Pasgelaai

Die betowering van sjokolade en klapper

Karen Hart Kos en wyn 2023-07-13

"Met die proeslag het ek onmiddellik geweet: Ek gaan nie rus voordat ek hierdie resep my eie gemaak en vervolmaak het nie. Dit was nie maklik nie. Daardie Grootbrak Romany Creams was ‘n belewenis. Na etlike probeerslae het ek toe eindelik geweet ek het ‘n wenner. Dit was die begin van die einde."

Waarom is Navo ’n vlieg in Poetin se salf?

Izak de Vries Menings 2023-07-13

"Hierdie artikel is oorspronklik op 21 April 2022 geplaas toe Finland en Swede aansoek gedoen het om toegelaat te word tot NAVO. Oekraïne wil ook deel word van NAVO. Tans is Artikel 5 van die NAVO-verdrag ’n rede waarom verskeie lande nie op hierdie stadium toelating steun nie."

Unieke, ontsenuende reeks: Perfume, ’n resensie

Leon van Nierop Film 2023-07-13

Die reeks, "dikwels te stadig en verwronge, smokkel met die kyker se emosies en gewaarwordinge. Dis televisie wat jou vir ure na ’n eerste kennismaking steeds sal teister."

Pasverskyn: Word ryk, bly ryk deur Geo en PJ Botha

LitNet Boeke en skrywers 2023-07-13

Wat is die geheime en strategieë van die uitgelese groep wat welvaart skep, hetsy as entrepreneurs, professionele mense, of salaristrekkers, én boonop daarin slaag om hul geld te laat groei, te geniet en oor te dra na komende generasies?

Analoognostalgie: ’n elegie aan ’n verlore tyd

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2023-07-13

"Nostalgie bind mense aan mekaar. Tog is daar ’n skadukant aan hierdie bladsye, en dit is dat die hunkering na die verlede."

Oor identiteite en wie die eerste klippe gooi

Bettina Wyngaard Rubrieke 2023-07-13

"Hoe regverdig is die etikette wat ons soms om mense se nekke hang? Hoe lank en hoe swaar moet mense dra voordat hulle loskom van die etiket? Kom hulle ooit los?"

Jesus was nie daar nie

Johan van der Merwe Poësie 2023-07-13

"Ek het gesoek na Jesus
in die kerk,
tussen God se kinders"

Onder jou vel

Loretta Szikra Poësie 2023-07-13

"Ek wil my liefde
los en vas
oor die landskap
van jou liggaam tatoeëer"

China se gebruik van propaganda om die media in Afrika te beïnvloed

Fanie Herman Menings 2023-07-13

"Konstruktiewe joernalistiek is dus ’n praktiese manier om rigting te gee aan China se media praktyke in Afrika."

Die sondes van ons vaders

Reinet de Waal Poësie 2023-07-13

"Vry was ek, maar met bloed aan my hande
die lem van my wapen wat my moes red
het hale gesny aan my eie lyf en ek kon nie keer"

Die vlieër

Jannie Meyer Poësie 2023-07-13

"Ek’t gedink ek het die vlieër
daar bo in die blou lug sierlik onder beheer"

Almal verloor as vragmotors brand

Freek Robinson, Juanita Maree Onderhoude 2023-07-12

Juanita Maree, bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Vragversendingsvereniging, verduidelik aan Freek Robinson watter gevolge die sluiting van een van ons nasionale hoofweë op die hele land se ekonomie het.

Ubuntu, Augustinus en die oop gesprek

Jean Oosthuizen Seminare en essays 2023-07-12

"Hierdie spanning tussen individuele vryheid en gemeenskapsverantwoordelikheid binne ubuntu is iets waaroor daar verlede Vrydagaand by die Filosofiekafee in Wellington se Bôrdienghuis by die Breytenbach Sentrum gedagtes gewissel is."

Tien etiese en praktiese gebruike van ChatGPT vir akademiese skryfwerk in Afrikaans

Burgert A Senekal Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence 2023-07-12

"ChatGPT is byna ’n jaar terug vrygestel en universiteite en akademici debatteer steeds oor die etiese gebruik daarvan. Die voorbeelde wat in die huidige artikel bespreek is, is egter in my opinie veilige toepassings wat enigeen kan help om tekste in Afrikaans te verbeter, sonder dat ’n redakteur of dosent hoef te bekommer oor of die gebruik van hierdie tegnologie oneerlikheid behels."

An investigation into the bionomics, morphology, distribution and control of the Still Bay midge (Leptoconops demeilloni [Diptera: Ceratopogonidae])

Gideon J. Begemann Academic research 2023-07-12

"Leptoconops demeilloni, also known as the Still Bay midge, is a notorious bloodsucking pest in the Fynbos biome. The pest is considered to be of economic importance especially to the tourism industry in the coastal town of Still Bay."

’n Ondersoek na die bionomie, morfologie, verspreiding en beheer van die Stilbaaimuggie (Leptoconops demeilloni [Diptera: Ceratopogonidae])

Gideon J. Begemann LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2023-07-12

"Die Stilbaaimuggie is endemies aan die Kaapse Fynbos-streek en is reeds waarskynlik vir miljoene jare in hierdie omgewing teenwoordig."

Persverklaring: Cape Flats-storiesslypskool

LitNet Boeke en skrywers 2023-07-11

Die tweede Cape Flats-storiesslypskool vind plaas by die Bergville Primêre skool in Bishop Lavis op 15 Julie om 10:00.

Ses redes om Dude! Wa’s my bakkie? te kyk

Tasneem Daniels Teater 2023-07-11

"Die show speel tot 15 July 2023. Ja, ôs wiet dat djy sieke mee redes norag het om warm aan te trek en Baxter Masambe in Rondebosch (gebruik die secured parking!) vanaand toe te kô. Hie’s ses redes om jou eie bakkie met familie en vrinne vol te maak ommie show te kô kyk."

Inter-review with Anne Schlebusch about her book, Bloomer

Janet van Eeden, Anne Schlebusch Books and writers 2023-07-11

"With the help of Maggie’s enterprising grandchildren they start a Boomers’ Rights Campaign which catches the attention of the press. They demand freedom of movement, among other things."

Dude, wanneer gaan jy Bakkie kyk?

Veronique Jephtas Teater 2023-07-11

"Die play gannie vir jou huis toe stuur en laat voel jy moet beginne reg lewe nie. Dit kielie slegs jou maagspiere en gie virrie September-karakter die opportunity om die horrible incident in sy lewe te process. Dis tog hoe ôs as Suid-Afrikaners deal met alles. Met humor."

Top