019-01-22

"Ek het regtig ’n groot aanhanger van Hugo se werk geword, juis omdat sy die vermoë het om mense se innerlike wroegings só goed te verwoord. Haar karakters kry ’n lewe tussen die bladsye en dis soos vriende vir wie jy moet koebaai sê as jy die laaste bladsy klaar gelees het."

’n Stap – en alleen by Dalebrook se getypoel

Ena Jansen Elders gesien 2019-01-22

"’n Salige dag, mede danksy hierdie passasie in Age of Iron wat my altyd so ontroer."

Gene-manipulasie en kunsmatige intelligensie

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-01-22

Die wêreld is in oproer oor Chinese se genetiese manipulasie ...

Top