Pasgelaai
8115 Orlando West and its people: a review of Winnie and Nelson, portrait of a marriage by Jonny Steinberg
2023-07-11"Is this a good book? Yes, it is a bloody good book. Is it a masterpiece, as was A Man of Good Hope? No, its descriptions are, but its analysis is sometimes flawed. Would I recommend it as a purchase and as a read? Without a doubt."
Hoekom doen jy dit aan jouself? Oor moederskap en vakansiehou
2023-07-11"Om een of ander rede dink jy dis ’n goeie idee om jou kinders weg te neem uit ’n bekende omgewing waar daar ’n tipe roetine is en jy soort van dinge onder beheer het, na ’n vreemde omgewing met geen hulp nie en onbekende kamers en beddens, waar jy verseker is van nog minder slaap!"
Persverklaring: Die Real Housewives van die Wynlande: Wat jy móét weet van die reünie-episodes | Press release: What you should know about Die Real Housewives van die Wynlande reunion episodes
2023-07-11Die finale twee episodes van Die Real Housewives van die Wynlande word op 13 en 20 Julie uitgesaai en soos gewoonlik is hierdie ’n reünie waar niemand gaan terughou nie.
Press release: South Africa’s Nicola Roos enthrals at solo art exhibition in Los Angeles
2023-07-10Several of her most compelling pieces are based on Yasuke, an African Samurai who becomes central to ruler Nobung’s inner circle and thus the first – and only – black Samurai in 16th century Japan.
Elsibe Loubser McGuffog gesels met Naomi Meyer oor Katja se kattesalon.
2023-07-10"Die feit dat ek ’n 8-jarige kind het, het beslis ook ’n invloed. Hy lewer goeie en saaklike kritiek op my stories."
Persverklaring: Klassique bring fenomenale soliste na Oudtshoorn
2023-07-10Vier Kaapstad Opera-soliste sorg vir ’n onvergeetlike hoogtepunt by die 14de Klein Karoo Klassique-musiekfees. Soprane Brittany Smith en Alida Scheepers deel die verhoog met tenoor Lukhanyo Moyake en bariton Conroy Scott, begelei deur José Dias op klavier.
A theatre review of Mercy by Zubayr Charles
2023-07-10"Kaashiefa has been diagnosed with dementia and after taking care of her for years, her children decide to have her admitted to an old age home, where her daily life becomes entangled with that of the nurse, Mercy Kilane’s."
Short.Sharp.Stories anthology Fluid: interview with Alex Latimer, author of "YOLO"
2023-07-10"I’ve found that as my career has progressed, I get the chance to work with more and more incredible people. For me, the fun is making a book or a comic or a novel that is better than what I could do on my own."
Short.Sharp.Stories anthology Fluid: interview with Shanice Ndlovu, author of "Of somo seeds"
2023-07-10"I have a rough idea in my head of where places are, but what I will find there is a discovery each time and I can know only when I put it to the page. The reader and I find things together."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2023
2023-07-10Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Israel, Rusland: oorlogsmisdaad is oorlogsmisdaad
2023-07-07"Ek twyfel of daar veel veroordeling van die internasionale gemeenskap gaan kom. Israel is almal se liefling, ten spyte van die vergrype wat plaasvind."
Vrystaat Arts Festival director Michael Garbett on the transformative power of the arts
2023-07-07"What makes the Vrystaat Arts Festival special is our commitment to showcasing a mix of established and emerging talents, creating a rich and diverse program that caters to all tastes. We pride ourselves on our community engagement initiatives, which involve local communities in co-creating elements of the festival."
Persverklaring: Program vir 14de Klein Karoo Klassique bied klassieke verskeidenheid
2023-07-07Dié viering van klassieke musiek, kuns, kos en wyn, word van Donderdag 3 tot Sondag 6 Augustus in die Klein Karoo aangebied, met hope musiek deur ’n keur van Suid-Afrika se top klassieke musici.
If not here, where? Notes from the 2023 National Arts Festival
2023-07-07"It’s interesting to me that as South Africa lurches from crisis to crisis and potentially monumental elections loom next year, the mood at this year’s festival was so strikingly apolitical."
The need for the cultured person in a time of performance servitude
2023-07-07"The result of the speed required to keep up with this feedback and oversaturation of our drives is exhaustion and burnout, the psychological by-product of our times."
Die noodsaak van die kultuurmens in die tyd van uitsetverknegting
2023-07-07"Anders as die narsistiese terugspieël van prestasie, bring kultuur mens onder ’n diep indruk van die nederigheid wat met die bemeestering van ’n taak gepaard gaan."
Life & Times of Michael K: Bekroonde stuk sleur jou mee
2023-07-06"’n Mens sit in die teater in verwondering: Soms kyk jy na die groot marionet wat Michael K voorstel, hoe sy lyf aanmekaargesit is; hoe sy haaslip uitgekerf is. Soms verloor ek my in Carlo Daniels se toneelspel."
Elders gesien: Lank lewe goeie ontwerp!
2023-07-06"Hoe simbolies is die ontwerp! Dit laat my hoop dat die boodskap oorgedra word aan almal in die wêreld wat daarna kyk."
