Pasgelaai

Getye van tyd op Jeffreysbaai bekendgestel

Izak de Vries Boeke en skrywers 2023-05-30

"Die tyd en die getye word saam ingespan om soms ’n tydsgees en soms ’n tydloosheid saam te vat."

Yellowface by RF Kuang: a book review

Mphuthumi Ntabeni Books and writers 2023-05-29

"This book is a critique not only of the publishing world, but of our Western culture and late-capitalism-induced way of life."

’n Lesersindruk: Converting missions – Carnarvon: A decolonial case study deur Izak C Potgieter

Wilhelm van Deventer Lesersindrukke 2023-05-29

"Deur middel van hierdie publikasie plaas die skrywer die saak van kerke, kerklike verhoudinge en die grondkwessie opnuut in die kollig, veral omdat ’n hele aantal kerke gedurende die koloniale en apartheidstye aandadig was aan die onteiening van grond wat oorspronklik aan inheemse families en volkere behoort het."

Aanvaardingstoespraak: Die Jaap Durand-Denise Ackermann-toekenning vir Eenheid, versoening en geregtigheid

Marlene le Roux Menings 2023-05-26

"Kyk ek na my geboortedorp, Wellington, sit daar Sondae twee afsonderlike gemeentes regoor mekaar met die standbeeld van Andrew Murray tussenin."

Press release: The art and craft of editing (UCT Summer School)

LitNet Books and writers 2023-05-26

Editing encompasses a wide range of skills and procedures, many of which are mysteries to the reading public, and hotly debated even within the publishing and journalism fields.

 

Press release: Creative Fiction Writing (UCT Summer School)

LitNet Books and writers 2023-05-26

This online course is designed for the creative writer who hopes to tangibly improve their creative work. Over the course of six two-hour sessions, we will explore the fundamental elements of creative writing.

Persverklaring: Die wenners van die Andrew Murray-prysfonds se pryse en toekennings vir 2023

LitNet Boeke en skrywers 2023-05-26

Die oorhandiging van die Andrew Murray-prysfonds se pryse en toekennings vir 2023 vind op 26 Mei in die Desmond Tutu-sentrum, Kaapstad, plaas.

LitNet: Afrikadag

LitNet Nuusbrief 2023-05-26

LitNet: Afrikadag

Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool: Elsibé McGuffog se terugvoer

Naomi Meyer, Elsibe Loubser McGuffog, Mia Oosthuizen Boeke en skrywers 2023-05-26

"Wat ek geleer het is dat, soos by gedigte, woorde baie raak moet wees, en soms is woorde onnodig, want die beelde sê dit."

Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool: Deidré Victor se terugvoer

Naomi Meyer, Mia Oosthuizen, Dedré Victor Boeke en skrywers 2023-05-26

"Almal van ons ken die witpapiersindroom – daardie vrees om jou eerste woord of sin of paragraaf te skryf. Die skryfskool (en Mia) het soveel planne gehad om dit te oorkom."

Erotic poetry and Sufism in Rumi’s works

Elizabeth van der Berg Academic research 2023-05-26

"Homoerotic imagery, so prevalent in medieval Sufi poetry, was therefore a natural development in a society influenced by an implicit concept of male masculinity as the normative ideal."

Erotiese digkuns en Soefisme in Rumi se werke

Elizabeth van der Berg LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2023-05-26

"Die heersende sosiale en kulturele omstandighede van daardie era word verhelder en daar word aangetoon waarom dit in die lig hiervan begryplik is dat Rumi homoërotiese metafore benut het om sy liefde teenoor God uit te druk."

Die menslike dieretuin: ’n onderhoud met François Durand

Naomi Meyer, François Durand Skrywersonderhoude 2023-05-26

"Daar is 6 500 tale op aarde en Afrikaans is die 69ste grootste taal op aarde. Dus, wanneer iemand my vra hoekom het ek nie my boek in Engels geskryf het nie, vra ek die persoon hoekom hy nie ’n boek in Chinees geskryf het nie. Die tweede ding wat ek vra, is hoekom vra jy so ’n simpel vraag? Hoekom sou ek? Hoekom wil ek?"

Roman deur Cas Wepener: ’n resensie

Wilna Adriaanse Resensies 2023-05-25

"Ek weet nie of Wepener die verhaal gekies het omdat dit teen die gebeure van die tyd eggo nie en ek strek dalk nou die skrywer se bedoelings, maar doelbewus of nie, hierdie verhaal laat ’n mens opnuut na baie dinge om jou kyk en maak jou weer bewus van watter stories jy onthou en oorvertel."

Africa Day: Nkosi sikelel’ iAfrika

Mphuthumi Ntabeni Opinion 2023-05-25

"Lastly, I dream of an Africa that honours its own identity and looks after its cultural/historical heritage. Of a new African consciousness – not just in politics, but in a deeper worldview of environmental respect that arises from the philosophy of Ubuntu bethu, which we inherited from our forefathers and ancestors."

Ingrid Winterbach (1948–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2023-05-25

"As jy ’n romanskrywer is, moet jy die tyd waarin jy leef, uitbeeld. Jy moet die hele spektrum van menswees uitbeeld."

Ek vereer nie kleur nie

Johan van der Merwe Poësie 2023-05-25

"God vereer nie kleur nie
wit bruin of swart nie
Jesus het my beste vriend geword
Hy was God –
wat vir altyd lewe
Hy het nie gesê wit bruin of swart nie."

Ek wens

Willem de Swyger Poësie 2023-05-25

"ek wens
ons het daardie road trip gedoen
waaroor ons gepraat het"

’n Ode aan my ma

Lee Hensberg Poësie 2023-05-25

"My ma is
huis-toe-kom
die pleister op my seer
die dolos wat die waters keer
die eggo wat in die blink
van my kinders se oë klink."

A22

Daan de Swardt Poësie 2023-05-25

"gravitasie is ’n heilige taboe
uurglase vul opnuut
ons skiet die sterre
met ’n kettie en klip"

Top