Pasgelaai
Dié "koddigheid" kan die dice vi’ Kaaps verkeerd laat val
2023-08-17"In die proses van die 'bewuste etnifisering van Kaaps', ontkom die taalmedium aan die stereotipiese bedoelings van diegene wat in Small se era na Kaaps as 'Capey' en 'Gamat-taal' verwys het. Die pedagogie van sogenaamde platvloersheid word bevorder deur die [na my mening] koddigheid van hedendaagse Kaaps-spelwyses en -skryfstyle, en in die afwesigheid van nuutskeppinge in die taal, word 'eerder hindernisse in die leesproses' geskep. Dit laat die dice vi’ Kaaps verkeerd val."
Vetsug, jou gene en die mediese wetenskap
2023-08-17"Honderde gene, die manier waarop die liggaam vet stoor en hoe die brein eetlus beheer, asook verskeie omgewingsfaktore, bepaal saam ’n mens se gewig en liggaamsgrootte. Toe vetsug meer algemeen begin raak het, het kwaksalwery met sy leë beloftes bygekom om die waters van ’n mediese stryd te vertroebel."
Global warming: Keep calm and carry on
2023-08-17"Today, we are all metaphorically still afraid of being buried alive, only this time under an invisible cloud of carbon dioxide strangling our planet. The equivalent to our coffin bells are planetary temperature readings that go back to 1940."
Die EasyEquities-skrywersfees by Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Elmari Rautenbach
2023-08-17"’n Mens kom altyd agter wanneer lesers oor ’n boek begin gons. Jy sien die boek of skrywer al hoe meer gereeld en skielik oral." Die EasyEquities-skrywersfeesprogram is nou volledig bygewerk. Klik op die skakel onderaan die onderhoud om die korrekte boekeprogram af te laai sodat daar nie verwarring tydens die feestyd ontstaan nie.
Gay-wies
2023-08-17"praat nooit van haar man se gejôlery
in hul huwelik nie
en hoe sy ok maar smag vir die Here-hand
om haar deur te dra nie"
Die noodlot van ’n handdruk
2023-08-17"jou kop was ’n geklemde vuis
wat nooit ’n hou geslaan het nie ..."
Debat
2023-08-17"verskaf deur egomaniese doodsengele,
wat stry oor wie hom die beste,
na sy dood kan gooi."
Ek wil lippe natmaak
2023-08-17"hier tussen rotskuns
en velde vol blomme
tuit my hart se kring
al wyer uit ..."
Van vaders en vlugtelinge deur SJ Naudé: ’n resensie
2023-08-17"Van vaders en vlugtelinge bied oorwegend inherente weerstand teen [Hannah] Arendt se idee van aardse vervreemding; dit kom in opstand daarteen en dra die idee oor dat die natuur ons, ten spyte van ons kosmiese uitgangspunt, sal oorleef."
Laaste hulde aan Dan Sleigh
2023-08-17Die skrywer Dan Sleigh is op 29 Julie 2023 oorlede. LitNet plaas – met toestemming – huldeblyke en foto’s deur familie en vriende. (Uit die skrywes sou mens kon aflei dat Dan Sleigh se grootwordjare en sy vroeë blootstelling aan ’n VOC-baken op die plaas waar hy gebore is, dalk die inspirasie kon wees vir sy volgehoue belangstelling, navorsing en skrywes oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis.)
Persverklaring: Spesiale fokus op die landbou by die Etienne van Heerden Veldsoirée
2023-08-17Almal wat belangstel in Suid-Afrika se toekoms, en veral in die toekoms van ons landbougemeenskappe, moet solank hul kaartjies bespreek vir twee belangrike gesprekke op Saterdag 23 September by Buffelshoek, ’n plaas net buite Cradock.
Press release: Special focus on agriculture at the Etienne van Heerden Veldsoirée
2023-08-17Anyone who is interested in South Africa’s future, especially of our agricultural communities, should book their tickets for two important talks on Saturday, 23 September at Buffelshoek, a farm just outside Cradock.
Uitnodiging: Algemene Simposium van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns | 28 en 29 September 2023
2023-08-17Akademielede en ander belangstellendes word aangemoedig om die simposium by te woon van 28 tot 29 September 2023. Die tema vir vanjaar se simposium is Volhoubare menslike welstand in Suid-Afrika.
Persverklaring: Boekherstel en -bindery | Press release: Book repair and binding
2023-08-16Taalmonument bied gevorderde klasse oor boekherstel en -bindery. | Book a date for Taalmonument’s advanced book repair and binding course.
Press release: The programme for the Midlands Literary Festival 2023
2023-08-16The Midlands Literary Festival takes place during the first weekend of September 2023 at the Yellowwood Café in Howick. Here is the programme.
Onze Rust deur Pieter Verster: ’n Lesersindruk van ’n boeiende en merkwaardige roman
2023-08-16"Dit is ’n merkwaardige verhaal. Die verlede word nie net verdoem en die hede verheerlik nie. Uit die verlede kry die leser nuwe perspektiewe op die hede en die toekoms."
Marmite-koek vir die onthou
2023-08-16"Die tafels het gekreun onder al die borde eetgoed wat Prince Albert se dorpstannies aangedra het. Maar al wat ek onthou, is die koddige klein broodvierkantjies, botter en Marmite in die middel, alkant aan die buitekant gesmeer met ’n botter-Marmite-mengsel en in fyn biltong gerol."
Achille Mbembe: "Om die demokrasie aan die hand van die lewende te heruitvind" (uit die Frans vertaal deur Johann Rossouw)
2023-08-16"Mense was nog altyd ’n bietjie meer as bloot mens. Dieselfde geld objekte wat nog altyd ’n bietjie meer as bloot werktuie was. Dit is wat die animistiese Afrika-denke ons van altyd af leer."
Persverklaring: Johaar Mosaval was ’n legende in eie reg
2023-08-16As Suid-Afrikaners was ons bevoorreg om hierdie balletlegende van Distrik Ses ons eie te noem: Die eerste swart balletdanser wat by die Royal Ballet aanvaar is, wat gedans het by die kroning van wyle koningin Elizabeth II in 1953.
Bybels en die leeukuil van grondbesit: ’n gesprek met Jan Vermeulen
2023-08-16"’n Dosent aan die Teologiese Kweekskool het eendag vir ons gesê: 'Wanneer jou gebed jou nie laat opstaan en ’n beter mens gaan laat wees nie, het jy nie gebid nie, maar gevloek.'"
