Pasgelaai
Skrywersonderhoud: Anel Heydenrych oor Die afloerder en haar liefde vir stories
2020-05-13"Die wêreld is waansinnig en min dinge maak regtig sin. Miskien gee skryf vir my die geleentheid om ’n bietjie struktuur te skep – orde in die chaos?"
Watse laerisiko-gevangenes, minister Lamola?
2020-05-13"Korrektiewe beamptes is alreeds onder druk met te veel gevalle. Nou word daar in ’n tydperk van 10 weke nog 19 000 ekstra gevalle by hul werkslading gevoeg."
I tracked the stars
2020-05-13"There is longitude
there is latitude
diagonals
depth and circumference"
Onthou jy nog die see se blou? ’n Villanelle in die tyd van die koronavirus
2020-05-13"Wat oorbly tussen my en jou?
Skakerings lug van berg en see."
Navorsers gebruik ou broodkrummels om handreiniger te maak
2020-05-13"Tot 30% van die wêreld se kos word vermors. As ons gebruike kan vind vir hierdie 'afval', sal dit baie probleme kan verlig."
Werker, salueer
2020-05-13"Jy wat ons glimlaggend moet bedien
Met toewyding in ons behoeftes voorsien
Soms beledigings en argwaan moet trotseer
Ons dank jou"
Lesersindruk: Wit Wolf deur Stefaans Coetzee en Alita Steenkamp
2020-05-13"Die boek is aan die een kant ’n biografie van Stefaans Coetzee, maar dit is ook ’n motiveringsboek. Dit is ’n boek van hoop en versoening."
"Ek probeer die lewe lig hou" – ’n onderhoud met Cintaine Schutte
2020-05-13"Ek dink Louis Pretorius en Albert Snyman het ’n pragtige storie vertel met diepte, interessante storielyne, fully-fleshed karakters, belangrike kwessies wat aangespreek word, goeie tekste en ’n storie met hart."
Elders gesien: Waar is Cyril?
2020-05-13"Komaan, Cyril, wys jou gesig, bring die gebooie en vertel ons wat in fase drie en met die ekonomie gebeur."
Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge
2020-05-12Laai hierdie gratis begripstoets vir Graad 7-leerders met die komplimente van Henk Viljoen (NB-Uitgewers) af.
Gratis Pad na jou hart-werkkaarte vir die klaskamer
2020-05-12Gratis les-idees en aflaaibare werkkaarte gebaseer op die Afrikaanse film Pad na jou hart, met die komplimente van Best Books (NB-Uitgewers).
Op die front line: ’n gesprek met Eavesdrop oor die rol van kunste
2020-05-12"Die arts is vir my die enigste ding wat sin maak deur sulke confusing tye soos dié. Die artist is soos ’n spieël, ôs reflect wat onder die surface aangaan."
Korona-kortverhaalfees
2020-05-12LitNet bied, met die ondersteuning van die Hiemstra Trust, ’n kortverhaalfees tydens die staat van inperking aan.
Korona-kortverhaalfees: Jan van Tonder oor “Pa, Ma en die liefde”
2020-05-12"Skryf is my allesoorheersende liefde. Die genre wissel. Die afgelope jare hou ek meer van romans, maar ek word soms verlei om iets anders aan te pak – aandagafleibaarheid synde een van my vele tekortkomings."
Pa, Ma en die liefde
2020-05-12"Dawie maak keel skoon. 'Ek het ’n aankondiging.' Hy kyk elkeen van ons om die beurt in die oë om die oomblik so lank hy kan uit te rek."
Reading the Bible with simplicity: Francis of Assisi’s (c. 1181–1226) spiritual reading of the Bible
2020-05-12"Francis’s approach to the Bible is mirrored in his approach to life. Francis admonished people to live with simplicity and even in poverty, and thus the Bible should also be read in a simple manner."
Om die Bybel met eenvoud te lees: Fransiskus van Assisi (c. 1181–1226) se geestelike lees van die Bybel
2020-05-12"Fransiskus was meer besorg oor die proses van Bybellees – dit moes ’n proses wees wat die mens opwaarts nader aan God bring, maar wat die mens ook afwaarts neem na diegene wat minderbevoorreg en verstote is."
