Pasgelaai
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings vir 2020
2020-05-20Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns maak die gesogte Akademiebekronings vir 2020 bekend.
Die middag toe die wyn gesteel is
2020-05-19"Die middag toe die wyn gesteel is
het die son ’n halfmaan deur ’n hoë venstertjie gepars"
Lockdown death
2020-05-19"in Ravensmead gaan duiwe dood
in die dag
en die mense lag vir borstortels wat bloei
en meer god raak tussen wit vere"
Anderkant hierdie hede
2020-05-19"En in my land van drome
sal ek ontvlug uit hierdie hede
om (in toekoms of verlede)
jou op dáárdie plek te vind
waar jy glimlaggend vir my wink."
Die plaagdokter: "Doctor Schnabel"
2020-05-19"Die dood is tydens die Pes alomteenwoordig; die vreemde 'voël' word telkens gewaar, op pad na waar mense die siekste is, soos wat die dokter die sterwendes besoek."
My allerliefste
2020-05-19"sein jou bekoring
in saffraangeel koring, kom stuur jou boodskap
in rooi (so helder soos die son)"
Aan die voet van ’n berg
2020-05-19"Aan die voet van ’n berg
op die stoep van ’n huis,
sit ’n man met ’n baard
en ’n pyp in sy vuis"
COVID-19 en skole: Bly kalm en fokus op die beste belang van ons kinders
2020-05-19"Mens kan verstaan dat die baie onbeantwoorde vrae oor die pandemie besluitneming oor die onderwys hoogs kompleks maak. Maar dit is nie in die beste belang van leerders om skole eenvoudig gesluit te hou en die akademiese jaar af te skryf nie."
Elders gesien: Woorde is onnodig
2020-05-19"Hierdie foto het seker nie woorde nodig nie. In ons Oos-Kaapse dorp is daar buite politieke verband, met geen stoornis nie, ’n projek aan die gang om die meer armes onder armes van warm etes en bystand te voorsien."
Press release: 55th Fleur du Cap Theatre Awards winners announced
2020-05-19The winners of the 55th Fleur du Cap Theatre Awards for the Performing Arts have been announced! The winners of this year’s Fleur du Cap Theatre Awards reflected a dynamic, healthy mix of emergent and established local talent, in the view of panel judging chair Africa Melane.
’n Blom op ’n kindergraf
2020-05-18"Baie lang myle lê tussen doen en sê, en soos daar die afgelope 119 jaar groot onregte regoor die wêreld gepleeg is, nie net in ons rëenboogland nie, vra ek die vraag: Wat gaan ek en jy doen om die wêreld ’n beter plek vir ons kinders te maak? Wat gaan ons doen om hulle erfenis te bewaar?"
Persverklaring: Die bekendstelling van Taalportaal en Taalonderrigportaal
2020-05-18Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) stel op 21 Mei 2020 Taalportaal en Taalonderrigportaal bekend. Die geleentheid vind virtueel plaas, en sal die vorm aanneem van ’n paneelbespreking waar die belangrikheid van digitale onderrig en die noodsaak van digitale hulpmiddels in ’n onderrigomgewing aan bod sal kom.
Eende van dieselfde dam
2020-05-18"Sy oë versluier, ’n simfonie van sensualiteit wat Amalia laat ril van begeerte. Eintlik wil sy op sy skoot spring, arms om sy nek gooi, bene om sy lyf slaan – maar sy weet niks kom tussen ’n man en sy sigaret nie en sy hou haar in."
Korona-kortverhaalfees: Kristel Loots oor "Eende van dieselfde dam"
2020-05-18"Daar was ’n dag toe die buurvrou met haar Delillalyf ’n sigaret kom bedel het by die een wat ek liefgehad het. Die twee rokers het hand om die blaas eenkant toe gaan staan, daar waar dit donker was."
Kwarantynketting: "The Afrikaans patient" deur Naomi Meyer
2020-05-18"Ek voel bekommerd oor hom. En oor die wêreld. In die tyd van COVID-19 dink ek aan die film The English patient, met al die siekte en boonop die Tweede Wêreldoorlog wat op Die Groot Depressie gevolg het."
Skrywersonderhoud met Anton Krueger en Eben Viktor oor Die oog
2020-05-18"Mens kan soms baie alleen voel as jy so baie jare lank aan ’n projek werk, maar om dit saam met ’n vriend aan te pak beteken daar is altyd iemand anders om die ding verder te vat as jy op ’n punt moedeloos raak. Dis ook lekker om saam met iemand anders te lag of dink."
Koronavirus open ons oë
2020-05-18"Kom ons omhels ’n rustiger en gesonder lewenstyl en ry met fietse om te kom waar ons wil wees, hetsy werk, winkels of ontspanning, en sodoende vir ons nageslag ’n gesonder aarde na te laat."
Lesersindruk: Uit die hart van ’n vrou deur Rozaan de Wet
2020-05-18"Uit die hart van ’n vrou is die debuutroman van Rozaan de Wet. Die skrywer het duidelik baie moeite gedoen met die skryf van hierdie boek."
Allan Boesak, Nelson Mandela, Jakes Gerwel en nierassigheid
2020-05-18"Dit is ’n regverdige vraag om te vra of nierassigheid dood is, of het dit ooit bestaan, want die Suid-Afrikaanse samelewing het in ’n mismoedige sin agteruitgegaan. Tot so ’n mate dat minderhede toenemend neerslagtig voel omdat hulle besef hulle word vanweë ras of etnisiteit uitgesluit en tot ’n ekonomiese sukkelbestaan gereduseer."
Persvrystelling: Taalmonument vier 45ste jaar met Bybel in Kaaps
2020-05-18"Ter ere van die feit dat Afrikaans – en eindelik ook die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) wat 45 jaar in 2020 vier – deels te danke is aan pogings om die Bybel in hierdie taal te vertaal, is die instelling verheug om kreatiewe kragte met die onafhanklike joernaal LitNet saam te snoer om nuwe vertalings van die Bybel in Kaaps in die Groen Galery uit te stal."
