Pasgelaai

Aan rusland met liefde: antwoord aan Bettina Wyngaard

Eben Viktor SêNet-briewe 2023-05-23

"’n Slegte sekondêre effek van relativering is dat dit as regverdiging gebruik word. Dit dien om skuldiges van blaam te ontneem."

Persverklaring: Toyota US Woordfees 2023 – feestema bekend

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-05-23

"Enersyds verwys dit na speelse bruising en drif, ’n swewende, dromerige gevoel, onskuldige kinderpret met seepbelle," sê die direkteur van die Toyota US Woordfees, Saartjie Botha. "The theme, however, also has a more serious connotation and alludes to the concern voiced by some critics and residents that Stellenbosch and Stellenbosch University exist in a ‘bubble’ where people live in privileged denial of many harsh South African realities."

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-05-23

As jy in graad 9 is, weet jy seker nou al mense praat Afrikaans van die Bo-Kaap in Suid-Afrika tot by Argentinië in Suid-Amerika. Noudat LitNet jou algemene kennis uitgebrei het, moet jy begin om jou voorbereiding vir die eksamen uit te brei. Laai vier Afrikaans Huistaal-vraestelle van Eugene van der Westhuizen gratis hier af.

Graad 10: Wiskundevraestel 2 en memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-05-23

Is jy in graad 10 en een van daardie gelukkige mense wat nog nooit vantevore juis vir jou Wiskunde-eksamens hoef voor te berei het nie? Skielik is dinge moeiliker en sien jy dubbel van al die werk! Lee-Ann West se gratis Wiskundevraestelle kan jou help. (En toemaar, dis regtig twee prentjies van passers wat jy sien. Haal diep asem en klik op die skakels in die artikel om die vraestel af te laai wat jou sal help om jou werk onder die knie te kry.)

Die taalverbod by die US verloor broodnodige aandag, maar ek moet iets daaroor sê ....

Kristan Kraak SêNet-briewe 2023-05-23

"Dit gaan my verstand te bowe om te hoor hoe dit verregs is om te wil sien hoe studente floreer in die taal waarin hulle hulself die beste uitdruk – akademies, kultureel en sosiaal. Die verdagmakery van motiewe deur die blindelingse uitdelery van smeerbegrippe soos 'konserwatief' en 'verregs' pak nie die argumenteerbare punt aan dat daar ’n volhoubare, lewenskragtige en billike plek vir akademiese en sosiale Afrikaans aan die Universiteit Stellenbosch moet wees nie."

R350 vir die ATKV-skryfskool in Cradock én skouerskuur met skrywers

LitNet Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-05-22

Die koste om hierdie skryfskool by te woon, beloop slegs R350, en dit sluit alle kursusmateriaal in. Wat meer is, hierdie R350 gee ook aan deelnemers gratis toegang tot al die gespreksessies tydens die veldsoirée.

Elders gesien: Amper vergete skryfkampioen

Hennie van Deventer Elders gesien 2023-05-22

"Eleanor Fraser, ’n nooi van McGregor, by Robertson, het haar hoofsaaklik toegespits op liefdesverhale, soms gemeng met ’n goeie skeut spanning, aksie en intrige.  Daarmee wou sy jong Afrikaanse meisies aan die lees kry. Sy was bekommerd dat hulle ná die Depressie as ’n generasie nielesers grootword."

Persverklaring: Tweede oproep vir referate vir die ALV-kongres 2023

LitNet Akademies en skole 2023-05-22

Voorstelle vir bydraes tot die twintigste hoofkongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV) word ingewag.

The renaming of the Krotoa Building at the University of Stellenbosch and “A !Nau for now: crossing oceans inside”

Paul Murray Universiteitseminaar | University Seminar 2023-05-22

"The name Krotoa is not only linked to a woman, but also to an entire underrepresented group of people indigenous to Southern Africa and the area now known as the Western Cape."

Persverklaring: Jan H Marais-prys 2023

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-05-22

Die prys ontstaan in 2015 as ’n tipe Nobelprys vir Afrikaans as wetenskapstaal. Die prysgeld is aanvanklik R500 000, maar is aangepas na R750 000. As sodanig is dit die grootste wat tans vir Afrikaans toegeken word.

Press release: The annual Schreiner Karoo Writers Festival – a fulcrum of exceptional creative encounters

LitNet Books and writers 2023-05-20

This June, in the middle of the knypkoue Karoo winter, Cradockians are opening their hearths and hearts to all to warm their souls at the Schreiner Karoo Writers Festival, where creatives gather to meet and share and celebrate the art of the word and the legacy of Olive Schreiner.

Russia – one year later: a reply to Anna Solodkina

Pyotr Gorkayev SêNet-briewe 2023-05-19

"Elderly Ukrainians, who experienced the occupation of their villages during the Nazi invasion, report that that was not comparable to what is witnessed today – killing for the sake of killing, rape, torture to death."

Press release | Persverklaring: How do you swear? Hoe vloek jy?

LitNet Akademies en skole 2023-05-19

The study will focus on English-Afrikaans bilingualism, examining the perceptions of swearwords and swearing behaviours of English-Afrikaans bilinguals in South Africa. | Die studie fokus op Engels-Afrikaanse tweetaligheid deur die persepsies van vloekwoorde en vloekgedrag van Engels-Afrikaanse tweetaliges in Suid-Afrika te ondersoek.

LitNet: Elektriese storms

LitNet Nuusbrief 2023-05-19

LitNet: Elektriese storms

Nepotisme? US-bestuur pleeg nóg weerligafleiers

Frederik Rudolph van Dyk Universiteitseminaar | University Seminar 2023-05-18

"Is die US-bestuur besig om die speelveld te dokter om die skyn te wek dat die konvokasie irrelevant raak, en sodat die huidige UK se aanhoudende aandrang op bestuursverantwoordbaarheid versag word?"

Tussen eerlike bedoelings en die Machiavelliese versoeking: Rudi Buys lewer kommentaar

Rudi Buys Universiteitseminaar | University Seminar 2023-05-18

"Heel moontlik, en selfs heel waarskynlik, is daar nuwe moontlikhede vir hoe ’n konvokasie wat uit ’n veelvoud van diverse groepe en belange bestaan, vir almal ’n stem kan gee en hulle belange in vennootskap met lede kan bevorder. Brugbouerskap nou is meer as net ’n wens, dit is nou ’n noodsaaklikheid."

Persverklaring: Kantoorbestuurder en finansiële beampte

LitNet Leefstyl 2023-05-18

Die suksesvolle Afrikaanssprekende kandidaat moet oor besondere taal- en rekenkundige vaardighede beskik.

Ek wil jou toevou vanaand

Gideon Brückner Poësie 2023-05-18

"en niks praat nie
nie harde woorde nie
nie skril stemme nie
jou net saggies in my arms toevou"

Ek en jy

Johan van der Merwe Poësie 2023-05-18

"woorde hardloop soms die straat af
as ek kopaf agterna loop
om soms die verkeerde op te tel
so loop die tyd
met ’n kierie
die laaste bult uit"

Lewenslint

Daan de Swardt Poësie 2023-05-18

"bo my katel hang ’n string LED’s
waaraan ek soeweniers
met wasgoedpennetjies vasknyp"

Top