Pasgelaai

Laat die Boston Filharmoniese Jeugorkes jou meevoer

Maryke Roberts Musiek 2023-06-21

"Daar is altesaam sewe konserte op die orkes se SA-toer en hulle voer twee reusagtige orkeswerke op: Richard Strauss se 'Ein Heldenleben' en ’n werk wat min gehoor word, die massiewe Simfonie No 2 C Mineur 'Resurrection' van Gustav Mahler."

Liefde is liefde, dis só eenvoudig: Oktober deur Réney Warrington

Erentia Bedeker Lesersindrukke 2023-06-20

"En dit laat my wonder hoekom ons liefde netjies in pakkies wil vasknoop en name gee. Hoekom wil ons so graag etikette op alles plak? Ek het dit self gedoen toe ek die boek se agterblad gelees het – ’n queer love story, nie net ’n love story nie."

Persverklaring: Ons nooi u uit om op Donderdag, 22 Junie die SA Akademie se webinaar oor “Werkloosheid onder die jeug van Suid-Afrika” by te woon.

LitNet Akademies en skole 2023-06-20

Ons nooi u uit om op Donderdag, 22 Junie die SA Akademie se webinaar oor "Werkloosheid onder die jeug van Suid-Afrika" by te woon.

Ali & Ratu Ratu Queens op Netflix het my thumbs-up!

Tasneem Daniels Menings 2023-06-20

"Ali se journey was geskryf in soe ’n manier dat ôs ve’staan hoe New York City sy emotional journey influence."

Nou in infrarooi deur Tom Dreyer: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Charl-Pierre Naudé Resensies 2023-06-20

"Tom Dreyer se debuut as digter is ’n merker. In die algemeen, en ook as debuut. Dit is so weens die soepele oorspronklikheid van die digterskap wat aan bod kom, en ook weens die wyses waarop die bundel die digterlike landskap soos dit tot nou bestaan het, meer geproblematiseerd agterlaat."

Just keep s’myelin’: ’n boek oor die saamleef met veelvuldige sklerose

Yolanda du Toit Boeke en skrywers 2023-06-20

"Wat duidelik uitstaan in hierdie biografie is dat ongeag wat die lewe na Gerrie Hadders se kant toe gooi, hy hou áán – met ’n glimlag op sy gesig."

Die toksiese werksplek

Coert Mommsen Seminare en essays 2023-06-19

"Daar is verskeie redes waarom mense hulle werk verlaat, soos lae salarisse en beperkte vordering. As daar min werknemers is wat lank bly, kan dit op ’n giftige werksomgewing dui."

Die Suid-Afrikaanse vredesmissiefiasko en Oekraïense reaksie

Eben Viktor Menings 2023-06-19

"Die Suid-Afrikaanse regering het verlede week op veral twee gebiede regtig uitgeblink: met skiet-jouself-in-die-voet-onbekwaamheid, en met asemrowende naïwiteit en onkunde."

Van vrees na vrede deur Madelein Rust: ’n boekresensie

Yolanda du Toit Resensies 2023-06-19

"Ek was ’n traan of twee te wagte, min het ek egter geweet dat naas ’n boek oor die Joodse volksmoord of waar iemand se geliefde troeteldier sterf, ek nog nooit so oor die geskrewe woord trane gestort nie. Voor dit jou dalk in jou spore stuit om Van vrees na vrede te lees, dit word spoedig opgevolg met sommer baie lagtrane ook, want selfs in die onmoontlikste, ernstigste denkbare situasies, slaag Madelein daarin om my te laat skater."

’n Resensie van Met my honde deur Kobus Olivier en Hilda van Dyk

Eben Viktor Resensies 2023-06-19

"Twee liefdestemas, van verskillende soorte liefde, dryf die vertelling: die verteller se verliefdheid op Kijif en Oekraïne, en sy liefde vir sy honde."

A soft landing by Wisani Mushwana: a book review

Laurette de Jager Books and writers 2023-06-19

"Wisani Mushwana’s debut novel addresses disturbing themes; he does not shy away from difficult matters, nor does he force the reader to confront them. He leads us through the narrative with a clear, natural and at times melodious tone, which makes for pleasant reading."

 

 

Asteroid City: ’n filmresensie

Leon van Nierop Film 2023-06-19

"Interessant om na te kyk, lekker om oor te debatteer, koel om as ’n meesterstuk te bestempel. Maar vreemd, man, vreemd."

Doodgeswyg?

Louis Awerbuck Seminare en essays 2023-06-19

"Daar is vir seker ’n menigte kontekste waar doodswyging vir beide partye voordeel inhou."

The Visigoths: Een sielverwoestende besluit verwoes baie jare later steeds

Maryke Roberts Teater 2023-06-19

"Dit laat jou voel of jy in ’n reuse-wasmasjien beland het en net sodra jy dink jy kan opkom vir asem, is die verstikkende gemaal weer daar."

Offers vir genade deur Irize Loots: ’n boekbespreking

Estelle Kruger Boeke en skrywers 2023-06-19

"Die verhaal handel oor mense wat ’n lewe probeer maak in patriargale onderdanigheid op ’n verlate plaas in die droë Karoo. Almal gebroke mense, almal onder dieselfde son wat brand en vernietig. Mense wat almal keuses maak sonder om te weet wat die gevolge daarvan sal wees."

Op pad na Grysberg, saamgestel deur Stefaans Coetzee: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2023-06-19

"Op pad na Grysberg vertel die storie van M, ’n vrou wie se menswees deur die ongenaakbare elemente van ’n postapokaliptiese wêreld afgetakel word. Sy leef in ’n wêreld van stof en watertekort, afguns, geestelike aftakeling deur ’n mishandelaar vir ’n eggenoot, en die grootste seer van haar lewe: Haar seun het weggeloop om hom naby Grysberg ... te gaan vestig."

The resurrection by Sihle Qwabe: a book review

Mphuthumi Ntabeni Books and writers 2023-06-16

"All the same, I commend the book for delineating well the pathological symptoms of worshiping Mammon, even if it doesn’t provide pressure valves to let off the steam. We may, as I indicated, argue that the artist’s duty is only to mirror our society back on itself. Alas, that attitude is easier said until, like me, you become a parent. Then you worry about the tremendous influence art has in depicting to overly impressionable youth misdirected shortcuts of success."

Murgbene: ’n laaste maal

Karen Hart Kos en wyn 2023-06-16

"My ma is dood. Ja, ek is hartseer ... [T]rou aan mý aard gaan my gedagtes natuurlik dadelik terug na my toorkombuis. Wat sou ek vir my ma vir ’n laaste maal wou kook?"

 

Die einde van die heelal

Elsabé Brits Seminare en essays 2023-06-16

"Uiteindelik sal die heelal so ver weg dryf dat sterrestelsels nie meer kan vorm nie. Die laaste sterre sal sterf. Materie sal ingesuig word deur gravitasiekolke tot niks oor is nie. Lig en hitte sal verdwyn. Te donker vir energie."

Journey to jazz, Prins Albert se dolprettige jazzfees

Elrena van der Spuy Feeste 2023-06-15

"’n Jazzkonsert binne-in die grote NG Kerk? Die een wat pronk met ’n windhaan op ’n lang skerp toring? Wat vertel jy my nou!"

Top