Pasgelaai

New from Umuzi: Bridge by Lauren Beukes

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-08-23

Page-turning and ambitious, Bridge is a dazzlingly inventive speculative thriller with an unforgettable cast of characters, and the work of a novelist at the height of her powers.

Nuut by Tafelberg: Diensplig: Hoekom stotter ons pa’s so? deur Anelia Heese

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-08-23

Anelia Heese hervertel die rou en soms skokkende stories van Suid-Afrikaanse mans wat in die 1970’s en 1980’s verplig is om weermagdiens te doen. In Diensplig praat van dié mans, baie van hulle vir die eerste keer, openhartig oor hul ervaringe.

Nuut by Protea Boekhuis: Dan sien ons mekaar deur James Scott

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-08-23

James Scott is ’n kliniese sielkundige: Hy sien mense en word deur hulle gesien. Die woorde “Dan sien ons mekaar” is die eerste keer geuiter deur die spesialis wat sy kornea-oorplantings behartig het. Dan sien ons mekaar is ’n versameling eg menslike stories oor die lief en leed op James se persoonlike lewensreis. Dit is ’n eerlike blik op hoe terapeut en kliënt mekaar se lewens raak.

Onderwyshulp en leesbegripstrategieë 7: Die maak van afleidings

Johan Anker Skole 2023-08-23

"Die Covid-pandemie, twee jaar se min skoolkontak waar van die leerlinge tot 65% skooldae misgeloop het, en negatiewe sosio-ekonomiese toestande het hul tol geëis."

The search for a middle course in the fight against wildlife crime: a look at existing regulatory measures and the integration of additional solutions

Inge Snyman Academic research 2023-08-23

"Although the true nature and extent of wildlife crime is unknown, various species fall victim to wildlife crime and some species are even pushed to the brink of extinction as a result of it."

Programma Festival voor het Afrikaans 2023 bekend

LitNet NeerlandiNet 2023-08-23

Het Festival voor het Afrikaans is een tweejaarlijks festival dat als doel heeft het Nederlandse en Vlaamse publiek te laten kennismaken met de rijkdom van de Afrikaanstalige cultuur. Deelnemers zijn onder meer Antjie Krog, Stef Bos, Adriaan van Dis, Amanda Strydom, Ronelda Kamfer, Babs Gons, Frazer Barry, Dean Balie, Marlo Minnaar en de Klimaatdichters | 24–26 november, theater De Regentes, Den Haag

Persverklaring: ’n Gospelkonsert | Press release: A gospel concert

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-08-23

Vang gees by Taalmonument met ’n spirituele sangfees. | Catch the spirit at Taalmonument with festival of sacred songs.

Die soektog na ’n middeweg in die bekamping van wildmisdaad: ’n blik op bestaande reguleringsmaatreëls en die integrasie van aanvullende oplossings

Inge Snyman LitNet Akademies (Regte) 2023-08-23

"Wildmisdaad word allerweë beskou as een van die oorsake van biodiversiteitsverlies, en juis daarom verleen internasionale en nasionale beleidmakers voorrang aan dié kwessie op omgewingsagendas."

Pasverskyn: Leë blikkies vol liefde, ’n kortverhaalbundel saamgestel deur Fiona van Kerwel

LitNet Boeke en skrywers 2023-08-23

’n Splinternuwe bundel met kortverhale vir leerders in graad 7 tot 9! Onder andere is daar werk van Jeremy Veary, Jan van Tonder, Carina Stander, Diana Ferrus, EKM Dido, Derick van der Walt, Elrien Scheepers en Allison Matroos opgeneem. Die aanslag is perfek vir klasgebruik met woordelyste, ’n kort opsomming van elke verhaal en biografie van die skrywer, asook vrae en aktiwiteite.

Op soek na Paul Celan langs die Boekowina-meridiaan: ’n plek waar mense en boeke gewoon het

Eben Viktor Boeke en skrywers 2023-08-22

"Joodse skrywers bly glo in Boekowina as ’n spesiale kreatiewe ruimte. Oostenryk-Joodse letterkunde bereik ’n hoogtepunt juis in die tydperk tussen die oorloë. Tot laat in die dertigs verskyn daar nog nuwe digbundels deur Joodse digters in Tsjerniftsi, vol voorbeelde van florerende liriese bydraes in Duits."

Persverklaring: Finaliste van ATKV-Woordveertjies bekend

LitNet ATKV-Portaal 2023-08-22

Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord. Vanjaar is geen uitsondering nie en die ATKV sit graag ’n veer in die hoed van skrywers vir hul uitsonderlike pennevrugte, toewyding en kreatiwiteit.

Wake up, this is Joburg by Tanya Zack and Mark Lewis: a book review

Chris Heymans Books and writers 2023-08-22

"There is rich nuance in Tanya Zack’s flowing, sensitive narrative and Mark Lewis’s striking photography. The stories they tell are deeply human and individualised, yet cleverly interwoven within Johannesburg’s broader racial, social and economic anomalies."

Cross-linguistic and -cultural early communication intervention: the lived experiences of speech-language therapists

Mariëtte Botha, Berna Gerber Academic research 2023-08-22

"In a population-diverse country like South Africa the speech-language therapist (SLT) and the client do not always represent the same language and culture. Clients are therefore often served in their second or even third language. This brings about various challenges, but also rewards ..."

Elders gesien: Angie Oeh | “Rus sag, my fellow Moot-kind,” skryf Peach van Pletzen

Peach van Pletzen, Jannike Bergh Elders gesien 2023-08-22

"Die lewe is brutal maar dis ook beautiful. Nes jy Angie. Jy was ’n flikker, ’n beam vir die misfits en ons het jou gesien. Jy het seker gemaak van dit. Jy het die wêreld gegryp en jy het jou merk gemaak."

Kruislinguistiese en -kulturele vroeë kommunikasie-intervensie: die geleefde ervaringe van spraak-taalterapeute

Mariëtte Botha, Berna Gerber LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2023-08-22

"Die aanleer van die versorger se taal was die strategie wat deur die meeste van die terapeute aangewend is. Een deelnemer het verskeie idees gedeel rakende haar benadering tot die aanleer van die versorger se moedertaal en verduidelik hoe dit haar verhouding met die versorger positief beïnvloed het ..."

A smartphone application for Afrikaans pronunciation in a blended learning and teaching environment (part 3 of a three-part series)

Jaydey Sass, Elbie Adendorff Academic research 2023-08-22

"This article is the third of three that report on research that was undertaken by the first author for a doctoral study. The first article sets out the research methodology for the study. In the second one we provide the theoretical foundation for the design of a gamified application model for pronunciation aimed at foreign language speakers of Afrikaans. In this article we focus on the model on which the gamified pronunciation application can be developed."

’n Model vir ’n slimfoontoepassing vir Afrikaanse uitspraak in ’n gemengde-leer-en-onderrigprogram (deel 3 van ’n drieluik)

Jaydey Sass, Elbie Adendorff LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2023-08-22

"Hierdie artikel is die derde artikel wat verslag lewer oor ’n navorsingstudie wat deur die eerste skrywer vir ’n doktorale studie onderneem is. Die eerste artikel behels die uiteensetting van die navorsingsmetodologie, terwyl die tweede artikel die teoretiese begronding is van ’n gespelifieerde uitspraaktoepassingsmodel vir Engelssprekende studente wat Afrikaans as ’n vreemde taal aanleer deur middel van ’n taakgebaseerde benadering. In dié opvolgartikel plaas ons die fokus op die model waarop ’n gespelifieerde uitspraaktoepassing ontwerp kan word."

Apatiese kiesers kan Suid-Afrika red, mits hulle stem

Freek Robinson, Pieter Groenewald Onderhoude 2023-08-22

Freek Robinson sê kenners dink 35% van die stemme is ’n meer haalbare totaal vir hierdie groep partye. Die 51% waarop gehoop word, sou dan ’n hersenskim wees. Pieter Groenewald sê dit is hoekom die apatiese kiesers moet wakker skrik. Die ANC regeer tans met slegs 27% van die kiesers se steun, al het hulle meer as 50% van die setels in die parlement.

Boekbekendstelling: "The Cape Muslim Vernacular" deur Mogamat Alexander | 26 Augustus 2023, Kaapstad

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-08-22

Sybrandus Adema: "Alexander brei ook uit op sy hartstog vir Arabies-Afrikaans – algemeen aanvaar as die eerste geskrewe vorm van die taal en ten nouste gekoppel aan gesproke Maleis-Afrikaans – met talle voorbeelde en transkripsies asook sy voorstelle vir die ‘vermiste’ moderne Afrikaanse klanke."

Short.Sharp.Stories anthology Fluid: interview with Bridget Pitt, author of “Paper Nautilus”

Karina Magdalena Szczurek, Bridget Pitt Books and writers 2023-08-22

"Storytelling has always been a way of making meaning of our lives, and of processing what has happened to us, individually and collectively. Many of the traditional stories that have been passed down orally, that are still passed down in some communities, emerged through processing traumatic events that the family or community had experienced."

Top