Pasgelaai

Korrupsie: die gat in die emmer

Freek Robinson, Stefanie Fick Onderhoude 2023-09-07

Elke keer wanneer korrupsie plaasvind, maak dit ’n gat in daardie emmer. Wie betaal vir dié verliese? Dit is ons, die belastingbetalers, se geld wat deur daardie gate verdwyn. Daarom is dit nodig om seker te maak korrupsie word op alle fronte beveg.

New from Jonathan Ball: Breaking the bombers by Mark Shaw

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-09-07

Mark Shaw tells the incredible tale of how the police’s response pulled together former foes – struggle cadres and the apartheid security apparatus – to break the Pagad death squads. It is a story that has never been told in full and was not possible until recently, when many were released from prison or had retired and were finally willing to talk openly about this revealing chapter in South Africa’s recent history.

Troue

Ina Van Vuuren Skryfwerk 2023-09-07

"Sal ons dans
in die maanlig se glans

in die rondte draai
en op die klimop swaai?"

Net sewe jaar oud

Christo Meyer Poësie 2023-09-07

"Hy praat oor sy kleinsus
Van byna vyf jaar oud
Wat roerloos op haar bed lê
Haar liggaam styf en koud"

Lied van duiwe

Bester Meyer Poësie 2023-09-07

"ek hoor nou nog die duiwe se gekoer in Rietkuil se laning
en as ek die gedagte volg is jy daar, êrens aan die anderkant"

Fresh off the press: Coloured: How classification became culture by Tessa Dooms and Lynsey Ebony Chutel

LitNet Books and writers 2023-09-07

Coloured is a reflection on, and celebration of Coloured identities as lived experiences. It is a call to Coloured communities to reclaim their identity and an invitation to understand the history and place of Coloured people in the making of South Africa’s future.

Free play

Eduan Naudé Poësie 2023-09-07

"en ek besef
my wêreld is kleiner as joune,
dalk selfs kleiner as jy"

Filmvertonings en sterre op die bloutapyt: ’n oorsig van die Silwerskermfees

Maryke Roberts Film 2023-09-07

"Die speelfilms het vanjaar uiteenlopende temas gehad. Daar is Old Righteous Blues, wat op Robertson verfilm is en die trauma van ’n verskeurde gemeenskap oor lojaliteit en die posisie van ’n trommemajoor uitbeeld. Dan ook die riller Blindelings, waar ’n blinde pianis tydens ’n angswekkende nag om haar lewe veg. Die trane het geloop van die lag in die verwerking van Rudie van Rensburg se Hans steek die Rubicon oor. Pierre van Pletzen het die rol van Hans vertolk en sy ouetehuisrevolusie was tegelyk skreeusnaaks en hartseer."

Boekbekendstellingsuitnodiging: In die rede geval: Waarom die mens mites maak deur Charl-Pierre Naudé

LitNet Boeke en skrywers 2023-09-07

U word hartlik uitgenooi om die boekbekendstelling van In die rede geval: Waarom die mens mites maak deur Charl-Pierre Naudé by te woon | 7 September, SA Akademiegebou, Pretoria

Sirkelgang deur Johann Lodewyk Marais: ’n lesersindruk

Alwyn Roux Lesersindrukke 2023-09-06

"Sirkelgang is ’n omvattende bundel wat kwessies soos klimaatsverandering, oorlog, pandemies en die voortbestaan van die planeet ondersoek. Marais bou voort op sy spesieverse, en die werk is ’n voortsetting van sy indrukwekkende poëtiese nalatenskap."

Will an African coup loop descend to southern Africa?

Mphuthumi Ntabeni Opinion 2023-09-06

"The new thing among African juntas is leeching on the grievances of the demos, that is, pretending to be (and celebrated as) a liberating force – at the beginning at least – before also creating a pattern similar to that of the new elite."

Uitnodiging: ’n Middag met Ingrid Jonker se gedigte

LitNet Boeke en skrywers 2023-09-06

Jy word hartlik uitgenooi na ’n geleentheid om die 90ste herdenking van Ingrid Jonker se geboortejaar te vier.

Fotogalery | SA Akademiebekronings, 1 September 2023

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-09-06

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het onlangs die gesogte Akademiepryse vir 2023 oorhandig. Hierdie foto’s is tydens een van die plegtighede geneem.

Uitnodiging: Algemene Simposium van die SA Akademie

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-09-06

Alle belangstellendes word vriendelik uitgenooi na die SA Akademie se Algemene Simposium op Donderdag 28 en Vrydag 29 September 2023. Die tema is "Volhoubare menslike welstand in Suid-Afrika".

Persverklaring: Agtste Teksmark inspireer en daag uit

LitNet KKNK 2023-09-06

Teksmark, wat sedert 2016 aangebied word, is nie ’n kompetisie nie, maar skep ’n platform vir opkomende en gevestigde skrywers om hul teks-idees voor verteenwoordigers uit die teaterbedryf, asook potensiële beleggers en die publiek te toets.

Nuut by Penguin: Minder as water deur Morné Malan

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-09-06

Minder as water is ’n meesleurende tragikomedie wat jou gaan roer, jou gaan laat lag en uiteindelik die vraag laat vra: Wat gebeur met die mens wanneer hy voor sy einde te staan kom?

Press release: Isobel Dixon’s A whistling of birds, programme of South African book tour

LitNet Jonathan Ball-portaal 2023-09-06

Isobel Dixon will be on tour in South Africa for the first time since Covid. Herewith more information on the respective events.

Johan Jack Smith (1977–2023)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2023-09-06

"Dinge vat dalk lank om te verander, maar as dit eers verander, verander dit geweldig vinnig. Dink aan die Berlynse muur. ’n Mens moet positief probeer bly, al is dit net vir jou kinders, en al is dit moeilik."

Wen kaartjies na die Stellenbosch Craft Drinks Festival!

LitNet Leefstyl 2023-09-06

LitNet en die Stellenbosch Craft Drinks Festival gee 3x2 kaartjies weg. Dit sal drie paartjies die geleentheid gee om die fees by te woon.

Boekbekendstellings: Onkant! deur Hendrik Hancke | 9 September, Stellenbosch en 14 September, Pretoria

LitNet Boeke en skrywers 2023-09-06

Jy word uitgenooi na die boekbekendstellings van Onkant! ’n Rugbyliefdesverhaal deur Hendrik Hancke, in gesprek met die skrywer en joernalis Emile Joubert in Stellenbosch op 9 September, en in gesprek met die sportaanbieder Jody Hendricks in Pretoria op 14 September.

Top