Pasgelaai
Nuut by Tafelberg: Waar jakkalse huil deur Elrien Scheepers
2023-06-07Waar jakkalse huil is ’n wetenskapsfiksieverhaal wat in die Klein-Karoo en Kaapstad afspeel.
New from Melinda Ferguson Books: Lost property by Megan Choritz
2023-06-07One morning Laine wakes up to discover that the man she’s been married to for 15 years has been secretively living out a monstrous lie. Her world is tilted on its axis.
Pasverskyn: Elke dag ’n mooi nooi en ’n moord deur Hennie van Deventer
2023-06-07Uit polemieke, petaljes, rusies en romanses, herries en hofsake, en wat nog put gesoute koerantman Hennie van Deventer ’n ryk oes vir sy boeiende boek oor koerante en die nuus wat hul lewensbloed is.
Jakes Gerwel (1946–2012)
2023-06-07"Afrikaans is een van Suid-Afrika se skatte. Daar is ander skatte ook, maar Afrikaans het ’n besondere geskiedenis, ’n baie menslike geskiedenis. Daarom dink ek die sprekers van die taal het alle reg om te werk vir die taal se voortbestaan."
So nodig soos kamele: ’n lesersindruk van Marthie Momberg se 21 Voices from Israel and South Africa
2023-06-07"Haar bydrae gaan daaroor dat ’n lewe van integriteit juis beteken om openlik aan die kant van die onderdrukte te staan – waar ook al in die wêreld."
Waagmoedige antwoorde: ’n lesersindruk van Ter wille van oorlewing, ideologie en geld deur Johannes D Froneman
2023-06-07"Ideologiese vraagstukke waaroor debatte veral op sosiale media van tyd tot tyd opvlam, lê aan die hart van die boek: die soeke na vrede deur geregtigheid en die rol wat redakteurs en joernaliste tydens politieke woelinge in die vorige eeu, veral in die jare negentigs voor en tydens die 1994-verkiesing, gespeel het."
Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal
2023-06-06As jy in graad 9 is, weet jy seker nou al wat die sinonieme vir "spanning" en "stres" in die eksamentyd is: "Ma" en "Pa". Laat Zelda Mans se gratis Afrikaans Huistaal-oefenvraestel daardie angstigheid laat bedaar, jou help om goeie punte te behaal én weer goeie gesinsverhoudinge te beleef (onthou ook dat "Ma", "Pa", "spanning" en "stres" totaal verskillende soorte selfstandige naamwoorde is, en nie sinonieme nie).
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2023
2023-06-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Persverklaring: Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees stel eklektiese program bekend
2023-06-06Met meer as 250 deelnemers wat reeds ingeskryf het, beloof die 2023 SIKMF 10 dae van magiese musiekmaak vir die deelnemers en die fakulteit.
Tribuo-kunsberaad: waarom kunstenaars doen wat hulle doen
2023-06-05"Die kunstenaarsgesprekke en die beraam van planne duur voort, want dit kan nie anders nie."
Waarom Wolraad Woltemade as held vereer moet word
2023-06-05"Suid-Afrika het nou helde soos Wolraad Woltemade nodig om ons te red uit die put van politieke korrektheid, van werkloosheid, beurtkrag, misdaad, ekonomiese insinking, swak gesondheidsdiens, swak onderwys, swak polisiëring en vele ander wat dringend aandag moet geniet. Dit moet nou die prioriteit wees. Nie kleinlike politiekery wat verder bydra tot ons onbenydenswaardige posisie nie."
Matie-konvokasie: hoekom Jan Heunis die trekpas gekry het
2023-06-05"Daar is veral ’n paar indrukwekkende jonger lede van konvokasie wat hopelik vernuwing kan bring, en wat met die nodige respek vir inklusiewe besluitneming sal omgaan."
Klokke vir die eeue
2023-06-05"Minder bekend is die rol wat Mike Oldfield en The Manor in Branson se fenomenale suksesverhaal sou speel. Sonder Oldfield was daar moontlik nie ’n sir Richard plus ’n Virgin-dit of Virgin-dat nie."
Totsiens Suidooster se Boeta AB Samsodien!
2023-06-05"Ek was lucky om vi ’n kort paa maande tydens die Covid lockdown met Uncle Ced – dis wat ammal op stel vi hom genoem het – te wêk wanner ek oppie Suidooster storylining team was."
Phillip Louw, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die WAT: ’n onderhoud
2023-06-05"[D]ie WAT is die plek waar enige mense wat Afrikaans praat of skryf, hulle taalgebruik geboekstaaf moet vind."
Kunsmatige Intelligensie en die reg: Regspraak en opinies lê nog ver in die toekoms
2023-06-05"Wanneer ’n mens stilstaan en dooierus neem op enkele fasette van die regsberoep word dit vinnig duidelik dat ChatGPT nog nie so gevorderd is dat ons prokureurs die woestyn in kan jaag nie."
Elders gesien: Gedigte vs blouligkavalkades
2023-06-05"Ons word van die pad af gedruk sodat die BBP’s die land kan gaan red, of iets ewe belangrik."
Press release: Experiences of adults living with a disability
2023-06-02We would like to share and listen to experiences of adults living with a disability in South Africa. We would like to talk around "my disability", "me as a person", "my environment", and "my participation".
An engaging political biography: a review of The long obedience by FA Mouton
2023-06-02"Space doesn’t allow for a much longer review than this, but suffice it to say that Mouton’s treatment of Zach de Beer’s career covers all the high and low points."
Enter the lacuna: a review of Harry Oppenheimer by Michael Cardo
2023-06-02"Two biographies of Sir Ernest are both out of print, and Harry has, until this month, eluded biography."
