Persverklaring | Kortkursus 2023: Tekste vir leeskringe en resensiekunde by die Departement Afrikaans en Nederlands (US)

  • 0

Skryf vanjaar in vir die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands se gesamentlike kortkursus: tekste vir leeskringe en resensiekunde

Louise Viljoen sal die eerste deel, tekste vir leeskringe, aanbied en Ronel Foster die tweede deel oor resensiekunde. 

Maak gerus kontak met shortcourse2@sun.ac.za of alourens@sun.ac.za vir meer inligting, en volg hierdie skakel om in te skryf: https://shortcourses.sun.ac.za/register/

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top