Nuut by Tafelberg: In die Nimmer-Immer-Bos deur Linda Rode, geïllustreer deur Fiona Moodie

  • 0

Reis saam na die Nimmer-Immer-Bos, waar ’n wêreld van stories wag! Hier is sestig tydlose verhale, byeengesoek en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my storie begint en Stories vir die vaak. Fiona Moodie (bekend vir veral Fynbosfeetjies en Vetplantfeetjies, saam met Antjie Krog) se illustrasies is handgeverfde droënaaldetse en maak van die boek ’n kunsskat om te waardeer en te bewaar.

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top