Pasgelaai

Innibos 2023: ’n onderhoud met Sandra Jacobs

Naomi Meyer, Sandra Jacobs Feeste 2023-06-13

"Bansky, die bekende Amerikaanse graffitikunstenaar, het gesê: 'Art is the greatest form of hope.' Sonder die kunste verarm ons op alle terreine."

The daily dad by Ryan Holiday, a book review

Mphuthumi Ntabeni Books and writers 2023-06-13

"There was just a clear flow of eloquence, with lessons obviously learned over years through the trial and error of applying ancient wisdom to living situations. Within no time, I was hooked."

Voordele en uitdagings van KI vir die universiteitswese

Jean Oosthuizen Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence 2023-06-13

"Die vermoë van enige iemand om ’n beeld of artikel deur middel van kunsmatige intelligensie te skep en ’n sekere narratief voor te stel is werklik kommerwekkend. Terselfdertyd skep dit geleenthede om dinge te ontwikkel wat ons nog nooit voorheen gesien het nie, verduidelik Japie Greeff, adjunkdirekteur, rekenaarwetenskap en inligtingstelsels aan die Noordwes-Universiteit."

44X4: fotoberig van die 2023 Gesamentlike byeenkoms van Pretoriase leeskringe

Monica Hammes Leeskringkamer 2023-06-13

"Jan van Tonder het ons bekoor tydens sy gesprek met Phyllis Green oor Sagie se storie. Die Jakaranda Leeskring het die funksie gereël met Cecilia Penzhorn aan die spits. NB-Uitgewers het die sprekers geborg."

Nuut by Lux Verbi: Sonneblomme en sneeu in Oekraïne deur Michele Potgieter

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-06-13

Michele moet besluit of sy teruggaan Oekraïne toe, waar ’n oorlog dreig, en of sy in Suid-Afrika bly.

Pasverskyn: Moederstad: Die Kaap in die naoorlogsjare, 1902–1910 deur Karel Schoeman

LitNet Boeke en skrywers 2023-06-13

“Kaapstad was in hierdie tyd ’n vuil, arm en pretensieuse stad.”

’n Gedenkwaardige resensie

Crito (Kerneels Breytenbach) Boeke en skrywers 2023-06-13

"Johann Kriegler se resensie van Truth to power (Rapport Boeke) is sonder vrees van teenspraak die belangrikste boekresensie wat in baie jare in Suid-Afrika verskyn het, bestem om in die jare en dekades wat kom, in dieselfde asem as Eskom en De Ruyter genoem te word."

George Louw (1939–2023)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2023-06-13

"Die seevoëls krys vandag
weer landlangs, die waters raak
benoud: ons het vergete hier
die see en land kom skei, op groot skaal drooggemaak."

My kordate konyn

Réney Warrington Menings 2023-06-13

"Dan: ou-siel-Sagrys, kordaat, suspisieus. Hy is effe laer op die grond, hy beloer jou én die wêreld van diep onder sy wenkbroue af. Ek vind later van sy ruggraat uit."

Kennisgewing: Cape Flats Stories – ’n slypskool op Jeugdag

LitNet Skryfsake en rubrieke 2023-06-13

"Of jy toelies, sabela of praat, vir ons maak jou skrywe saak." Hier is inligting oor ’n slypskool wat op Jeugdag in Bishop Lavis plaasvind.

Skolevraestelle en dankie-blomme in die hartjie van die winter

CH SêNet-briewe 2023-06-12

"Baie dankie aan LitNet. My kind is disleksies en in graad 5. Die vraestelle help baie ... Ons werk deur die vraestelle by die huis en sover het hy nog elke kwartaal geslaag."

Graad 11: Wiskundevraestel en memo (2), tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-06-12

Is jy in graad 11 en voel jou skoolloopbaan nou al soos ’n marathon? Hierdie gratis Wiskunde-vraestel deur Lee-Ann West sal jou help om hierdie kwartaal 'n goue medalje van 'n punt te behaal. (En as jy gister heeldag liewers na die uitsending van die Comrades-marathon op die TV gekyk het, is dit nog steeds nie te laat nie. Daar is baie ander oefenvraestelle op LitNet wat jou met jou voorbereiding vir die res van die jaar kan help.)

Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool: Madeleine Venter se terugvoer

Naomi Meyer, Madeleine Venter, Mia Oosthuizen Boeke en skrywers 2023-06-12

"Maar as ek iets moet uitsonder, sou ek sê dat die module oor verskillende plotstrukture en beplanning van kinder- en jeugverhale vir my baie beteken het. Waar ek in die verlede meestal ’n manuskrip halfpad gelos het – omdat ek net nie meer geweet het watter kant toe verder nie – skryf ek nou baie meer doelgerig."

Die Bergengel-reeks deur Carina Stander: ’n gesprek met die RSG-voorleser, Pieter van Zyl

Naomi Meyer, Pieter van Zyl Boeke en skrywers 2023-06-12

"Dit het my uit die staanspoor opgeval dat dit ’n roman is wat ook nuanses van digkuns besit. Carina Stander is egter nie net ’n romanskrywer/digter nie, sy is ook ’n beeldhouer. Ek kan dikwels die aardse, kragtige energie van beeldhoukuns in haar skryfwerk aanvoel."

Seisoene op parool deur Hans Pienaar: ’n resensie

Charl-Pierre Naudé Resensies 2023-06-12

"Hans Pienaar lewer in Seisoene op parool van die beste reëls en van die indrukwekkendste grepe in ’n lang tyd in die Afrikaanse poësie – ondanks ontsierings en ’n onafheid van die bundel in sy geheel."

Press release: The Winner of The Island Prize 2023

LitNet Books and writers 2023-06-12

The winner and the two runners up of The Island Prize 2023 have been announced.

FLF 2023: Hope in times of chaos

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2023-06-10

For now, love, talk, write, have toast and tea – or bubbly – and live. If you want to explore the wonders of other lives, read.

Persverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertalings van boeke deur Nathan Trantraal en Fanie Viljoen

LitNet PEN Afrikaans 2023-06-10

Die PEN Afrikaans Vertaalfonds se sentrale doelstelling is om die Afrikaanse letterkunde internasionaal te bevorder deur meer vertalings en publikasies van verdienstelike Afrikaanse werke moontlik te maak deur die toekenning van vertaalsubsidies aan buitelandse uitgewers wat suksesvol daarvoor aansoek doen.

The AVBOB Poetry Project helps thousands of Karoo learners

Izak de Vries, Melina Smit Interviews 2023-06-09

"As they like to ask in business: is it scalable? Yes, the desired outcomes are hugely scalable."

Author’s corner episode 3: Ntabeni and Head

Mphuthumi Ntabeni, Vernon Head Books and writers 2023-06-09

"In a way, for me, writing is another kind of view of the world, with words and sentences and stanzas that seem to have allowed me to redefine myself under the trees: to re-see."

Top