Lees ook die verklaring in Kaaps | Read this statement in English
3de Kaaps Simposium
Datums: 15de & 16de Augustus 2024
Plek: Universiteit van Wes-Kaapland
Organiseerders:
- Centre for Multilingualism and Diversities Research (CMDR), UWK
- Linguistieke-, en Afrikaans en Neerlandistiek Departement, UWK
- Comité International Permanent des Linguistes (CIPL)
1ste Oproep om Artikelbydraes
Kaaps is een van die oudste ‘tale’ in Suid-Afrika. Vanaf kolonialisme tot post-apartheid, durf aktiviste, akademici, kunstenaars en skrywers, onder andere, aan daarmee om borg te staan vir die bemagtiging van Kaapssprekendes in skole, universiteite, die samelewing, politiek, en die ekonomie van Suid-Afrika. Kaaps is ook ’n belangrike linguistieke hulpbron in die Wes-Kaap en daar buite. In die afgelope jare is daar ’n toenemende fokus en uitset van navorsing en kreatiewe skryfwerk gebaseer op:
- Die geskiedenis of ontstaan van Kaaps
- Die sosiale lewe van Kaaps
- Die linguistieke beskrywing van Kaaps;
- Die eenwording van die skryfstelsel;
- Die opvoedkundige vooruitgang van Kaaps vir akademiese geletterdheid in basiese- en hoër onderwys; en
- Die politieke, media en ekonomiese voordele van Kaaps.
Ons verwelkom graag akademiese aanbiedings (plakkate, artikels, paneelbesprekings), kreatiewe werk en optredes in ’n forum wat daarop gemik is om bymekaar te bring, toonaangewende navorsing en werk wat die wetenskappe van Kaaps sal bevoordeel en die sosiale- en akademiese geletterdheidspraktyke van Kaapssprekendes ondersteun, én volledige deelname in die opvoeding, en religieus, kulturele, politieke en ekonomiese deelname van ons reënboog, nie-rassige samelewing. Die doel van hierdie simposium is om bymekaar te bring opkomende en senior navorsers (insluitende MA/PhD nagraadse studente), kunstenaars en kreatiewes om met navorsing vorendag te kom, vanuit die perspektief van die volgende sub-temas:
- Geskiedenis van Kaaps
- Kaaps en kultuur (insluitende populêre kultuur)
- Kaaps en identiteit
- Kaaps en godsdiens
- Kaaps en musiek
- Kaaps en geregte/kosse
- Kaaps en gender
- Kaaps en meertalige letterkunde
- Kaaps in skole
- Kaaps in hoër onderwys
- Kaaps en ortografiese ontwikkeling
- Kaaps en leksikografie
- Kaaps en standaardisering
- Algemene Linguistieke van Kaaps (morfologie, sintaks, semantiek, fonologie, ens.)
- Kaaps en Nederlands
- Kaaps en Khoi-Afrikaans
- Kaaps en Gariep-Afrikaans
- Kaaps as Afrikaaps
- Kaaps en Afrikaans
- Kaaps en Engels
- Kaaps en isiXhosa
- Kaaps en isiZulu
- Kaaps as ’n taal
- Kaaps en politiek
- Kaaps en besigheid/bedryf
- Kaaps en gesondheid
- Kaaps en linguistieke landskappe
- Kaaps en bestuur
- Kaaps en regte (forensiese linguistiek)
- Kaaps en gesinstaalbeleid
- Kaaps en meertaligheid
- Kaaps en taalkontak, -bewaring en -verlies
- Kaaps en taalbeleid en beplanning
- Kaaps en kreatiewe skryfwerk
Voorgestelde Plenêre Sprekers en Paneel:
Akademies
- Michael Le Cordeur
- Erin Pretorius
- Quentin Williams
- Steward van Wyk
Kreatief
- Olivia M. Coetzee
- Nathan Trantraal
- Ronelda Kamfer
- Radna Fabias
- Babs Gons
Internasionaal
- CIPL Uitgenooide Paneel oor Die Bemagtiging van Kaaps
INHANDIGINGSDATUMS:
- Eerste datum: 30ste September 2023
- Tweede datum: 30ste Junie 2024
- Finale datum: 31ste Julie 2024
RIGLYNE VIR INHANDIGINGS:
Abstrakte
Ons verwelkom die inhandiging van abstrakte in die volgende kategorieë
|
Kategorie |
Lengte van of abstrakte |
Duur van aanbieding |
|
Paneelbespreking |
250-500 woorde (data en voorbeelde uitgesluit) |
90 minute |
|
Artikel |
150-300 woorde (data en voorbeelde uitgesluit) |
30 minute |
|
Plakkaat aanbieding |
100-200 woorde (data en voorbeelde uitgesluit) |
30 minute |
|
Kreatiewe Optrede |
100-200 woorde (data en voorbeelde uitgesluit) |
20 minute |
BELANGRIK:
- Abstrakte kan ingehandig word in Kaaps, Afrikaans, Engels en Nederlands.
- Abstrakte moet die volgende bevat:
- Volledige titel van die artikel
- Titel, volle name, en van (in gevalle van ’n paneel voorstel, verskaf slegs die name van die outeurs)
- Affiliasie
- E-pos addres (in gevalle van vele outeurs, verskaf slegs dié van die korrespondente-outeur; vir paneelbesprekings, verskaf slegs die e-pos addresse van die sameroepers)
- Abstrak se inhoud
- Verwysings
- Paneelbesprekings sal 90-minute duur en artikel-aanbiedings sal 30-minute duur. Beide sal insluit 10-minute of V&A.
- Alle plakkaat-aanbiedings sal 30-minute duur (insluitend ’n 10-minute bespreking). Aanbieders sal hul plakkate aanbied in ’n algemene area waar ander konferensie bywoners die geleentheid sal hê om die plakkate van hul keuses te bekyk en die inhoud met die aanbieder te bespreek.
- Vir kreatiewe skryfwerk/lees/optredes/voordragte benodig ons ’n abstrak/synopsis van die stuk wat u wil lees/voordra. Die synopsis mag nie langer as 200-woorde wees nie.
- Kreatiewe stukke sal die volgende struktuur aanneem: 10 minute toegewy aan lees/voordragte en 10-minute vir besprekingstyd.
- Om jou abstrak in te handig klik asseblief op die volgende Google Forms skakel: [Submit Abstract].
Registrasiebesonderhede:
Reis- en Akkommodasie-informasie volg.
Registrasie fooie met outomatiese lidmaatskap tot die Vereniging virrie Bevordering van Kaaps (VBK).
- Studentefooi: R150 pp
- Nie-Studentefooi: R300 pp
- Konferensie (aand)ete: R550 pp
Sluit aan by VBK:
Die 3de Kaaps Simposium bied ’n geleentheid vir afgevaardigdes om aan te sluit by die Vereniging virrie Bevordering van Kaaps (VBK).
Klik op die skakel en sluit aan by VBK: [Click on Link]
PLAASLIKE ORGANISERINGSKOMMITEE:
- Quentin Williams
- Zaib Toyer
- Chevan Van Rooi
- Lawren Smith
- Jessica Albertyn
- Veronique Williams
- Kamilah Khalidheen
- Erin Pretorius
- Jason Richardson
- Donovan Lawrence
- Anastasia de Vries
- Carla Lindt
- Tyron de Villiers
- Chande van der Westhuizen
- Camiel Hamans (CIPL)
Algemene Navrae en Registrasies:
Vir algemene informasie oor die konferensie en registrasie prosedures, kontak Mnr. Chevan van Rooi en Prof. Quentin Williams by kaapsevents@uwc.ac.za.
3re Kaaps Simposium
Datums: 15e & 16e Augustus 2024
Plek: Vâsitie van Wes-Kaapland
Organiseedes:
- Centre for Multilingualism and Diversities Research (CMDR), UWK
- Linguistieke-, en Afrikaans en Neerlandistiek Departement, UWK
- Comité International Permanent des Linguistes (CIPL)
1ste Oproep virrie Âtiekels contributions
Kaaps is een vannie outste ‘tale’ in Suid-Afrika. Vanaf colonialism tot post-apartheid, dare activists, academics, artists en writers, amongst other things, om te staan virrie bemagtiging van Kaapsspriekenes in skole, universities, die sameliewing, politiek, ennie economics van Suid-Afrika. Kaaps is oek ’n belangrike linguistic resource innie Wes-Kaap, soewel as da byte. Innie afgeloepe jare is daa ’n toeniemene focus en ytset van navorsing en creative writing based op:
- Die geskiedenis of onstaan van Kaaps
- Die social liewe van Kaaps
- Die linguistic description van Kaaps;
- Die unification vannie skryfstelsel;
- Die opvoedkundige voo’ytgang van Kaaps vi academic literacy in basic- en hoër onnewys; en
- Die politic, media en economical voodele van Kaaps.
Ôs welcome graag academic presentations (posters, âtiekels, panel discussions), creative work en performances inne forum wat daa’op gemik is om, leading research en wêk wattie wietenskappe van Kaaps sal bevoordeel ennie social- en academic literacy practices van Kaapsspriekenes onnesteen, én volliedage participation innie geleerentheid, religious, cultural, political en economical participation van ôs rienboeg, non-racist sameliewing, bymekaar te bring. Die doel van dié simposium is om opkoemende en senior researchers (including MA/PhD post grad students), artists en creatives bymekaar te bring om met research vorendag te kom, van ytie perspective vannie volgende sub-themes :
- Geskiedenis van Kaaps
- Kaaps en kultuur (inslytene popular culture)
- Kaaps en identity
- Kaaps en godsdiens
- Kaaps en musiek
- Kaaps en cuisine
- Kaaps en gender
- Kaaps en meetalage literatiêr
- Kaaps in skole
- Kaaps in hoër onnewys
- Kaaps en ortografiese onwikkeling
- Kaaps en leksikografie
- Kaaps en standarisering
- Algemiene Linguistics van Kaaps (morfoeloegie, sintaks, semantiek, foenoeloegie, ens.)
- Kaaps en Niedelands
- Kaaps en Khoi-Afrikaans
- Kaaps en Gariep-Afrikaans
- Kaaps as Afrikaaps
- Kaaps en Afrikaans
- Kaaps en Ingels
- Kaaps en isiXhosa
- Kaaps en isiZulu
- Kaaps asse taal
- Kaaps en politiek
- Kaaps en biesagheid/bedryf
- Kaaps en gesondheid
- Kaaps en linguistic landscapes
- Kaaps en bestuur
- Kaaps en regte (forensiese linguistics)
- Kaaps en gesinstaalbeleid
- Kaaps en meetalagheid
- Kaaps en taalkontak, -bewaring en -velies
- Kaaps en taalbeleid en beplanning
- Kaaps en kreatiewe skyfwêk
Voogestelde Plenêre Spriekers en Paneel:
Akademies
- Michael Le Cordeur
- Erin Pretorius
- Quentin Williams
- Steward van Wyk
Kreatief
- Olivia M. Coetzee
- Nathan Trantraal
- Ronelda Kamfer
- Radna Fabias
- Babs Gons
Internasionaal
- CIPL Uitgenooide Paneel oo Die Bemagtaging van Kaaps
INHANDIGINGSDATUMS:
- Eeste datum: 30ste September 2023
- Twiede datum: 30ste June 2024
- Finale datum: 31ste July 2024
RIGLYNE VI INHANDIGINGS:
Abstrakte
Ôs vewelkom die inhandiging van abstrakte innie volgende categories
|
Category |
Lengte van abstrakte |
Duur van aanbieding |
|
Paneelbesprieking |
250-500 wore (data en voorbeelde uitgesluit) |
90 minute |
|
Âtiekel |
150-300 wore (data en voorbeelde uitgesluit) |
30 minute |
|
Plakkaat aanbieding |
100-200 wore (data en voorbeelde uitgesluit) |
30 minute |
|
Kreatiewe Optriede |
100-200 wore (data en voorbeelde uitgesluit) |
20 minute |
BELANGRIK:
- Abstrakte kan ingehandig wôd in Kaaps, Afrikaans, Ingels en Niedelands.
- Abstrakte moer ie volgende bevat:
- Volliedage tietel vannie âtiekel
- Tietel, volle name, en van (in gevalle vanne panel suggestion, veskaf slegs ie name vannie authors)
- Affiliasie
- E-pos addres (in gevalle van mere authors, verskaf slegs dié vannie corresponding-author; vi paneelbespriekings, verskaf slegs ie e-pos addresse vannie sameroepes)
- Abstrak se inhoud
- Verwysings
- Paneelbespriekings sal 90-minute duur en âtiekel-aanbiedings sal 30-minute duur. Beide sal insluit 10-minute of Q&A.
- Alle plakkaat-aanbiedings sal 30-minute duur (insluitend ’n 10-minute besprieking). Aanbieders sal hul plakkate aanbied inne algemiene area waa anne konferensie bywoners die geleentheid sal kry ommie plakkate van hul choice te bekyk ennie content mettie aanbieder te bespriek.
- Vi creative writing/liês/optriedes/voodragte benodag ôse abstrak/synopsis vannie stuk wat djy wil liês/voodra. Die synopsis mag ie langer as 200-wore issie.
- Creative stukke sal ie volgende structure aanniem: 10 minute aan liês/voodragte toegewy en 10-minute vi bespriekingstyd.
- Om jou abstrak in te handig click oppie volgende Google Form link asseblief: [Submit Abstract].
Registrasie Besondehede:
Reis en Akkommodasie informasie volg.
Registrasie fooie met outomatiese lidmaatskap tot ie Ve’ieniging virrie Bevôdering van Kaaps (VBK).
- Studente fooi: R150 pp
- Nie-Studente fooi: R300 pp
- Konferensie (aand)iete: R550 pp
Slyt an by SAK:
Die 3re Kaaps Simposium bied ’n gelientheid vi afgevaardigdes om aan te slyt by die Ve’ieniging virrie Bevordering van Kaaps (SAK).
Click oppie volgende link: [Click on Link]
PLAASLIKE ORGANISERINGSKOMMITEE:
- Quentin Williams
- Zaib Toyer
- Chevan Van Rooi
- Lawren Smith
- Jessica Albertyn
- Veronique Williams
- Kamilah Khalidheen
- Erin Pretorius
- Jason Richardson
- Donovan Lawrence
- Anastasia de Vries
- Carla Lindt
- Tyron de Villiers
- Chande van der Westhuizen
- Camiel Hamans (CIPL)
Algemiene Navrae en Registrasies:
Vi algemiene informasie oorie konferensie en registrasie prosedures, kontak Mnr. Chevan van Rooi en Prof. Quentin Williams by kaapsevents@uwc.ac.za.
3rd Kaaps Symposium
Dates: 15th & 16th August 2024
Venue: University of the Western Cape
Organizers:
- Centre for Multilingualism and Diversities Research (CMDR)
- Linguistics Department
- Departement van Afrikaans en Neerlandistiek
- Comité International Permanent des Linguistics (CIPL)
1st Call for Papers
Kaaps is one of the oldest ‘languages’ in South Africa. From colonialism to post-apartheid, activists, academics, artists, authors continue to campaign for the empowerment of Kaaps speakers in schools, universities, social life, politics, and the economy of South Africa. Kaaps is also an important linguistic resource in the Western Cape and beyond. In recent years, there has been an increased focus and production of research and creative writing on:
- The history of formation of Kaaps
- The social life of Kaaps
- The linguistic description of Kaaps;
- The unification of the writing system;
- The educational advancement of Kaaps for academic literacy in basic and higher education; and
- The political, media and economic benefits of Kaaps.
We invite academic presentations (posters, papers, panel discussions) and creative works and performances in a forum that aims to bring to gather developing and cutting-edge research and work that would benefit the science of Kaaps and support the social and academic literacy practices of Kaaps speakers, and full participation in the education, and religious, cultural, political and economic participation of our rainbow, non-racial society. The purpose of this symposium is to bring together emerging and senior researchers (including MA/PhD postgraduate students), artists and creatives to present research from the perspective of the following sub-themes:
- History of Kaaps
- Kaaps and culture (including popular culture)
- Kaaps and identity
- Kaaps and religion
- Kaaps and music
- Kaaps and food
- Kaaps and gender
- Kaaps and multilingual literature
- Kaaps in schools
- Kaaps in higher education
- Kaaps and orthography development
- Kaaps and lexicography
- Kaaps and standardization
- General Linguistics of Kaaps (morphology, syntax, semantics, phonology, etc)
- Kaaps and Dutch
- Kaaps and Khoi Afrikaans
- Kaaps and Gariep Afrikaans
- Kaaps as Afrikaaps
- Kaaps and Afrikaans
- Kaaps and English
- Kaaps and isiXhosa
- Kaaps and isiZulu
- Kaaps as a language
- Kaaps and politics
- Kaaps and business
- Kaaps and health
- Kaaps and linguistic landscapes
- Kaaps and governance
- Kaaps and law (forensic linguistics)
- Kaaps and family language policy
- Kaaps and multilingualism
- Kaaps and language contact, maintenance and loss
- Kaaps and language policy and planning
- Kaaps and creative writing
Proposed Plenary Speakers and Invited Panel:
Academic
- Michael Le Cordeur
- Erin Pretorius
- Quentin Williams
- Steward van Wyk
Creative
- Olivia Coetzee
- Nathan Trantraal
- Ronelda Kamfer
- Radna Fabias
- Babs Gons
International
- Invited CIPL Panel on the Empowerment of Kaaps
SUBMISSION DATES:
- First date: 30th September 2023
- Second date: 30th June 2024
- Final date: 31st July 2024
GUIDELINES FOR SUBMISSIONS:
Abstracts
We invite the submissions of abstracts in the following categories:
|
Category |
Length of abstract |
Duration of presentation |
|
Panel discussion |
250-500 words (excluding data & examples) |
90 minutes |
|
Paper |
150-300 words (excluding data & examples) |
30 minutes |
|
Poster presentation |
100-200 words (excluding data & examples) |
30 minutes |
|
Creative Performance |
100-200 words (excluding data & examples) |
20 minutes |
IMPORTANT:
- Abstracts can be submitted in Kaaps, Afrikaans, English and Dutch.
- Abstract should contain the following:
- Full title of paper
- Title, full name(s), and surname (in cases of a panel proposal, only provide the names of all authors)
- Affiliation
- Email address (in cases of multiple authors on a paper proposal, only provide the corresponding author’s email; for panel discussions, provide only the email addresses of the conveners)
- Abstract contents
- References
- Panel discussions will be 90 minutes long and paper presentations will be 30 minutes long. Each of these will include 10 minutes of Q&A.
- All poster presentations will be 30-minutes long (including a 10-minute discussion). Presenters will present their posters in a common area where other conference attendees will have the opportunity to view posters of their choice and discuss the contents with the presenter.
- For creative writing readings/performances/recitals we require an abstract/synopsis of the piece you wish to read/recite. The synopsis should not exceed 200 words.
- Creative pieces will take on the following structure: 10 minutes dedicated to readings/recitals and 10 minutes to discussion time.
- To submit your abstract/ please click on the following Google Forms link: [Submit Abstract].
Registration Details:
Travel and Accommodation (information to follow)
Registration Fees with automatic membership to the Society for the Advancement of Kaaps (SAK).
- Student fee: R150 pp
- Non-Student fee: R300 pp
- Conference dinner: R550 pp
Join SAK:
The 3rd Kaaps Symposium presents an opportunity for delegates to join the Society for the Advancement of Kaaps.
Please click on the following link to join. [Click on Link]
LOCAL ORGANISING COMMITTEE:
- Quentin Williams
- Zaib Toyer
- Chevan Van Rooi
- Lawren Smith
- Jessica Albertyn
- Veronique Williams
- Kamilah Khalidheen
- Erin Pretorius
- Jason Richardson
- Donovan Lawrence
- Anastasia de Vries
- Carla Lindt
- Tyron de Villiers
- Chande van der Westhuizen
- Camiel Hamans (CIPL)
General Enquiries and Registration:
For general information about the conference and registration procedures, contact Mr Chevan van Rooi and Prof Quentin Williams at kaapsevents@uwc.ac.za.

