Pasgelaai

Vierdimensionele getalle en determinante

Pieta van Deventer Skole 2020-05-11

"Dit is ’n baie nuttige werktuig in die skep van grafika in animasiesagteware ... Hierbenewens speel dit ’n belangrike rol in vlugdinamika, die beweging van elementêre deeltjies in kernfisika, robotika, rekenaaraftasting, kontroleteorie, seinprosessering en ’n magdom ander velde."

Vervlegte leer as onderrig-en-leer-benadering vir die 21ste-eeuse leerder – ’n onderhoud

Remona Voges, Marné Pedro, Michele van der Merwe Onderhoude 2020-05-11

"Selfoontegnologie moet egter nie buite berekening gelaat word nie, en juis tydens die inperking weet ons van baie onderwysers wat deurentyd foto’s van leermateriaal, notas en take aan hulle leerders via WhatsApp stuur."

In memoriam: Adam Schlesinger het ’n plek in jou hart (al besef jy dit dalk nie)

Pieter van der Lugt In memoriam 2020-05-11

"Schlesinger is op 1 April aan COVID-19 dood. Hy was ’n gevoelige, produktiewe en uitstaande popmusikant wat gereeld harte ligter gemaak het – en ons het nie eens altyd geweet dit was hy nie."

Elders gesien: Onder haar ma-wees "kombersie"

Annemarie Smith Elders gesien 2020-05-11

"Ons was die volle uur van besoektyd by haar en ek het geweet toe ek daar uitstap, was dit die laaste keer wat ek haar ooit gesien het. Die heel laaste keer in my lewe. Ek het by die huis gekom en op my bed in my kamer gaan lê. Ek was bang. Ek het geweet dat ons vier kinders heeltemal uitmekaar gaan spat. My bietjie sekuriteit, my ma, my broers en my kat – alles hang aan ’n draadjie."

BUSQR – a new way for artists to generate income through livestreaming

Marli van Eeden, Jon Savage Interviews 2020-05-11

"It may just be the world’s first live donations platform that allows artists, performers, comedians, chefs, etc to earn from their fans while they livestream – from anywhere in the world. Also, we’ve seen incredible fundraisers being curated around BUSQR. Musician Dan Green managed to raise R120 000 in one hour for a township in Noordhoek."

LAPA: Mei goeiste, beste boekwinkel! | May you be good to bookstores in May

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-05-11

Lees hier watter nuwe boeke in Mei by LAPA verskyn. 

Gesteelde water is soet

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2020-05-11

"Of dit nou heuning, koek, sigarette of drank is, gesteelde water is soet, en brood in die geheim geëet, is lekker, sê die wyse Salomo mos."

Press release: The Fugard at Home – The Fugard Theatre’s digital platform coming soon

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-05-11

"With the 'new normal' now upon us, The Fugard at Home will present engaging and compelling content on an online portal that champions the arts and once again connects our loyal Fugard audiences and artists in a meaningful way," says Lamees Albertus, general manager and producer of The Fugard Theatre.  

A world of possibilities for first-ever International Business graduates

Marli van Eeden, Pierre Erasmus Onderhoude 2020-05-11

"The degree addresses the need to deliver graduates who are equipped to be role-players in a rapidly changing international knowledge economy. Furthermore, it aims to provide students with an enriched student experience through the interaction with international students and the opportunity to explore the global marketplace."

Woordfees dance production brings light to the issue of pollution

Marli van Eeden Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-05-11

"With the current coronavirus crisis, and people across the world having to self-isolate, for once the earth is getting a chance to breathe due to fewer people moving around and polluting the earth."

Moenie Afrikaans inperk nie

Mercia Eksteen ATKV-Portaal 2020-05-11

"Afrikaans vier vanjaar tydens die inperking 95 jaar as ’n amptelike taal. Daar kan tereg gevra word wat die rol van taal tydens die inperking is."

PEN Afrikaans expresses concern over suspension of eNCA news anchors

LitNet PEN Afrikaans 2020-05-08

PEN Afrikaans urges eNCA to reinstate the anchors, Xoli Mngambi and Jane Dutton, in their positions with immediate effect. Press freedom and freedom of expression is essential to ensure that the media can continue to play its valuable role in our democratic society.

PEN Afrikaans spreek kommer uit oor skorsing van eNCA-nuusaanbieders

LitNet PEN Afrikaans 2020-05-08

PEN Afrikaans doen ’n beroep op eNCA om die nuusaanbieders, Xoli Mngambi en Jane Dutton, onmiddellik in hul posisies te herstel. Pers- en uitdrukkingsvryheid is noodsaaklik om te verseker dat die media kan aanhou om ’n waardevolle rol in ons demokratiese samelewing te speel.

In memoriam: "Life is wonderful!" het die aktivis geskreeu toe hy lewenslange tronkstraf kry

Martie Retief-Meiring In memoriam 2020-05-08

"As aktivis was hy bereid om te sterf vir sy aandeel in die anti-apartheidsbeweging in Suid-Afrika."

Lesersindruk: Klaskamer deur Vita du Preez

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2020-05-08

"Alles in ag genome was Klaskamer iets anders, ongewoon, maar ek het gesukkel om deur te druk en die boek klaar te lees."

Persverklaring: Kameras begin rol op kykNET-sepiestelle

LitNet kykNET Portaal 2020-05-08

Die TV- en filmindustrie is stadig maar seker besig om in produksie te gaan in hierdie tyd van die wêreldwye COVID-19-pandemie.

Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist III

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2020-05-08

"Hoe internationaler de onderzoekfocus, hoe beter de particulariteit van de Nederlandstalige literaturen wereldwijd kan worden belicht. Globalisering betekent geen onachtzaamheid voor lokale ontwikkelingen."

Behoefte aan ’n geloofwaardige en "capable" staat

Jason Lloyd Rubrieke 2020-05-08

"Die regering se onbeholpenheid en weiering om na meer stemme as net die mediese perspektief te luister in die hantering van COVID-19 is ’n bewys dat ons meer bekwame politici nodig het om ’n 'capable' staat te bou."

Persvrystelling: ALV-kongres uitgestel na Januarie 2021

LitNet Akademies en skole 2020-05-08

Referaatvoorstelle word ingewag vir die ALV-kongres wat van 18 tot 20 Januarie 2021 in Port Elizabeth plaasvind. Die kongrestema is "Affekte, emosies, begeertes en/in die Afrikaanse letterkunde".

LitNet: O Brose Aarde

LitNet Nuusbrief 2020-05-07

LitNet: O Brose Aarde

Top