Pasgelaai

Minder ontwerpklem op menslike behoeftes, meer op planeet

Maryke Roberts Leefstyl 2023-07-05

"Decorex Kaapstad is pas in die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum gehou en benewens die produkte wat aan die publiek beskikbaar is, bied dit ’n noodsaaklike geleentheid aan ontwerpers en handwerkers om hul produkte in die internasionale kollig te plaas."

Persverklaring: Momentum Beleggings Aardklop 2023 – Leefstyl

LitNet Aardklop 2023-07-05

Verwag ’n volronde aanbod vir die hele gesin, van teater tot musiek, kunsvlyt, kosstalletjies, gesprekke, visuele kunste en, vir die lekkerbek tot fynproewer, iets vir die palet.

Op ’n herfsmiddag in Mosselbaai: Unspoken deur Lluyle Arendse

René Bohnen Boeke en skrywers 2023-07-05

"Ontsnapping uit begrensde plattelandse denke vuur hom aan. Gesprekke uit die gemeenskap inspireer sy verse. ’n Wyer wêreld lok; vaste wortels verskaf identiteit."

Jeugfantasie: ’n resensie van ’n Beeldskone nagmerrie deur Sunel Combrinck

Jennifer Pape Resensies 2023-07-04

"My eerste indruk van die boek is dat dit vir 10- tot 13-jarige lesers is, maar kom gou agter dat die storie dalk gerig is op ouer kinders, al is die skryfstyl vir ’n jonger gehoor."

KI skep talle uitdagings en vrae vir wetenskaplike publikasies

Jean Oosthuizen Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence 2023-07-04

"Wetenskaplike navorsingstydskrifte worstel al hoe meer met die probleem hoe om te onderskei tussen oorspronklike navorsingsartikels wat deur eie navorsing geskryf word en navorsingsresultate wat deur middel van of met die hulp van Kunsmatige Intelligensie (KI) die lig sien."

SteedsDink met LitNet Akademies: Louise Viljoen (deel 2 van 3)

Louise Viljoen SteedsDink 2023-07-04

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie tweede video van ’n drieluik gesels Louise Viljoen oor literêre teorieë soos transnasionalisme en postkolonialisme. In deel drie, wat hierop volg, wei sy uit oor Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde.

Freek Robinson ontvang Silwerskermfees-toekenning vir lewensbydrae as joernalis

Naomi Meyer, Freek Robinson Onderhoude 2023-07-04

"Dit was ’n adrenalien rush. Dit was ook die eerste keer dat mense wat onder apartheid uitgesluit was van die politiek, die kans gekry het om openlik en vry in die openbaar op TV oor hulle standpunte te redeneer."

SteedsDink met LitNet Akademies: Louise Viljoen (deel 1 van 3)

Louise Viljoen SteedsDink 2023-07-04

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie eerste video van ’n drieluik gesels Louise Viljoen oor haar loopbaanhoogtepunte en navorsingsreis. In deel twee en deel drie, wat hierna volg, vertel sy oor literêre teorieë, Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde.

Woza Albert! remains brilliant and sadly relevant

Izak de Vries Lifestyle and entertainment 2023-07-04

"One is supposed to see plays like Woza Albert! the way one does with Shakespeare, simply because they are brilliant. The scenes in this play ought not to be familiar anymore."

Die lekker van lekkerleesboeke

Koos Kombuis Boeke en skrywers 2023-07-04

In dié gesprek verduidelik Koos hoekom hy die woord lekkerkunde bo meer verhewe akademies terme verkies. Hy bespreek dan twee lekkerleesromans, een in Engels, die ander in Afrikaans. Soos altyd is daar ook allerlei wyshede van hierdie filosoof met sy koffiebeker en kitaar.

In memoriam: Viktoria Amelina

Eben Viktor In memoriam 2023-07-04

"PEN Ukraine berig met leedwese dat die Oekraïense skrywer Viktoria Amelina beswyk het aan beserings wat sy opgedoen het op 27 Junie 2023 tydens ’n Russiese missielaanval op ’n restaurant in Kramatorsk. Sy was 37."

Should Paul from The bucket list be on yours?

Izak de Vries Lifestyle and entertainment 2023-07-03

"In a world where warmth and fuzziness à la Tuesdays with Morrie became our expectations of people living out their last in a stately way, it is important to be reminded that there are those, like Paul, who want to go kicking and screaming, dragging others with him."

Gan ôs oek lektriek BM’s ry, Uncle Cyril?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2023-07-03

"Kô ôs kry ees ie basics reg. Gie vi ôs lektriek. Elke dag, heeldag. Dan gan ôs na ie next level toe. Wan ôs wil ammel lektriek BM’s ry."

Swartwater is amateurteater met ’n warm hartklop

Izak de Vries Teater 2023-07-03

"Swartwater handel oor die lewe van ’n nomadiese groep mense wat nooit behoort nie. Eers trek hulle agter hulle vee aan, dan word hulle deur wit base weggejaag van plase af en moet weer elders gaan bly."

Pieter Odendaal se Droomwerk bring postkoloniale denke na die hospitaal

Izak de Vries Teater 2023-07-03

"Tydens die era van modernisme en kolonisasie het Westerse medici geglo dat jy enige iets met ’n pil moet kan behandel. In die era van die postmodernisme en die bestuur van diskoerse om dekolonisering, word omgewingsfaktore deeglik in ag geneem."

Die Wagner-groep: Het Poetin toegelaat dat ’n monster geskep word?

Theo Neethling Seminare en essays 2023-07-03

"Wat die Wagner-groep omstrede maak, is dat die maatskappy in onlangse jare daarvan beskuldig is dat hy in verskeie lande burgerlikes geteiken het, massateregstellings gelei het en private eiendom geplunder het. Menseregteskendings staan oral geskryf in kritiek op Wagner se operasies. En natuurlik is Wagner ook aktief in Rusland se oorlog teen Oekraïne, waar die maatskappy steun verleen aan Russiese troepe in die suidoostelike dele."

Seen elsewhere: A home for my imagination

Melissa Riordan Elders gesien 2023-06-30

"While I’m uncomfortable with its name, I hope it will always be a safe space for music and art and performance and learning and ceremony and celebration and meeting."

LitNet: Is die grond gesteel?

LitNet Nuusbrief 2023-06-30

LitNet: Is die grond gesteel?

South Africa, Russia and ten days that shook the world: Pretoria’s love affair with Moscow

David Willers Opinion 2023-06-30

"For Moscow, Fischer was to South Africa what Togliatti was to Italy – a loyal communist, through and through, who was majorly responsible for persuading the ANC to emulate the multiracial South African Communist Party and take in other races as members."

Die Wagner-opmars na Moskou: groot bohaai oor niks nie, of tekens van iets groter?

Eben Viktor Menings 2023-06-30

"Poetin is kwesbaar; die petalje toon dat daar binnegevegte onder die elite is, mense wat voorberei om die mag te gryp."

Top