Pasgelaai

Persverklaring: ATKV-Crescendo kondig elf finaliste aan

LitNet ATKV-Portaal 2023-04-24

Dié 11 finaliste is gekies om deel te neem aan vanjaar se mentor- en ontwikkelingskapprogram.

Laurinda Hofmeyr gesels oor Mixtape van die liefde by die Suidoosterfees

Izak de Vries, Laurinda Hofmeyr Suidoosterfees 2023-04-24

"Die gedigte wat gesing word, is dié wat lekker klink as ons twee dit begelei. Daar is wel vyf verskillende sangstemme wat oorgenoeg variasie verskaf."

Persverklaring: Kanna-nominasies vir KKNK 2023 bekend

LitNet KKNK 2023-04-24

Sewe nominasies vir Hanekom se plekspesifieke drama!

First sip: The Samsung man’s path to success by Sung Yoon

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2023-04-24

"Even as an entry-level associate, I enjoyed what I did. I was experiencing what it meant to love what you do."

Uitnodiging: Swellendamse bekendstelling van Flora se geheime taal deur Madine Swart

LitNet Boeke en skrywers 2023-04-24

Jy word vriendelik uitgenooi na die Swellendamse bekendstelling van Flora se geheime taal deur Madine Swart op Vrydag 5 Mei 2023.

Arabiese nagte en ’n Mediterreense son

Karen Hart Kos en wyn 2023-04-24

"Ek het my verkyk aan die blink, dieppers boepensvrug met sy groen stingelhoedjie; so eksoties en so vreemd. [...] Ek het nog te min van kos geweet om beelde op te tower van Arabiese nagte of om met die warm son en blou see van Mediterreense lande op my tong te speel."

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-04-24

Hulle sê ’n kat het nege lewens, maar sê nou maar daar is ses katte? As jy in graad 6 is, is ek seker jy sal hierdie som kan oplos. Hierdie vraag kom nie in hierdie gratis Wiskundevraestel voor nie, maar daar is baie ander prettige somme wat jy kan oefen as jy hierdie toets en memo deur Lee-Ann West aflaai. Begin sommer nou al voorberei vir jou eksamen aan die einde van die kwartaal en ’n slegte punt het nie ’n kat se kans op jou rapport nie!

Anna Davel gesels oor Mixtape van die liefde by die Suidoosterfees

Izak de Vries, Anna Davel Suidoosterfees 2023-04-24

Mixtape van die liefde bring Antjie Krog se bloemlesing met dieselfde titel na die verhoog. Izak de Vries het met Anna Davel gesels terwyl sy tussen produksies rondhardloop.

LitNet se Stemme vanjaar vir die derde keer aangebied

LitNet Stemme | Voices | Amazwi 2023-04-21

Vanjaar word Stemme as ’n reeks van tien dialoë in Afrikaans by die Suidoosterfees aangebied, met twee akteurs in elke produksie. Bywoning is gratis. Ja, gratis.

Uitnodiging: Gesamentlike leeskringbyeenkoms, Pretoria 2023

LitNet Leeskringkamer 2023-04-21

Alle belangstellendes word uitgenooi na die gesamentlike leeskringbyeenkoms op 6 Mei in Pretoria. Bespreek sommer vandag nog jou plek!

Emosionele skoppelmaai van gay-leefstyl treffend uitgebeeld

Maryke Roberts Teater 2023-04-21

"Cruise. Dink jou in: Dis die tagtigerjare; jy is jonk en gay en woon in Londen. Jy glo jy is onsterflik, verhewe bo die hartseer, dood en teleurstelling. Die lewe is vol geleenthede. Maar dan word jy en jou lewensmaat met MIV/vigs gediagnoseer."

LitNet: Ons tweede inwoonskrywer is ...

LitNet Nuusbrief 2023-04-21

LitNet: Ons tweede inwoonskrywer is ...

Aankondiging: Wenners van die SA Akademiepryse 2023

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-04-21

Antjie Krog en Kirby van der Merwe stap vanjaar weg met twee van die gesogte Akademiepryse: die Hertzogprys vir poësie en die Eugène Marais-prys vir prosa. Hier is die volledige lys van wenners.

Press release: She had a name 365 – an installation at the Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2023-04-20

Between April 2015 – March 2020, an average of 2 763 womxn were murdered in South Africa, according to the SAPS Crime Statistics from that period. That means one womxn murdered every three hours and ten minutes. For Cape Town-based performance artist Carin Bester every single one had a life, loved ones, hopes and dreams.

Press release: Yekabani le Panty? at the Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2023-04-20

A sight-specific, interventional, performance art piece which questions the patriarchal structure imposed on women, especially in a South African context.

My liefste Wyk

Crito (Kerneels Breytenbach) Boeke en skrywers 2023-04-20

"Wat dink jy, Wyk, het volgende gebeur? Nee, jy’s verkeerd. Niemand het die kwellings wat Oosthuizen geopper het, gebruik as snellers vir ’n intellektuele gesprek nie. Almal het die ad hominem-roete gevolg. Slaat plat die man wat durf waag om oor geloof na te dink. Weg met Julian Müller! Verbrysel sy skedel en byt hom aan die hakskeen."

Ses soundtracks wat my script geflip’t

Tasneem Daniels Menings 2023-04-20

"Tracee Ellis Ross het in ’n interview met Oprah Winfrey gesê rat die beste plek om na jou musiek te luister is jou kar. Ek sal sê rat jou kar die twiede beste plek is – die ee’ste is soundtracks op movies en TV series!"

TikTok in die Nuwe Koue Oorlog

Burgert A Senekal Seminare en essays 2023-04-20

"TikTok se verbintenis met China is verder belangrik gegewe globale Chinese (en Russiese) disinformasieveldtogte rakende COVID-19. Tydens die pandemie het beide lande vals inligting versprei in ’n poging om Westerse lande te ontwrig."

Jakob by die Drama Factory: ’n resensie

Maryke Roberts Teater 2023-04-20

"Jakob is die hartseer storie oor ’n vreemde seuntjie wat op ’n ewe vreemde manier in sy ouers se lewe beland. Die kind is anders en daarom word hy deur die skool, ander kinders en die gemeenskap uitgeskuif en uiteindelik tuis onderrig. Die temas van liefde, lig en donker en alles wat daarin weerkaats én verhelder word, word meesterlik vertel ..."

Lentesimfonie

Zebulon Kochk Poësie 2023-04-20

"die soet-getinte klanke
van ’n lentebries se lied 
’n wonderskone melodie"

Top