Graad 6: NW-voorbereidingstoets en memo, vierde kwartaal

  • 0

Prent: Patou Ricard op Pixabay

Is jy in graad 6 en droom jy reeds van hoe die maan tydens jou vakansie op die see sal skyn? As jy met hierdie gratis NW-vraestel van JC van Tonder vir jou eksamen voorberei, sal jy sien dat die maan nie regtig skyn nie. Leer hier wat regtig gebeur, gaan skryf die eksamen – en kort voor lank sien jy blink rapportpunte én daardie helder weerkaatsing op die water.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Wiskunde, graad 6-toets: inhoud en kapasiteit

Graad 6-wiskunde: persentasietoets

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top