Pasgelaai
Akademiepryse 2023: SA Akademieprys vir Vertaalde Werk – Fanie Olivier
2023-09-01Lees Andries Visagie se huldigingswoord aan Fanie Olivier, die ontvanger van vanjaar se SA Akademieprys vir Vertaalde Werk.
Akademiepryse 2023: SA Akademieprys vir Drama – Chris van Niekerk
2023-09-01Lees Naòmi Morgan se huldigingswoord aan Chris van Niekerk, die ontvanger van vanjaar se SA Akademieprys vir Drama.
Akademiepryse 2023: Eugène Maraisprys vir Prosa – Kirby van der Merwe
2023-09-01Lees Thys Human se huldigingswoord aan Kirby van der Merwe, die ontvanger van vanjaar se Eugène Maraisprys vir Prosa.
Akademiepryse 2023: Poortprys vir Prosa – Mila van Niekerk
2023-09-01Lees Thys Human se huldigingswoord aan Mila van Niekerk, die ontvanger van vanjaar se Poortprys vir Prosa.
Akademiepryse 2023: Deleen Bekkerprys vir Beste Draaiboek vir ’n TV-drama in Afrikaans – Nico Scheepers
2023-09-01Lees Leon van Nierop se huldigingswoord aan Nico Scheepers, die ontvanger van vanjaar se Deleen Bekkerprys vir Beste Draaiboek vir ’n TV-drama in Afrikaans.
Hulp met die derde kwartaal se literêrenavorsingstaak: ’n onderhoud met Bibi Slippers
2023-09-01Bibi Slippers is by vanjaar se Woordfees! Haar volgende digbundel verskyn in Oktober, maar hierdie onderhoud met Bibi Slippers verskyn weens die derde kwartaal se literêrenavorsingstaak. Bibi Slippers beantwoord hier vrae oor Bibi se agtergrond wat jong navorsers sal help."[W]at slegter is as om gedigte te skryf, is om te wil skryf en nie daarby uit te kom nie, omdat jy ander werk of verpligtinge het."
Persverklaring | Kortkursus 2023: Tekste vir leeskringe en resensiekunde by die Departement Afrikaans en Nederlands (US)
2023-09-01Skryf vanjaar in vir die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands se gesamentlike kortkursus: tekste vir leeskringe en resensiekunde aangebied deur Louise Viljoen en Ronel Foster.
In die keuse lê die kluts
2023-09-01"Ek kan nie verstaan hoekom kykNET nie self begin reekse maak uit Afrikaanse romans nie. Van Rensburg se Hans verdien meer as net een rolprent. En wat van ’n reeks oor Chris Karsten se Abel Lotz-stories? Of Marie Lotz se Alek Strauss-sage?"
Butlers and bachelorettes at Toneelhuis in Cape Town: an interview with Justin Wilkinson
2023-09-01"In South Africa, it’s inspiring to see young people, especially, taking a passionate interest in this industry. Whether one starts in school plays or reciting poems at an eisteddfod, the arts are alive with energy and possibility! And I guess that’s also why I love theatre myself! Anything can happen!"
Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal
2023-08-31Is jy in graad 9 en moeg daarvoor om slegte rapportpunte te kry? Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Zelda Mans af, en kry uiteindelik jou leeueaandeel van goeie punte vanjaar. (As jy nie die idioom verstaan nie, kan die vraestel jou ook help. Daar is boonop lekker ander stories van natuurreservate om te lees.)
Persverklaring: Bekende skrywer Jaco Jacobs se Charlie Prins beloof om te bekoor en te verras
2023-08-31’n Storiefilm uit die pen van die gewilde en bekroonde jeugboekskrywer Jaco Jacobs maak op Saterdag 2 September 20:00 sy debuut op kykNET (DStv-kanaal 144) en beloof om oud en jonk bekoor.
BELA-wetsontwerp: Gaan Afrikaanse skole bly of gly?
2023-08-31"Ouers: Wees bewus van die implikasies van die BELA-wetsontwerp en maak seker dat die skool se beheerliggaam deur ’n beheerliggaamorganisasie soos Fedsas ondersteun word."
Persverklaring: Donkies huppel oor Kaapstad se filharmoniese orkes by Robertson optree
2023-08-31Groot opgewondenheid bou in die Breërivier-vallei op vir ’n seldsame musiekgebeurtenis. Vir die eerste maal ooit tree die gewilde Kaapstadse Filharmoniese Orkes in Robertson op, by die Oos-Kerk op Sondag 8 Oktober, 15h00. Om dié dag nog dieper betekenis te gee, word die sprankelende musiekprogram ten bate van Eseltjiesrus Donkey Sanctuary op McGregor aangebied.
Onder ’n bloedrooi hemel deur Annemarié van Niekerk: ’n LitNet-Akademies-resensie-essay
2023-08-31Annemarié van Niekerk is by die Woordfees! "Naas die eerlikheid van die feitelike gedeeltes van die roman word ’n mens oorrompel deur die strukturele en stilistiese vernuf van die teks sowel as die oortuigende taalgebruik en beeldende vermoë van die skrywer."
Vir twee stemme
2023-08-31Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond. In Pieter-Dirk Uys se dialoog Vir twee stemme vertolk Elzabé Zietsman en Dean Balie die rolle. Oscar Petersen was in die regisseurstoel.
Van ongelykheid tot nuwe ongelykheid – van wit minderheidsoorheersing na ’n swart oligargie
2023-08-31"Hoe suksesvol was die ANC oor die afgelope bykans 30 jaar ooreenkomstig sy ideologie en op gesag van die Grondwet om die ongelykheid van die verlede met gelykheid te vervang?"
In memoriam | Cormac McCarthy (1933–2023)
2023-08-31"As jy jou nog nie in McCarthy se onherbergsame, wrede landskappe ingeleef het nie, het jy nog nie Amerika se grootste skrywer ervaar nie."
Van voordat ek kan onthou
2023-08-31"waar sal ek –
selfs noudat ek self kan praat –
die woorde vind
die regte woorde
om behoorlik dankie te sê?"
