Pasgelaai
Die relatiwiteit van emigrasie
2023-08-28"Geliefdes het die behoefte om steeds na mekaar uit te reik en deel van mekaar se wêrelde te wees, maar die werklikheid is dat hulle nou in verskillende dimensies leef."
Graad 10: Lewenswetenskappe – vraestel en memo, derde kwartaal
2023-08-28Is jy in graad 10 en leer julle hierdie kwartaal in Lewenswetenskappe van die hart? Teen hierdie tyd sal jy weet dat net jou ouers sulke outydse uitdrukkings soos "jou hart pomp tjoklits" gebruik en dat hierdie orgaan inderwaarheid ’n ander samestelling het. Laai egter hierdie vraestel deur Rita Engelbrecht gratis af om die soet smaak van goeie punte in die derde kwartaal se toetsreeks te proe.
My year of not getting sh*tfaced! by Pamela Power: an inter-review
2023-08-28"I have my doubts that it’s genetic. I think that the anxiety is genetic and the alcohol is a form of self-medication. We also learn from the example set by our parents/caregivers. The whole 'needing a drink to relax' after a stressful day and the adults in our lives having what seems to be a whale of a time when they’re drunk – we learn that that’s how we should behave."
Barbie: ’n Feministiese ikoon of ’n paradoks in pienk?
2023-08-28"Uiteindelik word die uiteenlopende beskouings rondom Barbie blote projeksies van vrese en vooroordele op die arme pop-ikoon. En perdalks is Barbie ’n Rorschach-toets in pienk. Diegene wat haar liefhet én haat dra steeds by tot die omstrede en hoogs suksesvolle bemarkingsveldtog wat haar sedert 1959 laat floreer het."
Persverklaring van die kykNET Silwerskerm-toekennings vir film en TV: Hier is die wenners
2023-08-28Dié gala-aand het Saterdag 26 Augustus in Kaapstad plaasgevind aan die einde van ‘n bedrywige Silwerskermfees in Kampsbaai waar die jongste Afrikaanse films vertoon is.
Leon van Nierop oor Duiwelsroos by Momentum Beleggings Aardklop én Toyota US Woordfees 2023
2023-08-28"Niks kom by ’n goeie boek nie. Ek skryf natuurlik ook vir verskeie ander platforms, maar sommige verhale leen hulle absoluut tot die geskrewe woord en die gevoel van papier tussen jou vingers. Dit het Agatha Christie my geleer."
Elders gesien: Die 1933-Bybelvertaling is 90 jaar oud
2023-08-28"Die Bybel in Afrikaans is 90 jaar oud. Voor die verskyning van die Afrikaanse Bybel, moes Moses en Abraham Nederlandse Bybels gebruik. Wat moeilik lees."
Persverklaring: Twintig skrywers se tekste by agtste Teksmark te sien
2023-08-26Twintig skrywers het vanjaar die geleentheid om hul teks-idees tydens die agtste Teksmark by die Baxter-teater in Kaapstad aan voornemende beleggers voor te lê.
Persverklaring: Drie van die bestes | Momentum Beleggings Aardklop 2023
2023-08-26Drie van die bestes: Germandt Geldenhuys, bekend as akteur en vir sy kragtige tenoorstem, Mathys Roets met die rustige, fluweelstem en Danie Niehaus as bekroonde en veelsydige kunstenaar en liedjieskrywer.
Press release: Lief en Leed patron – empowerment against all odds
2023-08-26There are still so many misconceptions about disability in society at large. Disability does not mean inability. Society in general, individuals, the business sector and employers must learn that people with disabilities are also able and should not be written off.
Perceptions of the effectiveness of an academic writing assistant for Afrikaans-speaking Bachelor of Education students
2023-08-25"In order to ensure that preservice teachers are able to write at the correct academic level, many different writing support programmes have been developed by universities all over the world."
Klimaatsmanipulasie: tegnologie en sosiale konteks
2023-08-25"Klimaat-ingenieurswese verwys na die grootskaalse manipulasie van spesifieke prosesse wat sentraal staan tot die beheer van die aarde se klimaat met die doel om sekere voordele daaruit te verkry."
Waarnemings van die effektiwiteit van ’n akademiese skryfassistent vir Afrikaanssprekende Baccalaureus in Opvoedkunde-studente
2023-08-25"Taal speel binne die sosio-kulturele siening van akademiese geletterdheid ’n baie spesifieke en belangrike rol, aangesien taal die medium is waardeur ons dink en kennis opbou."
The search for gas resources in South African territorial waters: an environmental law perspective
2023-08-25"Government is therefore obliged to ensure that the environmental impacts of gas reconnaissance, exploration and production should be considered in a holistic and integrated manner in each phase of its lifecycle."
Die soektog na gasbronne in Suid-Afrikaanse gebiedswaters: ’n omgewingsregsperspektief
2023-08-25"Owerhede het dus die verantwoordelikheid om te verseker dat omgewingsimpakte wat gedurende gasverkenning, -eksplorasie en -produksie-aktiwiteite kan voorkom, op ’n holistiese en geïntegreerde wyse tydens elke fase van die aktiwiteit se lewensiklus beheer of verminder word."
Beyond Brics optics
2023-08-25"Brics must be more of a foundation for economic growth with equal partners, and not be another cause for global political insecurity. The colonial mentality we resent from the West we shall not tolerate from the East either."
Beyond the age of demagogues
2023-08-25"It is a common thing in the South African political scene, approaching elections, that every political party takes its campaign line mark from the Economic Freedom Front (EFF) to jumpstart the race - by a rowdy form of political assertion. This usually takes a form of its cultish leader, Julius Malema, igniting the tinder by doing something deliberately controversial, like singing the 'Kill the Boer' song."
Persverklaring: kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapport-resensiepryse 2023 bekend
2023-08-25Die kortlyste is bekend gemaak vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee erkenning gegee word aan uitnemende Afrikaanse resensies wat in 2022 verskyn het. Die kortlyste is saamgestel uit nagenoeg 80 resensies wat op ’n verskeidenheid platforms verskyn het.
LitNet Akademies-resensie-essay: Decima deur Eben Venter
2023-08-24Eben Venter is by die Woordfees! "Mites word gewoonlik geskep om sodoende kommentaar te lewer op ’n werklike gebeurtenis. Só is die karakter van Decima geskoei op ware verhale van renosterstropery om die voortdurende stryd in die bewaring van skaars spesies te belig."
