Vals nuus, paranoia, wolhaarstories in media en sosiale media deesdae

  • 0

SA het probleem van "saampraat", al is dit ook duimsuig dikwels.

Hoe het "kommentators en eksperts" Trump verguis in ellelange gesprekke op bv BBC, TRT nuus en selfs SABC? 

Propaganda! 

Deesdae is dit mode om stories te op te maak, selfs oor misdaad in SA. Ongelukkig bestaan daar 'n misdaadprobleem in SA, maar om nog wolhaarstories te versprei, help ook nie om situasie te verbeter nie. 

Noudat Mueller-verslag uiteindelike niks tasbaar teen Trump kon kry nie, nou is die wolhaarstories weereens in media. 

Wanneer stop die nonsens?

Hans Richardt 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top