Pasgelaai
US Woordfees 2019: Volledig bygewerkte program nou beskikbaar
2019-02-08Die US Woordfees 2019 se feesgids is nou volledig bygewerk! Laai dit hier af.
Kompetisie: Die liefde in jóú se Afrikaans
2019-02-08LAPA Uitgewers soek manuskripte oor die liefde wat Afrikaans in al haar tonge uitbeeld. Die liefde is wel ’n universele taal, maar dit klink darem baie lekkerder in jou eie dialek of variëteit. R35 000 is op die spel.
"Ons skryf soos ons praat": Informalisering van geskrewe Afrikaans onder Afrikaanse tieners
2019-02-07"Taal is voortdurend aan die verander, en een van die kragte wat op taalverandering inwerk, is informalisering, dit is die integrasie van spreektaalvorme in die skryftaal."
Vier vrae aan die skrywers van die Jakes Gerwel-stigting en NB-uitgewers se skrywermentorskapprogram
2019-02-07’n Mentorskapprogram vir opkomende skrywers van die Jakes Gerwel-stigting word vanjaar in samewerking met NB-uitgewers van stapel gestuur. Die eerste skrywers wat aan die projek sal deelneem, is Bronwyn Davis, Engela Ovies, Shana Fife en Sharon Mogoaneng. Dít is wat hierdie opkomende skrywers te sê het.
Nuwe mentorskapprogram gee vier opkomende skrywers 'n hupstoot
2019-02-07Dit is nie ’n maklike taak om ’n boek te skryf nie, wat nog van publiseer. Juis daarom stuur die Jakes Gerwel-stigting, saam met NB-Uitgewers, vanjaar ’n mentorskapprogram van stapel om opkomende skrywers met dié taak te help.
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met die sterre van Lollos en Lettie
2019-02-07Lollos en Lettie is ou bekendes by die US Woordfees. Naomi Meyer gesels met die sterre van die vertoning – en ook met Minki Burger, wat saam met hulle dans en sing.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 1
2019-02-07#politieklimeriek – hier is Week 1 se inskrywings. Skryf nou in vir Week 2!
Sluitingsdatum vir Week 2 is 15 Februarie.
Peet Venter (1940–)
2019-02-07“Die misdaadroman leen hom by uitstek tot vinnige, volgehoue aksie en spanning. ’n Mens moet jou storie ken om dit reg te kry. Jy moet jou leser binne die eerste sin of twee vasvang, en nie weer laat los tot die einde nie.” Peet Venter se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.
US Woordfees 2019: Diskoers
2019-02-07Verskeie groot geeste, slim mense en ingeligtes is op die Diskoers-program en jy kan kom luister en saamgesels en dis: gratis.
Vyf nuwe gedigte deur Gideon C du Toit
2019-02-06"Want binne ʼn verwelkte hart se are,
eens gevul met lewensbloed,
lê nou opgehoop oor lang swart jare
niks anders as stof, en as, en roet."
Meer as nét vlam
2019-02-06"waar die warmwind se asem grimmig blaas
word die landskap ʾn verskrikking"
Three poems by Abigail George
2019-02-06"Look at the winter leaf. Look at how it gathers
under your bedroom window. Look at the
arrangement of light as it falls on this cool
as spring Monday afternoon."
Begrawe buite Fampoux ... en in Lichtenburg
2019-02-06"Om onbekende redes het Johanna egter ʼn ander plan gemaak om Vic te herdenk en oor hom te rou. In Lichtenburg se begraafplaas het sy vir Vic – of Wijnand vir haar – ʼn vollengte graf laat uitlê waar ’n mens dit vandag steeds kan sien."
Hansie en Grietjie: ’n sprokiesvehaal geskryf deurie Grimm broes, deel 4
2019-02-06"Maa sy’t hoekal gewag vi hulle om by haa huis uit te kô. Wan sy’t haa suikehuis gebou soedat sy die kinners kan anlok."
Nooit meer slapen deur Willem Frederik Hermans is in Afrikaanse vertaling ’n groot leesavontuur
2019-02-06"Met Wium van Zyl se Afrikaanse vertaling nou beskikbaar, kan die ou Suid-Afrikaanse lesers uit die vorige eeu die boek gerus weer lees, saam met nuwe jong lesers wat dit ’n spannende boek sal vind, ’n boek wat mens nie maklik neersit nie."
Die diktatuur van die kommentariaat
2019-02-06"Ek probeer die mense agter die kommentare visualiseer: die suurpruime, die skynheiliges en hoogheiliges en goedgelowiges en rassiste, die sedebewakers en die vredemakers, die filosowe en die narsiste."
Kan Zille se belastingrevolusie werk?
2019-02-05"Ten beste kan ’n gedeelte van belasting van die staat weerhou word, maar nie alles nie. Of ons dit wil weet of nie, ons lewe in ’n simbiotiese verhouding met die staat, al voel dit soms eerder na ’n parasitiese verhouding, met ons as gashere."
Emily Hobhouse, geliefde verraaier deur Elsabé Brits: ’n lesersindruk
2019-02-05"Die leser moet hom of haar telkens afvra waar al die vrou se krag en energie vandaan kom. Wanneer sy nie besig was om geld in te samel of siekes te besoek nie, was sy óf besig om afsprake met mense te reël, óf sy het reëlings vir nuwe reise getref."
Press release: Nominees for the 54th annual Fleur du Cap Theatre Awards announced
2019-02-05The nominees for the 54th annual Fleur du Cap Theatre Awards have been announced.
NouNet: Impact of recent Overberg wildfires on vegetation
2019-02-05Recent wildfires since the start of this year have caused havoc in the Overberg region, with many homes destroyed and damaged, and thousands of hectares of vegetation burnt. CapeNature's Executive Director for Biodiversity Support, Ernst Baard, gives some insight on the effect the wildfires have had on the vegetation of the area.
