Pasgelaai
En later
2023-08-31"koue van bo na binne
val ruggelings aan
in kamers waar beelde van gister
aan dun-dun draadjies hang"
Hulp met die derde kwartaal se literêrenavorsingstaak: ’n onderhoud met Eldridge Jason
2023-08-31In die derde kwartaal moet leerders ’n literêrenavorsingstaak voltooi. Weens heelwat navrae oor sy agtergrond aan LitNet, verskaf Eldridge Jason die inligting waarna leerders op soek is: "Skryf is een van die wonderlikste uitlaatkleppe wat ’n mens kan kry."
Brics: Wil ons regtig sulke vriende hê?
2023-08-31Ekonomies baat Suid-Afrika veel meer by verhoudinge met Japan, die Verenigde Koninkryk, Nederland en ons buurlande Mosambiek en Botswana. Wil China ons regtig help, of wil hulle beheer neem oor ons kragnetwerke? En Rusland?
New from Kwela: Domestic terror: Intimate partner violence in South Africa by Nechama Brodie
2023-08-31Nechama Brodie explores decades of brutal domestic violence and coercive control and she examines women’s changing rights and current legal protections.
New from Tafelberg: Statues and storms: Leading through change by Max Price
2023-08-31Statues and storms offers a gripping insider’s account of Max Price’s tenure as vice-chancellor of the University of Cape Town during a transformative period in South African higher education.
An interview with the South African creators of a Star wars: Visions short film, Aau’s song
2023-08-31"The more fantasy, visual effects and large world set-ups in a story, the more it lends itself to animation. Animation makes anything possible."
Marlene van Niekerk, die tempteerbare oog deur Marius Crous (redakteur): ’n resensie
2023-08-31"Deurlopend in die huldigingsbundel is die tema Van Niekerk as skrywer en ook as denker – die omvattendheid en kompleksiteit van haar denke, haar sterk sosiale bewussyn en haar strewe na die versoening van etiese aansprake met ’n estetiese ideaal word telkens bespreek."
Fresh off the press: Rich state, poor state by Greg Mills
2023-08-31Why do some states thrive, grow their economies and uplift their people while others, facing similar challenges, slide into low growth, social dysfunction and failure?
Op soek na Paul Celan langs die Boekowina-meridiaan, ’n graf in die lug
2023-08-30"Celan gebruik die perspektief van 'getuienis lewer' uiters effektief; dis asof verslag gedoen word direk uit ’n konsentrasiekamp. Dis só effektief dat ’n populêre gerug ontstaan het dat hy self in ’n konsentrasiekamp was en die gedig daar geskryf het."
CS Badenhorst (1926–2004)
2023-08-30"Om te skryf, het ’n mens kennis van mense nodig en, as dit kinderboeke is, is dit nog van groter belang dat die skrywer op die vlak van die kind is. Om dié rede is dit van belang dat die skrywer baie met kinders praat."
Persverklaring: Sy hart met ’n wye boog terug na Suid-Afrika
2023-08-30Die Vlaminge se gunsteling-Suid-Afrikaner, Stefan Dixon, reik vir die eerste keer in tien jaar ’n nuwe Afrikaanse enkelsnit "Vanaand gaan ons terug" uit.
Seen elsewhere: Sindiwe Magona turned 80
2023-08-30"I was moved to tears at the sense of torches being passed, comfort given, and of the long and transcendent reach of love."
In foto's | Gala-aand by die kykNET Silwerskermfees
2023-08-29Die kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie het Saterdag 26 Augustus in Kaapstad plaasgevind aan die einde van ’n bedrywige Silwerskermfees in Kampsbaai waar die jongste Afrikaanse films vertoon is. Blaai deur die foto’s!
Persverklaring: Internasionale erkenning vir Suid-Afrikaanse hiperteks-digkunsprojek – opname in die Hypertext & Art-uitstalling te Rome
2023-08-29Die agt jaar oue Byderhandprojek van die vakgroep Skryfkuns aan die Noordwes-Universiteit het onlangs besondere erkenning te beurt geval. Aspekte daarvan is naamlik verkies om opgeneem te word in ’n internasionale hiperteksskeppings-uitstalling wat eersdaags in Rome plaasvind.
Rustig soos ’n landmyn, ’n resensie van Bettina Wyngaard se Lokval
2023-08-29"Dis natuurlik alles die skrywer Bettina Wyngaard se skuld. Sy het hierdie wreedaardige drange, soos die afgryslike roosbome in haar karakters se tuine, in my kop geplant."
Elders gesien: Mbeki die mees destruktiewe president in die ná-1994 era
2023-08-29"Ja, die diewery het onder sy opvolger absurde vlakke bereik, maar ook dit wat onder Zuma gebeur het, is die indirekte resultaat van Mbeki se ego en ideologie; hy het die landery voorberei waarop die misoes nou staan."
Persverklaring: Bernadino Heights wen Artscape en Suidoosterfees se Hoërskool Dramafees
2023-08-29Bernadino Heights Hoërskool van Scottsdene se Brandmerk is as beste produksie aangewys. Brandmerk, deur die dramaturg Stephren Saayman, het ook die prys vir die beste dramateks ontvang. Die stuk handel oor ’n seun wat ná ’n dramatiese insident ’n fobie vir roomys opdoen.
Die duiwel is in die detail deur Marizka Coetzer, ’n lesersindruk
2023-08-28"Marizka het met oop oë in hierdie verhouding ingestap, min wetend hoe toksies dit sou wees."
Die kaalkopwaarheid oor grond en ’n verlore generasie dienspligtiges
2023-08-28Koos Kombuis haal sy kopdoek af in hierdie video, want hier word oor heilige dinge gesels: diensplig en die trauma daaraan verbonde, grond en die gebrek daaraan, asook gedigte wat getoonset is.
