Pasgelaai

2018: Top shows on Netflix and Showmax

Réney Warrington TV 2018-12-17

Réney Warrington selects her top TV shows for 2018.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Desember 2018

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-12-17

Oor: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds meeste vertalings nog; die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg is deur die Nasionale Vergadering aanvaar; ’n artikel oor Izak de Vries; leesstof uit Taalgenoot se Lente 2018-uitgawe; staatspublikasie van skoolboeke, ’n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in November; nuwe Afrikaanse boeke in Desember.

Geloftedag?

Reusedwerg SêNet-briewe 2018-12-17

"Ek het nie Bloedrivier toe gery nie ..."

LitNet: Jou kwiksilwer

LitNet Nuusbrief 2018-12-17

LitNet: Jou Kwiksilwer

ATKV-Rieldansfinaal 2018: Foto's en video's

Izak de Vries, Naomi Bruwer ATKV-Portaal 2018-12-14

"Rieldansers van reg oor die land het die afgelope naweek by die ATKV-Rieldansfinaal gedans dat die stof behoorlik staan. Vyf finalisgroepe het in elk van die drie kategorieë deelgeneem."

Video: Keynote and public lecture by Achille Mbembe

LitNet Menings 2018-12-14

Internationally acclaimed Achille Mbembe was a keynote speaker at the international conference Recognition, Reparation and Reconciliation: The light and shadow of historical trauma.

Tyd-skryfkompetisie: Kortlys

LitNet Skryfkompetisies 2018-12-14

LitNet het lesers gevra om ’n gedig met tyd as tema te stuur, om in aanmerking te kom vir een van drie kontantpryse. Meer as 300 uiteenlopende inskrywings is ontvang en die volgende 15 gedigte verskyn op die kortlys.

Internasionale Filmfees in Mannheim-Heidelberg: Sterk vroue, randfigure en vervreemde tieners

Martin Botha Film 2018-12-14

"Waar daar ’n tendens in die Afrikaanstalige filmkuns op die oomblik is om die harde werklikhede van Suid-Afrika se sosio-politieke landskap te vermy, konfronteer die filmmakers by die Mannheim-Heidelbergfilmfees juis die probleme van die 21ste eeu."

Video: Keynote lecture by Homi Bhabha – A memory of neighbours: On history and the afterlife

Naomi Bruwer Menings 2018-12-14

"Internationally acclaimed Homi K Bhabha was the keynote speaker at the international conference Recognition, Reparation and Reconciliation: The light and shadow of historical trauma."

Bohemian Rhapsody, ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2018-12-14

"Die draaiboekskrywers het soms verander aan die chronologie, karakters saamgegooi en sekere aspekte onderbeklemtoon terwyl ander weer oorbeklemtoon is. Tog vorm dit ’n boeiende uitbeelding van die soort uitsonderlike talent wat mense boaan die gewildheidsleer plaas, terwyl die gepaardgaande roem en rykdom hulle net so seker tot ’n val kan bring."

Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-12-14

Die wenner van LitNet se Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie 2018 is pas bekend!

Die troebel tyd deur Ingrid Winterbach: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Marietjie Lambrechts Resensies 2018-12-14

"Die troebel tyd van Ingrid Winterbach is ’n meesterlike roman."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2018

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-12-14

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Wen liefdesverhale vir die somervakansie

LitNet Wen 2018-12-14

Een gelukkige leser kan ’n geskenkpak van lekker liefdesverhale wen, perfek vir daai lui-lekker uitspandae by die see!

Om ’n brug te bou: ’n onderhoud oor Johnny Clegg se "The crossing"

Naomi Meyer, Schalk D van der Merwe Onderhoude 2018-12-14

"Die sosiale rol van kuns is ’n komplekse ding op ’n filosofiese vlak, maar in die geval van hierdie liedjie word dit dalk die beste opgesom deur te sê dat dit iets is wat mens neem na jou mees basiese, eerlikste en rouste emosionele vlak, gestroop van die vooroordele wat oor tyd in jou gemoed saampak."

Artikels en resensies uit Taalgenoot se Lente 2018-uitgawe

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-12-13

"Te danke aan die Taalgenoot-redaksie deel PEN Afrikaans graag die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Lente 2018-uitgawe."

The Arabic trajectory in the post-Carolingian period of Medieval philosophy

Johann Beukes Academic research 2018-12-13

"Although acknowledging the importance of niche research from and within Arabic and other Semitic languages and contexts, the lack of reference to Medieval Arabic scholars in almost every introduction and compilation of Medieval philosophy over the past century needs to be addressed rather urgently."

Die Arabiese trajek in die post-Karolingiese periode van Middeleeuse filosofie

Johann Beukes LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2018-12-13

"Mag die artikulering van die Arabiese trajekte in die Karolingiese en post-Karolingiese periodes van Middeleeuse filosofie in hierdie artikel en die voorafgaande hiervan, ’n 21ste-eeuse resepsie van Middeleeuse filosofie verruim en verryk."

Die Afrikaanse Taalraad en medewerkers kuier by SASNEV

Menán van Heerden Menings 2018-12-13

Op Vrydag 7 Desember was die Afrikaanse Taalraad (ATR) en hul 2018-medewerkers by die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) byeen tydens ’n gesellige dankiesê-geleentheid. Menán van Heerden het foto's geneem.

The Arabic trajectory in the Carolingian period of Medieval philosophy

Johann Beukes Academic research 2018-12-13

"Can we as Westerners ever speak of 'Medieval philosophy' as a historical-discursive given, without our Other voice?"

Top