Pasgelaai
Die biblioteek aan die begin van my wêreld
2020-05-18"In die hoeveelste fase maak biblioteke oop? Lank voor die pandemie het biblioteke reeds vir my hartseer ruimtes geword: afgeskeep, effens vervalle, onderbefonds, met te min nuwe uitreikings. Eens was dit anders."
Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, 50 jaar oud: Skryfwedstryd en slypskool 2020 onbepaald uitgestel (nie afgestel nie)
2020-05-18"Wees dus rustig en hou voorlopig u inskrywings – dit mag dalk die weninskrywing wees! – veilig by u op ys (so ook die skole s’n by die onderwysers) as u dit nog nie gestuur het nie."
met nuwe geskiedenis op virusvryheidsdag
2020-05-18"twee-en-twintig tarentale dit bondel soos note op ’n balk"
Kwarantynketting: "The future has been rewritten" by Fred Khumalo
2020-05-15"Lockdown brought us together again in a way that threw us back to that time when our kids were still very small and were all in love with television and insisted on watching with us. So, the other day, we sat down as a family and embarked on a visual journey, which I know for sure we would have missed out on in a coronavirus-free country."
Ons trek Vrydag
2020-05-15"Vrydagmiddag laat kom ek in Steynsburg aan. Ek is moeg, die honde is geïrriteerd en ek het koffie nodig. Stop voor die deur, Mevrou maak die deur oop en lig my ewe kalm in, sy dink sy sal maar so deur die loop van die volgende week trek. Ek is moerig. Nee, Mevrou, jy het dan gisteraand nog bevestig julle trek vandag."
Press release: Fleur Du Cap Theatre Awards 2020 – notice regarding the announcement of winners
2020-05-15After careful consideration, a decision was taken to replace this year’s awards ceremony with a digital announcement of winners in all award categories on Monday, 18 May at 18:00, via the Facebook and Twitter pages of the sponsor, Distell.
FMR-resensie: Die mooiste meisie van Genua deur Ilja Leonard Pfeijffer
2020-05-15"Hierdie roman is ’n ontdekkingstog vir die intellek en die siel, veral vir die leser wat met behulp van die internet nuwe plekke en ervarings verken."
Blydskap in moeilike tye: ’n onderhoud met Johannes de Villiers
2020-05-15"Baie mense, as hulle sien daar is ’n boek oor blydskap, dink dit gaan alles net oor 'vrolik' wees. Hulle dink blydskap is vrolikheid, reënbogies, voëltjies wat sing, pienk spookasem … Maar blydskap is eintlik ’n veel meer diepgaande ding."
Elders gesien: Wag voor jou mond
2020-05-14"Ons almal beleef op die oomblik dae wat jy alles om jou wil platvee en met jou tong ’n brandpad skroei. Dis jou goeie reg. Maar maak tog maar die wag by jou mond wakker, want jy weet nie wie almal jy dalk gaan skroei as jy die vlamme loslaat nie. My ervaring is dat dit dikwels jyself ook is."
Misdaad in die polisie
2020-05-14"Ek is nie eers seker in watter straat ek geloop het in die algemene rigting van die barakke nie, dalk Marshallstraat, maar ek loop verby ’n hof. En daar sien ek dit: nektar van die gode, twee bottels melk staan voor die hof se deur!"
Nou in die verlede: Die dag toe Adolf Eichmann, "die verpersoonliking van die banaliteit van boosheid", gevange geneem is
2020-05-14"Hierdie week gedenk ons die waaghalsige operasie om een van die wêreld se mees berugte en glibberigste oorlogmisdadigers vas te trek."
Persverklaring: Museumdag 2020 plaas fokus op Taalmuseum se relevansie
2020-05-14Die internasionale museumraad (ICOM) vier sedert 1977 Internasionale Museumdag waardeur museums regoor die wêreld op of rondom 18 Mei die geleentheid gebruik om op skeppende wyses en deur spesiale aktiwiteite uiting te gee aan ’n bepaalde tema. Vanjaar se tema is "Museums vir gelykheid: Diversiteit en inklusiwiteit", wat weer die kollig plaas op die werklike doelstellings van museums, skryf Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM).
NATi-aansoeke oop vir produksievoorleggings
2020-05-14Die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi) is op soek na nuwe, innoverende idees in ’n verskeidenheid genres: musiekteater, drama, komedie, dans- of bewegingsteater en lewende kuns. Alle aansoeke moet teen 1 Junie 2020 om 17:00 ingedien word.
Magazines in the new normal: Ctrl+X or fast forward?
2020-05-14"Paper and ink are not going away just yet." As mass extinction threatens South Africa’s traditional magazines (fifteen titles closed down earlier this month), Catherine Knox recalls a time when the industry was on a roll.
Pasverskyn: Vers & vrou deur Karen de Wet
2020-05-14’n Versameling gedigte oor vroue, deur vroue, vir vroue – en vir dié wat met vroue leef.
Die kultuur van selfvernietigende dwarstrekkery in die VSA
2020-05-13"In die Amerikaanse geval kom daar egter ’n gevaarlike dwarstrekkerstreep voor wat totaal kontak met die werklikheid verloor het, wat wetenskaplike feitelikheid arbitrêr verwerp en ’n ongebreidelde, onredelike sin vir individuele belange en onafhanklikheid het. Net soos ’n ongure tiener wat teëpraat net om te stry, so protesteer halsstarrige Amerikaners wat meestal baie goed weet dat die feite nie in hul saak se guns is nie."
PhD study focuses on cheesemaking for small-scale farmers
2020-05-13"Dairy farming has the potential to form an important part of cattle production systems for resource-limited farmers, provide healthy cheese products to the local communities and generate additional income."
