Pasgelaai

Persverklaring: Diana Ferrus gehuldig, Breyten stal uit by 12de Tuin van Digters

LitNet Feeste 2023-06-22

Die protesdigter Diana Ferrus, wat vanjaar sewentig word, is die digter wat op Vrydagaand, 15 September gehuldig sal word. Die digter en skrywer Breyten Breytenbach is die feeskunstenaar met sy kunswerke wat in die Breytenbach Galery te sien sal wees.

Press release: Umngeni Howick bidding to become a Unesco City of Craft and Folk Art

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-06-22

Howick, the gateway town to the iconic Midlands Meander, the premier arts and craft route in SA, is preparing a bid to become SA’s first Unesco City of Craft and Folk Art.

Laat die sakesektor toe om die werk te doen!

Freek Robinson, Jannie Durand Onderhoude 2023-06-22

Soos oral, wil die regering inmeng, maar die staatsorgane werk nie. Laat die sakesektor toe om die werk te doen, maar ondersteun ons dan, is Durand se pleidooi.

Gedagtes rondom Orania

Charl-Pierre Naudé Menings 2023-06-22

"Ja, Orania hét iets vir die problematiek van Suid-Afrika te sê. Dit is ’n onverwagse oord van diepgaande inligting oor waarom die nasiebouprojek van Suid-Afrika skripbreuk ly. En diepgaande inligting is wat ons nodig het."

Boekbekendstelling: Vyf kleur blou deur Hein Viljoen

LitNet Boeke en skrywers 2023-06-22

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van hierdie digbundel in Kleinmond op Woensdag die 28ste Junie 2023. Hier is nog inligting.

Nqwebasaurus thwazi

Sean MacGinty Poësie 2023-06-22

"Today, your name comes from words that allow
you to invite in the past. It is an invocation
to live in a language of wind at dusk,
speech from dreams beyond the graves of giants."

Die seun wat vir Hector gedra het

Thérèse Fensham Poësie 2023-06-22

"Mbuyisa Makhubu
Waar is jy nou?
In die blink of in die grou?"

Sekelwoorde

Catherine Janse van Rensburg Poësie 2023-06-22

"en ek kruip saggies uit
as jy die bedlamp afsit ..."

Museum Times: Changing histories in South Africa deur Leslie Witz: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2023-06-22

"Tog is museums juis plekke wat sentraal staan in die hervorming van die presiese maniere waarop mense oor die verlede dink. Anders gestel, museums bewaar die verlede, maar ontwrig ook gedurig mense se persepsies van die verlede."

Ek is oukei

Madeleine Venter Poësie 2023-06-22

"en nou
(vir eers)
is ek oukei"

Oor kraaie en neste: ’n lesersindruk van Salemstraat deur Erla Diedericks

Anne-Marie Burger Lesersindrukke 2023-06-22

"In Salemstraat kuier en bly die inwoners heel gemaklik langs mekaar en die lewe gaan sy gewone gang. Maar dis nou net hier waar al die moeilikheid begin, want hoe gewoon is jou bure se lewe?"

Short.Sharp.Stories anthology Fluid: interview with Kingsley Khobotlo, author of "Against the grain"

Karina Magdalena Szczurek, Kingsley Khobotlo Books and writers 2023-06-22

"One of the things I try to teach my students is that words can be a seed or a match, depending on how we use them. They have led to wars, and they have inspired nations."

Short.Sharp.Stories anthology Fluid: interview with Andrew Robert Wilson, author of "Seahorse"

Karina Magdalena Szczurek, Andrew Robert Wilson Books and writers 2023-06-22

"There is time and space in the Karoo that you don’t have in a city. In the Karoo, you experience not only a closeness to nature, but a closer coalface experience of society."

Persverklaring: Kunspraatjie – Alex Duffey oor Frans Oerder en ou Pretoria

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-06-22

Alle belangstellendes word hartlik uitgenooi na aanlyn kunslesings deur Alex Duffey wat handel oor onder andere die lewe en werk van Suid-Afrikaanse skilders. Die jongste lesing is nou beskibaar.

Restore the right to learn with Ausis, uMakhulus and uGogos: A reflection on Youth Month and returning to the wisdom of female knowledge keepers

Sylvia Vollenhoven, June Bam Opinion 2023-06-21

Intergenerational and uniquely African solutions to modern problems: "By bringing Ausi/uGogo/uMakhulu back into the classroom and diverse sites of learning for our youth in communities, through both formal and informal education – in our streets, in the townships and in our schools, colleges and universities in Africa – we restore the right to learn and to reclaim being equally human across the racial and class divide."

Schreiner’s legacy attracts international contributors to Cradock

Izak de Vries Books and writers 2023-06-21

"Academics from Sweden, Australia, the United Kingdom and, of course, South Africa descended on Cradock during the latest edition of the Schreiner Karoo Writers Festival, which took place from 15 to 18 June 2023."

Nuut by Naledi: Die rumoerige swart nar: Etienne Leroux – ’n huldiging deur Hennie van Coller (redakteur)

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-06-21

Hierdie publikasie deur letterkundiges en digters is ’n veelkantige huldeblyk aan Leroux, en sentrale aspekte van sy werk word hier – dikwels deur die gebruik van nuwe teoretiese invalshoeke – onder die soeklig geplaas.

New from Quartz Press: W is for Witness by Karen Lazar

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-06-21

Karen Lazar’s quirky and satirical novel W is for Witness is a mischievous hybrid of intertext, cyberstalker, contemporary social critique, and a touch of Wordle.

Fresh off the press: The Samsung man’s path to success by Sung Yoon

LitNet Books and writers 2023-06-21

As Samsung Africa’s former President and CEO, Sung Yoon was a first-hand witness to the company’s journey to becoming a global brand.

Die Titan-dompeltuig: ’n gesprek met geskiedenisprofessor en skeepsvaartkundige, André Wessels

Naomi Meyer, André Wessels Onderhoude 2023-06-21

"Staal kan redelik lank onder die water behoue bly, maar die Titanic is stadig maar seker besig om te verweer as gevolg van korrosie en organismes wat dit 'opvreet'."

Top