
UJ Press nooi jou vriendelik uit na die bekendstelling van Kortpad-praatjies I: Afrikaans vir beginners / Shortcut chats I: An interactive workbook deur Rina Loader en Charlene Human.
Datum: Woensdag 29 November 2023
Tyd: 16:00 - 17:30
Virtuele bekendstelling op Zoom
RSVP: https://zoom.us/webinar/register/WN_OmbRGJHRSwOWpECJH3Dicg
Navrae: wikusvz@uj.ac.za

