Pasgelaai
WurmWerd
2023-04-20"Leon Landsberg het die koerante gebel. Die Burger en Rapport berig maar net te geredelik oor die oud-Bokvoorspeler wat teen hulle te velde trek. Slaaimie is met meer as ’n miljoen rand van Leon se ma weg. Geld wat hy glo drie jaar tevore vir haar in kripto sou belê het. Geld wat intussen verdwyn het."
Sterrereën
2023-04-20"’n kandelaar van sterre
skitter in die donker
soos duisende gloeilampies
wat flikker en flonker"
Abuse of court processes and the recognition of a special plea that discourages improper litigation motives
2023-04-20"It is also necessary to preserve scarce court resources to facilitate greater access to justice for all. Of late, litigation in South Africa too often appears to be aimed at other purposes than to achieve justice."
Die misbruik van hofprosesse en die erkenning van ’n spesiale pleit wat onbehoorlike litigasiemotiewe ontmoedig
2023-04-20"Advies en hofoptrede namens kliënte behoort nooit te geskied met onbehoorlike motiewe soos om die regsproses te vertraag, om bestaande hofreëls te verdraai en te misbruik, of om die ontduiking van openbare verantwoordbaarheid en aanspreeklikheid te fasiliteer nie."
Soms
2023-04-20"Soms soek ons vergete na ’n langverlore skat,
Soms moet ons omdraai op ’n verkeerde pad ..."
Hoe leer kinders die taal van wiskunde aan? ’n Onderhoud met Wilhelm du Toit
2023-04-20"Wanneer jy syfervaardig is, kom die wiskunde vanself."
In gesprek met Karen Meiring oor Soomloos by die Suidoosterfees
2023-04-20"Dit was ’n spanpoging, maar ’n produksie soos Soomloos moet in styl verteenwoordigend wees van wat as 'soomloos' beskou kan word. Ons vier Gerwel se lewe en ongelooflike bydrae tot die nuwe Afrikaanse gemeenskap, maar dit is nie ’n geskiedenisles nie."
In gesprek met Veronique Jephtas oor My kroon se krank by die Suidoosterfees
2023-04-20"Kô kyk, want dit gaan oor meer as net hare. Dit gaan oorie oorbegin, die eerlik praat, die awkward phases vannie lewe. Dit gaan oor opstaan en oppie ou einde vannie dag drie vroue wat net gehoor wil wôd, soe kô luister, toe?"
Oor feminisme 2023
2023-04-20"[D]it begin by ’n sentiment dat vroue wat vra vir gelyke regte, antimans is. Ek is Bettina Wyngaard, en ek is ’n feminis."
Nuut by Protea: Konkel deur Pieter Marais
2023-04-20Die dorpie is vol kleurvolle karakters met geheime agendas. Dis ’n soort eietydse Koöperasiestories – uiters onderhoudend, dikwels skreeusnaaks en boonop spannend.
Loeloeraai as steampunk? Oor die uitbeelding van die wetenskappe 100 jaar gelede
2023-04-19"Steampunk, binne hierdie beskouing, word gedefinieer as ’n subgenre van wetenskapfiksie wat afspeel in die verlede en waarin moderne tegnologie, soos wat dit vandag bekend is, nog nie bestaan het nie. In kort is dit narratiewe wat ooreenstem met wetenskapfiksie, maar sonder dat die digitale era ooit plaasgevind het."
Wen kaartjies na Konsert van hoop en Under African skies by die Suidoosterfees
2023-04-19LitNet, in samewerking met Vicky Davis Media en die Suidoosterfees, gee 3x2 kaartjies weg na twee vertonings elk by die Suidoosterfees. Ses paartjies sal dus die geleentheid kry om saam ’n vertoning by die Suidoosterfees by te woon. Klik hier om uit te vind hoe jy ’n kans staan om te wen.
Elke sosiale kwessie in die KKNK se teaterligte uitgewys
2023-04-19Die KKNK is 1–9 April op Oudtshoorn gehou. Clifford en Maryke Roberts was 6–9 April daar: Clifford agter die kamera en Maryke met haar notaboek. Hier is hul oorsig van dié vier dae.
Nuut by Protea: Hierdie land: Daar is iets aan Suid-Afrika – 56 skrywers vertel
2023-04-19In hierdie bundel beskryf verskeie skrywers, kunstenaars en ander bekendes wat vir hulle besonders is aan Suid-Afrika.
New from Melinda Ferguson Books: Impossible skies by Frans Meyer
2023-04-19Dubbed "South Africa’s own Van Gogh" and critically acclaimed as the finest landscape artist to emerge from this country in the last century, his brutal death left a deep void.
Nuut by Naledi: Op pad na Grysberg, saamgestel deur Stefaans Coetzee
2023-04-19Dit is ’n unieke fantasie-groeproman deur Suid-Afrika se se knapste skrywers wat temas van identiteit, verbondenheid en die aard van komplekse, gedeelde menslikheid ondersoek.
Opdraandestryd vir onafhanklike kandidate in Suid-Afrikaanse verkiesing
2023-04-19Freek Robinson vra in hierdie onderhoud vir Michael Louis waarom hy, en ander, nie tevrede is met die veranderinge aan die Kieswet nie, wat die probleme is met die wet soos dit tans staan, en hoe sy regsgeding die OVK se werk in die wiele gaan ry, al dan nie.
Graad 4: Algemene wetenskappe (NWT), tweede kwartaal
2023-04-19Is jy vanjaar in graad 4? Dan is jy nou al slim genoeg om iets te weet van water as vloeistof, vaste stof (ys) en gas (stoom). Jy is ook slim genoeg om hierdie kwartaal eksamen te skryf. In hierdie Natuurwetenskappe-vraestel deur Rita Engelbrecht is daar voorbeelde van die soort vrae wat jy in die eksamen kan verwag. Die goeie nuus is dis gratis beskikbaar en die ander goeie nuus is dat jy goeie punte sal kan kry as jy jou werk hiermee hersien.
Chanette Paul (1956–)
2023-04-19"Skryf bly vir my ’n verwonderenswaardige proses. Ek begryp nie dié mag van die storie en karakters wat oorneem nie, maar ek wil dit vir niks ter wêreld verruil nie."
Pasverskyn: Jan Smuts, 1870–1950: ’n fotobiografie, saamgestel deur Anton Joubert
2023-04-19Hierdie chronologiese rangskikking van foto’s uit sy lewe bied ’n beeld van hom as mens, staatsman, bevelvoerder en politikus.
