
Foto: Canva
Ek het alles prysgegee
ek het alles prysgegee
alles verbeur
wat my verbind
aan hierdie wêreld –
maar die skoonheid
van die lug se blou
van die lente se groen
spook steeds by my
0
Foto: Canva
Ek het alles prysgegee
ek het alles prysgegee
alles verbeur
wat my verbind
aan hierdie wêreld –
maar die skoonheid
van die lug se blou
van die lente se groen
spook steeds by my
0