’n Vrye vertaling van Van den vos Reynaerde (vertaal en berym deur HJ Pieterse)
Ook versoek ek u dat u versigtig
moet wees, op u hoede vir verraad.
Hy is boosaardig en wreed, Reinaard:
Hy sal u deurentyd vlei en belieg;
as hy kan, sal hy u bedrieg
met leuenagtige en vriendelike woorde; voor God,
as hy kan, sal hy u bedot.