Debat

  • 0

Foto: Canva

Debat

En daar sien ek my toekoms,
bo-oor die mond van ’n eindelose put sweef.
Sy skielike superpowers,
verskaf deur egomaniese doodsengele,
wat stry oor wie hom die beste,
na sy dood kan gooi.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top