Pasgelaai

Author’s corner episode 3: Ntabeni and Head

Mphuthumi Ntabeni, Vernon Head Books and writers 2023-06-09

"In a way, for me, writing is another kind of view of the world, with words and sentences and stanzas that seem to have allowed me to redefine myself under the trees: to re-see."

Graad 11: Wiskundevraestel en -memo (1), tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-06-09

Is jy in graad 11 en droom jy van die snoesige wintervakansie wat een van die dae aanbreek? As jy hierdie gratis vraestel deur Lee-Ann West aflaai en vir jou Wiskunde-eksamen voorberei, het jy goeie punte waarna jy ook kan uitsien.

Short.Sharp.Stories anthology Fluid: interview with Jarred Thompson, author of the short story "What we ride in on"

Joanne Hichens, Jarred Thompson Books and writers 2023-06-09

"I wanted to express the differing textures of space in South Africa, the different backgrounds that brush up against each other in all kinds of spaces."

Short.Sharp.Stories anthology Fluid: interview with Mabel Mnensa, author of the short story "Jars for nights like this"

Joanne Hichens, Mabel Mnensa Books and writers 2023-06-09

"You cannot leave parts of yourself at the door as you enter the places where you spend most of your time."

LitNet: Ons rug is teen die muur

LitNet Nuusbrief 2023-06-09

LitNet: Ons rug is teen die muur

Die program | The programme: Etienne van Heerden Veldsoirée, 22–24 September 2023

LitNet Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-06-09

Kom word deel van hierdie onvergeetlike ervaring! Bespreek nou. | Book now to share in this unforgettable experience!

Persverklaring: Vriende van NALN se Boekemark in die Ketelkelder

LitNet Boeke en skrywers 2023-06-08

Kom boeksnuffel by Vriende van NALN se opedag op Saterdagoggend 10 Junie by die Boekemark in die Ketelkelder. Ria Müller se stel ou Huisgenote en koerante is beskikbaar in NALN se ouditorium.

Persverklaring: Wil jy Afrikaans toelies in Arabies? | Press release: Be creative with Arabic Afrikaans

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-06-08

Die immer gewilde Shamiega Chaudhari sal beginners op Saterdag 29 Julie 2023 via ’n  moderne “madrassa-klas” touwys maak en op 25 November gevorderde skrywers  begelei. / The ever popular Shamiega Chaudhari will introduce beginners to Arabic Afrikaans via a modern “madrassa” class on Saturday, 29 July 2023, and guide advanced writers on 25 November.

Persverklaring: Nomineer jou Kaapse Wynlande-heldin teen 30 Junie | Press release: Nominate your Cape Winelands heroine by 30 June

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-06-08

Die Taalmonument, munisipaliteit en Historium Trust vereer agt spesiale vroue. / The Taalmonument, municipality and Historium Trust honour eight special women.

 Persverklaring: Oproep om referate – sperdatum verleng na 30 Junie 2023

LitNet Akademies en skole 2023-06-08

U word vriendelik uitgenooi om ’n referaatvoorstel in te dien wat fokus op die breë simposiumtema. U is welkom om die uitnodiging ook aan belangstellende kollegas te stuur.

In conversation with Ari Seirlis, author of Wheels of fire

Izak de Vries, Ari Seirlis Books and writers 2023-06-08

"I had no idea that I would ever get to mix with presidents and Hollywood stars."

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Louise Cilliers oor vertalings uit Grieks

Johann Rossouw, Louise Cilliers Onderhoude 2023-06-08

In die eerste aflewering van die Johann Rossouw-gespreksreeks, praat Johann Rossouw met Louise Cilliers oor Van Alexandrië na Ithaka, gedigte uit Grieks vertaal. Die video is professioneel deur Chris Vorster en sy assistent van die drama-departement by die Universiteit van die Vrystaat opgeneem en geredigeer.

Marc Bamuthi Joseph: video of the keynote address, Tribuo arts conference, 3 June 2023

Marc Bamuthi Joseph Opinion 2023-06-08

Marc Bamuthi Joseph is the vice-president and artistic director of social impact at the John F Kennedy Center for the Performing Arts in Washington, DC. He delivered the keynote address at the Tribuo arts conference held in Stellenbosch in June 2023, and he spoke about a transformative future and the currencies of redemption.

Eerstehandse, indringende chaos

Jean le Roux Poësie 2023-06-08

"En ons ritme, in die nag ’n metronoom;
Waar ons lig en donker, die goed, die sleg
Verweef tussen fluisters wat net in ons harte woon."

Ewige rewolusie

JMT Labuschagne Poësie 2023-06-08

"ontbal die slagspreuk
van jou vuis"

Net handbagasie

Jaco Wolmarans Fiksie 2023-06-08

"Jy gaan daai bagasie hier moet los, Domingos. Of dit nou jou skuld was of nie. Jy moet dit hier parkeer voor jy ’n kaartjie koop. Gerlach is nie die eerste een wat ons begrawe nie. Jy was saam daar. Angola. Ons het mense verloor. Ons was almal op een of ander manier verantwoordelik, Domingos. Hierdie hande het bloed op. Ons almal s’n."

Eerste liefde

Jacques Boshoff Poësie 2023-06-08

"Die winter het egter
deur oop vensters ingewaai
en ons warmte verdring"

Boeke en ouderdomsaanbevelings vir jou kind

Anke Theron Seminare en essays 2023-06-08

"Daar is ’n behoefte by volwassenes, ouers, onderwysers, oumas, oupas en almal wat ’n kinderleser in hul lewe het om ’n aanduiding van kenners (uitgewers, skrywers en spesialiste op die gebied) te kry in verband met wat hulle vir hul kinders aanskaf sonder om self die teks te lees."

Die einde van Standaardafrikaans en begin van Algemene Afrikaans

Jean Oosthuizen Seminare en essays 2023-06-07

"Herstandaardisering beteken nie daar word weggedoen met ’n standaard nie, sê Odendaal. 'Ons sê kom ons staan net krities teenoor hoe hierdie standaard wat ons vandag het, gevorm is. As ons voel daar is ’n skeefgetrekte beeld, wil ons graag hê dat meer gemeenskappe inspraak sal hê om ook ander woorde en variëteite in te sluit as deel van die standaard.'"

Ons rug is teen die muur

Freek Robinson, Gerhard Papenfus Onderhoude 2023-06-07

Gerhard Papenfus het harde woorde vir die regering. Hy beweer dat die regering sakeondernemings nou met geen ander keuse gelaat het as om openlik te verklaar dat hulle sal weier om aan hierdie vereistes te voldoen nie.

Top