Pasgelaai

Persverklaring: Bitterkomix is terug met BK19!

LitNet Boeke en skrywers 2023-06-02

Bitterkomix 19 hou ’n spieël omhoog, sodat ons kan sien hoe ons gemeenskap daar uitsien, ons skynheiligheid, ons dubbele standaarde, ons opsetlike onkunde, en ons vermyding, ten alle koste, van dit wat ons geword het.

BELA-wetsontwerp kort aanpassings, maar is nie uit die put van die hel nie

Jean Oosthuizen SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2023-06-02

"Die hartseer van alles is volgens [Jaco Deacon] dat niks van die bepalings wat in hierdie wysigingswet ingebring word, gaan maak dat die onderwyskrisisse wat die land tans beleef, opgelos gaan word nie. 'Dit gaan nie maak dat kinders beter lees of dat die geld reg gekanaliseer word en die werklike probleme aanspreek nie, en dit is hartseer.'"

LitNet: Water. Armoede. ANC-sjampanje.

LitNet Nuusbrief 2023-06-02

LitNet: Water. Armoede. ANC-sjampanje.

Nou in Infrarooi deur Tom Dreyer: beleef die Stellenbosch-bekendstelling asof jy daar was

Naomi Meyer, Ansurette Pretorius Jonathan Ball-portaal 2023-06-02

Die bekendstelling van Tom Dreyer se bundel, Nou in infrarooi, het onlangs in Lou-Marié Kruger se huis in Stellenbosch plaasgevind. Kyk video’s van die voorlesings en gesprek.

Rusland-Afrika-verhoudinge en die opkoms van ’n nuwe wêreldorde

Fanie Herman Seminare en essays 2023-06-01

"Die rol van Afrika in internasionale politiek is aan die toeneem. Een van die grootmoondhede wat Afrika se groei met verwagtinge dophou, is Rusland. ’n Belangrike rede vir Rusland se hernude belangstelling in Afrika is die soeke na voormalige Sowjettydperk-vennote en lande wat anti-imperialistiese en anti-Westerse beskouings het. Sulke vennote kan Rusland help om ’n nuwe wêreldorde te skep. Vanuit ’n historiese perspektief is dit eerstens nodig om te vas te stel hoekom Rusland in Afrika belangstel."     

Persverklaring: Annemarié van Niekerk wen enorme Nederlandse prys

LitNet Boeke en skrywers 2023-06-01

Annemarié van Niekerk is pas aangekondig as die wenner van die Henriëtte Roland Holstprys vir “Betrokken Letterkunde”. 

Eksamenwenke aan ouers en leerders: Faeed Amardien, ’n opvoeder, gee raad

Naomi Meyer, Faeed Amardien Skole 2023-06-01

"[J]y weet reeds waarom jy elke dag vroeg opstaan en skool toe kom. Hou aan met hierdie narratief. Dit is nie tevergeefs nie. Ignoreer die geraas rondom jou. Jy het die vermoë om sukses te behaal."

Simpatie en meelewing

Crito (Kerneels Breytenbach) Boeke en skrywers 2023-06-01

"Dis nie nodig om taal met spiere in te span nie. Wel taal waarin ’n stil, intieme aanvaarding baie voelbaar is."

Pasverskyn: Onder ’n bloedrooi hemel deur Annemarié van Niekerk

LitNet Boeke en skrywers 2023-06-01

In haar memoir vervleg Van Niekerk haar eie lewensverhaal aangrypend en onthutsend eerlik met ’n verkenning van die groot kwessies in ons land: geweld teen vroue, skuld en onmag, aandadigheid en keuse.

Nuut by Naledi: ’n Skewe, skurwe sirkel deur Rudi Venter

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-06-01

Misdaad, vind hulle uit, het vele gesigte. Die uiteindelike ontmaskering van die sindikaatbaas is verrassend.

Eksamenwenke aan ouers en leerders: Renette Symington, ’n opvoeder, gee raad

Naomi Meyer, Renette Symington Skole 2023-06-01

"Bêre jou selfoon baie ver weg wanneer jy leer. Sit by 'n werksarea en skryf. Moenie op jou bed lê, na die werk staar en verwag dit gaan self in jou kop klouter nie."

Waarom ouers nou wérklik aan die BELA-wetsontwerp aandag moet gee: ’n onderhoud met Jaco Deacon

Naomi Meyer, Jaco Deacon SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2023-06-01

"Die staat sukkel om kwaliteitonderrig by 80% van die land se skole te lewer en wil nou kortpad vat met die wysigingswet om beheer te neem oor die goed funksionerende skole deur meer magte vir onderwyshoofde te gee oor onder andere taal en toelating. Ouers moet eenvoudig vasskop – élke skool behoort kwaliteitonderrig te gee, en as dit nie gebeur nie, moet die probleem daar aangespreek word."

Water, armoede, politieke onverskilligheid en Cholera in SA

Bettina Wyngaard Rubrieke 2023-06-01

"Jy kan jou kind se bababottel hóéveel keer in die mikrogolf sit om te ontsmet; die water waarmee jy sy formule aanmaak, is nie suiwer nie. Dis water wat deur die plaaslike munisipaliteit en oorhoofs deur die nasionale Departement van Water en Sanitasie voorsien word."

Woord

C-Son Poësie 2023-06-01

"en as ek later wegloop
al druppender drup,
verlang ek na jou lettergrepe
deur my lyf"

Vlerke

Michelle van Graan Poësie 2023-06-01

"ek hoor weer êrens ’n seemeeu roep
en sprinkel water van vergifnis
op jou trapspoor in my hart"

Wyser

Leona Conradie Poësie 2023-06-01

"... want tyd se bene is nou lank
en ons eie wil is nie bestand
teen tyd se lang hale nie."

Môre is nog ’n dag

Dibi Breytenbach Fiksie 2023-06-01

"Texeira gaan nog leer. Miskien nie vandag nie. Miskien nie eens môre nie. Maar hy sal leer. In hierdie werk leer almal dit op die een of ander stadium: Die glorie van oorlog lê nie in oorwinning nie, maar in oorlewing. Môre is nog ’n dag."

Verslag ‒ ASSAf-bespreking: The impact of Artificial Intelligence (AI) on Scholarly Writing and Publishing

Dirk Postma Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence 2023-05-31

ASSAf se tweede rondetafel, aanlyn bespreking oor ChatGPT gehou op 26 Maart 2023 het gehandel oor die invloed van Kunsmatige Intelligensie (KI) op akademiese skryfwerk en publikasies. Die paneel onder leiding van emeritus Mike Lambert (UK) het bestaan uit drie kundiges uit die KI-omgewing, Tommie Meyer (UK), Burgert Senekal (UFS) en Bhekisipho Twala (TUT). Dirk Postma lewer verslag.

The implications of ChatGPT in academia and journalism

Hannah Theron Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence 2023-05-31

Two reports about this seminar, written by BA Honours journalism students, were selected in partnership with Stellenbosch University’s Department of Journalism for publication on LitNet. Herewith Hannah Theron’s report.

Friend or foe? Expert panel tackles ChatGPT debate

Talia Kincaid Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence 2023-05-31

Two reports about this seminar, written by BA Honours journalism students, were selected in partnership with Stellenbosch University’s Department of Journalism for publication on LitNet. Herewith Talia Kincaid’s report.

Top