Pasgelaai
ATKV-Mediaveertjies vanjaar aanlyn
2020-05-21Die ATKV-Mediaveertjies vereer die blinkste sterre in die mediabedryf vir hul uitstekende werk en deursettingsvermoë. Vanjaar word die wenners in die luister-, lees- en kykkategorieë aanlyn bekend gemaak.
Ons oor te luisteren leggen bij Albert Camus
2020-05-21"Nog nooit heb ik dat meegemaakt: acht weken afgesneden van de meeste sociale contacten, acht weken in lockdown. Dat verwart me toch een beetje. Ik ben dus te rade gegaan bij Albert Camus om wat meer te vernemen over waar ik aan toe ben."
Filmresensie: The half of it
2020-05-21"Dit plaas suikerstokkieliefde in die tuimeldroër tussen vuil onderklere en gebruikte kondome, en bewys dat ware liefde morsig, wreed, chaoties en moeilik is."
Plaatjies van Huffel se dood laat VGK arm agter
2020-05-21"Sy was teologies uitermate goed geskool en ek het haar dikwels genader vir kommentaar as ek ’n artikel vir ’n koerant of LitNet moes skryf. Oor die Belydenis van Belhar het sy reguit gesê dit is nie moontlik om van kerkhereniging te praat sonder om die Belhar-belydenis vierkant in die gesprek te plaas nie."
What is citizenship education meant to “fix” and what are the aims of this subject?
2020-05-21"In essence, CE is a specialised form of pedagogy aimed at equipping young people for their total existence and functioning as integral future members of their communities, nation-states, political regions and the wider world."
Kunste wat ’n verskil maak: ’n onderhoud met Amelda Brand
2020-05-21"Kunste het die vermoë om ruimtes te skep en te hou vir kommunikasie, waar ons kan stories uitruil, wat meer as een perspektief kan hou."
Herfs in die tyd van korona
2020-05-21"ek voel gewoonlik aan hoe die herfs
stilweg nader kruip soos ’n infeksie."
gonnakok
2020-05-21"twee uitgebloeide blomme kan lepel lê
(met nodige ingrype)
insig en kennis prik onskuld
ons is alles en bykans niets"
Wat is burgerskapsonderwys veronderstel om "reg te maak" of "te herstel" en wat is die oogmerke van die vak?
2020-05-21"Dit is ook belangrik om die opkomende geslag te lei, te onderrig en te laat verstaan dat hulle nie alles wat rondom hulle as toekomstige burgers gebeur, onkrities mag laat verbygaan nie."
"Meestal bou ek ’n karakter met pen op papier" – Irna van Zyl gesels oor Bloedsteen
2020-05-21"Ek weet nie of mense dit genoeg beklemtoon nie, maar ek sou nou, ná drie boeke, dit waag om te sê dis die storie, die interessante karakters, die opbou van spanning en die werk daaraan om verrassings in die plotlyne te skep wat krimiverhale uitdagend en opwindend maak."
"Bewaar jou siel as jy my in ’n boks probeer sit" – ’n onderhoud met Rolanda Marais
2020-05-21"Ek is beslis nie ’n tomboy nie, en ek hou van ’n bietjie wine en dine ... So ek en Christelle verskil in daai opsig. Ek is wel, nes sy, nie ’n pushover nie, en beslis nie gemaklik met die tradisionele rolle van die man en vrou nie."
Hart-kos: Karen Hart oor kos en COVID-19
2020-05-21"Kook en bak was nog altyd vir my terapeuties, en nou nog meer as tevore. Ek het jare gelede die hartseer van my sielemaat se dood só verwerk – van vroegoggend tot laataand voor die stoof gestaan en kook."
Skep die koronamaatreëls ’n nuwe klas burgerlike ongehoorsaamheid?
2020-05-21"Die protes wat ons tot nou toe sien, gaan eerder oor die gemaksone van ’n relatief klein groep bevoorregtes wat dalk net verveeld is."
ATKV-Mediaveertjie-wenners: LUISTER-kategorie
2020-05-21Die ATKV-Mediaveertjies, reeds vir meer as ’n dekade die mees vooraanstaande Afrikaanse media-toekenningsgeleentheid, het vanjaar ’n splinternuwe baadjie aangetrek met ’n nuwe beoordelingsformaat asook die aanlyn bekendmaking van die wenners.
Rita (JM) Gilfillan (1941–)
2020-05-21"Ek skryf, want dis op ’n sekere manier ’n bevestiging van ’n eie identiteit."
Pasverskyn: Uit die kroes deur Lynthia Julius
2020-05-20In Uit die kroes word die Noord-Kaapse leefwêreld opgeroep in verse wat Namawoorde op verrykende wyse inkorporeer. Dit bevat gedigte wat die sentrale dog geringgeskatte rol van die bruin vrou in die Suid-Afrikaanse geskiedenis belig.
Press release: The Fugard Theatre’s hit Kinky Boots takes home six Fleur du Cap Theatre Awards
2020-05-20With a Tony-winning score by Cyndi Lauper and book by four-time Tony winner Harvey Fierstein, The Fugard Theatre’s South African premiere production of Kinky Boots was seen by a staggering 58 000 people over an incredible eight months to sold-out houses and rave reviews.
Bleddie Romeo!
2020-05-20"Gert slinger die visstok neer terwyl die vis nog spartel om los te kom. Hy hardloop na die buitehek en soos ’n wafferse losskakel versnel hy met die smal gangetjie af en deur die stoorkamer. In die voorportaal van die huis, aan die onderpunt van die trappe wat na bo lei, kyk hy beangs op. Sjoe, hy’s onfiks!"
Die man wat my liefhet
2020-05-20"Die man wat ek liefhet
staan op rotse waar swarttobies wei;
hy laat sy blik oor wye waters gly
en iewers (waar storms oor die diepsee woed)
saluut ’n albatros verby."
Kwart oor somer
2020-05-20"Maar sy ken reeds dié voorspel,
ook die doodsnik wat kom –
in die vou van die winter
sterf die somer se blom."
