Pasgelaai

FilosofieKafee-uitnodiging: Hoe leef ons dan met mekaar? Augustinus, ubuntu en die tussenin

LitNet Akademies en skole 2023-06-27

Jy word uitgenooi na die volgende FilosofieKafee-geleentheid op 7 Julie 2023 in Wellington, waar John Enslin die spreker sal wees. Hier is nog inligting oor die geleentheid.

Cape Flats Stories – ’n slypskool op Jeugdag: terugvoer deur Christa Kleynhans

Christa Kleynhans Menings 2023-06-27

"Cape Flats Stories se mandaat is om minderbevoorregte skrywers die kans te bied om gepubliseer te word. Die werkswinkels se opbrengste word gebruik om die publikasiekostes te dek. Die twee boeke – ’n digbundel en ’n versameling kortverhale – sal deur NS Skrywershuis gepubliseer word."

Chemikalieë vir ewig en altyd

Handré Brand Seminare en essays 2023-06-27

"Weens die wydverspreide voorkoms van hierdie chemikalieë in die omgewing, hul betreklik maklike beweging in water en grondstowwe, asook hul onbepaalde leeftyd, beteken dit dat die gevaar van PFAS-blootstelling tot in toekomstige generasies sal bly voortbestaan."

Splinternuwe oorgeklankte Turkse telenovela vir kykNET&kie: Verbode liefde

LitNet kykNET Portaal 2023-06-27

Die oorgeklankte Turkse telenovelas op kykNET&kie het die afgelope tyd behoorlik harte gesteel en met Verbode liefde, wat op 5 Julie om 20:00 begin, gaan dit ook nie anders wees nie. Verbode liefde is die nuwe reeks in die plek van Jy is my seun wat tot ’n einde kom.

Jakob by Michael Taylor-Broderick at the National Arts Festival, Makhanda

Izak de Vries Lifestyle and entertainment 2023-06-26

"Those with some understanding of the Old Testament or the Quran would know that Abraham was about to sacrifice his son Isaac on the altar when God intervened by providing the world’s first scapegoat. Without the goat, there would have been no Jacob."

Pumla – rest at the National Arts Festival, Makhanda

Izak de Vries Lifestyle and entertainment 2023-06-26

"The play ends with a repeat of the opening scene, which suggests that the cycles of violence may be perpetual and not limited to a single event."

Hairology at the National Arts Festival, Makhanda

Izak de Vries Lifestyle and entertainment 2023-06-26

"The clever structure provided a fun-filled 45 minutes during which many poignant stories about hair, and people’s reaction to hair, managed to be told."

Nuut by Naledi: Petra Müller: Die skerpgevylde oomblik – ’n huldiging, onder redaksie van Karen de Wet

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-06-26

In ’n oorsig oor haar skryfloopbaan word daar vir die eerste maal ’n inklusiewe beskouing gegee op die veelsydige produktiwiteit van hierdie skrywer.

Nuut by Naledi: Weerkaats deur Esté Gross

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-06-26

Die skrywer vra die leser deurlopend om fyner en dieper te kyk na dit wat soms soos niksseggende en vlietende oomblikke kan lyk.

The king of broken things by Michael Taylor-Broderick at the National Arts Festival, Makhanda

Izak de Vries Lifestyle and entertainment 2023-06-26

"The king of broken things must rate as one of the most magical tales I have ever seen on any stage."

Pasverskyn: Nou in infrarooi deur Tom Dreyer

LitNet Boeke en skrywers 2023-06-26

Fisika, die metafisiese, en selfs wetenskapfiksie word verweef in Nou in infrarooi. Soos die titel suggereer, gaan dit hier oor dit wat sigbaar is versus dit wat nié deur blote sig waarneembaar is nie.

Foucault, the “professional historians” and the Middle Ages: Augustine in Histoire de la sexualité 4 (Les aveux de la chair) as case study

Johann Beukes Academic research 2023-06-26

"[A]lthough Foucault’s references to the Middle Ages in this work again played a crucial analogical and indeed rhetorical role in his critique of modernity, he also expanded the existing body of knowledge on the early Middle Ages, and hence contributed to medieval studies as such."

Foucault, die "beroepshistorici" en die Middeleeue: Augustinus in Histoire de la sexualité 4 (Les aveux de la chair) as gevallestudie

Johann Beukes LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2023-06-26

"Trouens, niemand het die Middeleeue gelees en verstaan soos Foucault nie. Hy het die Middeleeue nie bloot geretoriseer nie, maar ons anders daarna laat kyk – en nie met ’n perverse oog nie."

Die storie van elektrisiteit

Koos Holtzhausen Seminare en essays 2023-06-26

In hierdie artikel bied Koos Holtzhausen ... ’n oorsig van die storie van elektrisiteit. Hierdie skrywe sal volwassenes interesseer. Ook behandel graad 6-leerders gedurende die derde kwartaal elektrisiteit as onderwerp in Natuurwetenskappe. Nuuskierige leerders kan meer lees oor elektrisiteit se geskiedenis. ’n Verrykingsartikel vir oud en jonk!

LitNet: Infrarooi

LitNet Nuusbrief 2023-06-23

LitNet: Infrarooi

Vredestromme uit die Afrika-kontinent: futiel?

Theo Venter Menings 2023-06-23

"Die sinisme het grootliks gespruit uit Afrika se onervare blootstelling aan die konflik tussen Oekraïne en Rusland; en die verbasing het gespruit uit Suid-Afrika se rol as sameroeper van die Afrika-fasiliteringsgroep, terwyl Suid-Afrika se neutraliteit in die konflik as baie dubbelsinnig en beoordelend ten gunste van Rusland beskou word."

Persverklaring: die Toyota US Woordfees 2023 skop af met ’n borrel

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-06-23

Die Toyota US Woordfees was in 2022 die eerste keer ’n Bolandse lentefees. Die 2023-program, wat in verskeie opsigte aan die bruising in die feestema, Borrel, gestalte gee, is Donderdagaand 22 Junie by ’n spesiale borrel (soos die Nederlanders ’n partytjie noem) op die Muratie-wynlandgoed met Tracey Lange as seremoniemeester bekend gestel.

Persverklaring: Hartklop, kykNET se eerste hospitaaldrama, gaan kykers boei

LitNet kykNET Portaal 2023-06-22

Kykers kan uitsien na storielyne met mediese gevalle wat hulle by tye stom van verbasing sal laat by die blote gedagte dat dit op werklike gebeure gegrond is.

Persverklaring: RSG en ATKV span kragte saam vir die 27ste jaarlikse radiodramaskryfkompetisie

LitNet Boeke en skrywers 2023-06-22

RSG in samewerking met die ATKV bied vanjaar vir die 27ste keer die RSG radiodramaskryfkompetisie aan. Buiten ’n handleiding en ’n slypskool, sal skrywers ook mentorskap ontvang. Die prysgeld is vanjaar R115 000.

Press release: The youth’s role in the agenda of internationalising South African science, technology, and innovation

LitNet English 2023-06-22

The Academy of Science of South Africa (ASSAf) and the Department of Science and Innovation (DSI) cordially invite you a webinar to showcase the youth’s role in the agenda of internationalising South African science, technology, and innovation (STI).

Top