Pasgelaai

Dooie See: dodemars of omkeerstrategie?

Handré Brand Seminare en essays 2023-09-11

"Die Dooie See-gebied ondervind deesdae ernstige omgewingsprobleme soos ’n afname in die watervlak, toenames in die soutgehalte van die water en die ontstaan van sinkgate op die oewer. Dit is van kardinale belang om die oorsaaklike faktore van die verskynsels te ondersoek en doeltreffende aksieplanne saam te stel om die Dooie See en die Jordaanrivier-skeurvallei as natuurlike bates te bewaar en doeltreffend in stand te hou."

Persverklaring: ATKV-Mediaveertjies bekroon weer ondersoekende joernalistiek

LitNet ATKV-Portaal 2023-09-11

Joernaliste in alle genres (drukmedia, digitale media, radio en televisie) wat nie skroom om moeilike vrae te vra, diegene in magsposisies tot verantwoording te roep, of die stories te vertel waarvan ander wegskram nie, word genooi om in te skryf in drie kategorieë: LEES, LUISTER en KYK. | Inskrywings sluit op 15 September 2023.

Beurtkrag na ses maande met Ramokgopa

Bettina Wyngaard Menings 2023-09-11

"Hoe goed het ons minister van elektrisiteit hom die afgelope ses maande van sy taak gekwyt? Kgosientsho Ramokgopa is op 6 Maart 2023 met groot geskal aangestel. Ses maande later gaan ons gebuk onder erger beurtkrag as voor sy aanstelling."

Graad 11: Lewenswetenskappetoets en -memo, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-09-11

Is jy in graad 11 en voel jy soos ’n vulkaan wil uitbars van spanning oor al die akademiese druk? Laat LitNet se gratis oefenvraestelle jou help. Laai Rita Engelbrecht se Lewenswetenskappe-vraestel af en hersien jou werk oor die menslike liggaam en leer sommer van vulkaniese eilande ook. Wanneer jy jou punte sien, sal jou volgende uitbarsting een van vreugde wees!

Floris A Brown (1948–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2023-09-11

"Wat weet ek van die seerkry-kind wat in dié volwasse liggaam sy pyn probeer weglag? Skryf dit uit jou uit, sê ek dan, en eendag skryf jy dalk soos die jonger geslag oor sommer gewone goed soos die liefde."

Toyota US Woordfeesprogram 2023

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-09-11

Laai die volledige Toyota US Woordfeesprogram 2023 in PDF-formaat hier af. Die volledige boekeprogram is ook hier beskikbaar.

The contested legacy of Mangosuthu Buthelezi

Bhekisisa Mncube Opinion 2023-09-11

"Truth be told, I was introduced to political propaganda and speech writing through Buthelezi’s speeches. He was indeed a gifted writer, crafting statements that could move masses. My father, an Inkatha member, often brought home Buthelezi’s speeches in Zulu and English."

Statues and Storms: Leading through change by Max Price | Book launch on 21 September, Cape Town

LitNet Books and writers 2023-09-11

You are invited to attend the book launch of Statues and Storms: Leading through change by Max Price on 21 September at Exclusive Books, V&A Waterfront in Cape Town. The book offers a gripping insider's account of Max Price’s tenure as Vice-Chancellor of the University of Cape Town during a transformative period in South African higher education. 

Toyota US Woordfees 2023: Stars – Iinkwenkwezi – Sterre-kinderteater, ’n onderhoud met Amelda Brand

Naomi Meyer, Amelda Brand Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-09-11

"Hoe meer ek oor die sterre in die suidelike halfrond gelees het, hoe sterker het die bewustheid geword dat dit deur die persepsies van die noordelike halfrond oorheers word. Ons wou dus juis speel met stories en mites uit die suidelike halfrond."

Kennisgewing: MA in Kreatiewe Skryfkuns by die Universiteit van die Vrystaat, 2024

LitNet Akademies en skole 2023-09-11

Die UV bied aan jou ’n kursus waarvan die vernaamste oogmerk die ontwikkeling van ’n lewensvatbare publiseerbare manuskrip is – en jy doen dit onder leiding van twee bekroonde skrywers, Henning Pieterse en Francois Smith.

Uit die argief: Daar’s ’n Zoeloe in my ateljee

Freek Robinson Menings 2023-09-09

"Dr Buthelezi, can you hear me? It is Freek Robinson speaking to you from Johannesburg." Geen reaksie nie. Luider: "Dr Buthelezi, I can see you, can you hear me?" Buthelezi het omgedraai en kamera se kant toe gekyk. "Who is this?" vra hy.

LitNet: Is daar ’n gat in die emmer?

LitNet Nuusbrief 2023-09-08

LitNet: Is daar ’n gat in die emmer?

Graad 6: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-09-08

As jy ’n volwassene is, weet jy dalk van die poësie in die sneeuvlokkie waaroor TT Cloete gedig het. As jy in graad 6 is, kan jy dalk nou al jou oë begin oophou vir die Wiskundevorms rondom jou. Dis ook ’n goeie plan om Lee-Ann West se gratis oefenvraestel hier af te laai en vir jou Wiskundetoets hierdie kwartaal te oefen.

Wêreldgeletterdheidsdag, 8 September 2023: ’n onderhoud met Laurette Marais

Naomi Meyer, Laurette Marais Onderhoude 2023-09-08

"Om met begrip te kan lees is die sleutel tot al die kennis- en storieskatte van die wêreld. Ons wil graag ons deel doen om dit moontlik te maak vir alle Suid-Afrikaanse kinders om daarin te kan deel. En kinders word natuurlik grootmense wat in hul eie kontekste hul waardes wil uitleef."

Same time, next year: 'n teaterresensie

Maryke Roberts Teater 2023-09-07

"Een ding op die ander bring ’n dieper dimensie na die aanvanklike onskuldige pret in ’n hotelkamer, en die besef dat hierdie twee mense mekaar eintlik innig liefhet en baie goed ken, bring ’n klankie van huweliksverraad teweeg."

In memoriam: Ronald Carolissen

Moegammad Tahier Kara In memoriam 2023-09-07

"Meet Ronald Carolissen, born and raised in Stellenbosch. He dedicated his life to fighting against the oppressive apartheid regime, and he paid the ultimate price when he was shot in cold blood by the apartheid regime."

Nuut by Naledi: Van Alexandrië na Ithaka deur Konstantinos Kavafis, vertaal deur Louise Cilliers

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-09-07

Kavafis se gedigte, alhoewel meer as ’n eeu gelede in ’n verre land geskryf, spreek steeds tot mens vandag; dit resoneer oor land en tydgrense heen. Uys Krige het Kavafis as ’n moderne praatdigter beskryf; dit is asof hy op ’n gemaklike doodgewone manier met jou praat en dit kom goed oor in Afrikaans.

Nuut by Tafelberg: Die lewe is ’n asem lank, saamgestel deur Frieda van den Heever

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-09-07

’n Versameling van 100 gedigte oor verlies en vertroosting deur van Afrikaans se bekendste digters. Dis verse oor die dood, rou, afskeid, verganklikheid en menswees. Die lewe is ’n asem lank is die ideale geskenk aan iemand wat ’n geliefde vir altyd moes groet – veral wanneer ’n mens nie die woorde kan vind om te troos nie. 

Nuut by Protea Boekhuis: Stasies deur Joan Hambidge

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-09-07

Dis die elegiese verslag van ’n stad wat radikaal verander het, ’n opskryf van ’n wêreld wat nie meer bestaan nie, ’n fassinerende dokument in die tradisie van Jeanette Winterson, Sigrid Nunez, Anne Michaels. Al is dit fragmentaries kom daar ’n sekere samehang en balans na vore; ’n droomlogika.

Nuut by Naledi: erf en elders, ’n digbundel deur Kleinboer

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-09-07

Kleinboer skryf oor hoe hy en sy gesin in die stad oorleef, oor herinneringe aan sy kinderjare, en sy avonture in die “underbelly”, asook oor die verliese wat die dood van geliefdes bring. Hy ontsnap dikwels met ’n glasie wyn na ’n vuur in sy agterplaas.

Top