Pasgelaai
Uit die blou van onse Langenhoven, uit die diepte van ons Sontonga
2023-08-10"CJ Langenhoven is op 12 Augustus 1873 gebore; 150 jaar gelede. Enoch Sontonga is ook 150 jaar gelede gebore, waarskynlik in 1873. Ons sing nog steeds baie gereeld albei se woorde. Sontonga is die jin van Langenhoven se jang."
Pasverskyn: Krag deur Fanie Viljoen
2023-08-10Aldan Valentyn is niemand nie. Hy plaas ʼn foto van homself sonder sy hemp op Instagram en word die bespotting van die skool, maar dit sal binnekort verander.
Nuut by LAPA: Pampoenpit kry ’n beat deur Bianca Flanders
2023-08-10Pampoenpit word een oggend wakker met ’n spesiale liedjie in haar hart. ’n Op en wakker ritme wat binne haar borrel en bruis … Die musiek is ongeduldig, dit wil almal graag laat sing. Die ritme wil die hele buurt laat dans en laat rondspring!
Short.Sharp.Stories anthology Fluid: interview with KL Bohle, author of "My name is"
2023-08-10"I’ve always been much better at writing in the first-person narrative; being able to visualise my characters through their own eyes makes it easier for me to know what their next move will be or how they’ll react to a situation."
Nuut by LAPA: Elle-reeks Omnibus 4 deur Christien Neser
2023-08-10In hierdie boeke in die Elle-reeks is daar superhipermega avonture wat op Elle en haar pelle wag … Insluitend ’n nuwe storie!
Venter die taalsmid
2023-08-10"Ek’s terug van siekteverlof. Dis al wat julle hoef te weet. Lekker baie tyd gehad vir dink. En wat ek dink, is dat dit geweldig vervelend is om net oor resensies te skryf. Crito se visie is soveel groter, al druis dit heeltemal teen my nederige aard in om so iets te erken."
Persverklaring: 3de Kaaps Simposium | 3re Kaaps Simposium | 3rd Kaaps Symposium
2023-08-10Ons verwelkom graag akademiese aanbiedings (plakkate, artikels, paneelbesprekings), kreatiewe werk en optredes. | Ôs welcome graag academic presentations (posters, atiekels, panel discussions), creative work en performances. | We invite academic presentations (posters, papers, panel discussions) and creative works and performances.
NSFAS-hulpskema vir studente kan lei tot nog ’n #FeesMustFall
2023-08-10"In Pretoria, Bloemfontein en Potchefstroom het studente die afgelope twee weke in tipiese #FeesMustFall-modus operandi in groot getalle op kampusse betoog uit frustrasie met NSFAS se nuwe uitbetalingstelsel."
Dan Sleigh (1938–2023)
2023-08-10“’n Violis sou nie wou hê iemand moet aan sy strykstok of viool iets verander nie – hoekom kan dieselfde respek nie vir taal geld nie?”
LitNet verneem met leedwese dat Dan Sleigh oorlede is. Ons deel hiermee Sleigh se ATKV|LitNet-Skrywersalbum. Lees gerus meer oor hierdie merkwaardige mens.
Die geel dag
2023-08-10"en teruggereis in tyd
en lot se vrou bevry van haar soutpilaar-tronk
ek het saam met julie andrews
oor die heuwels gehardloop"
My labirint
2023-08-10"en teken my testament
op my handpalm
met neon kapsules,
om te neem soos benodig"
Dit is volbring
2023-08-10 "kruis en dwars
tegnies geteiken en toe verdoem
tot tombe vir die maan
se getye in pekel"
Afrikaans Huistaal: Literêrenavorsingstaak – voorbeelde vir graad 9 en graad 11, kwartaal 3
2023-08-10In die derde kwartaal moet leerders ’n literêrenavorsingstaak voltooi. Dewald Koen verskaf raad en wenke aan leerders, ouers en onderwysers.
Die Eybers-dag – Letterkundetoer 2023
2023-08-09"Dis dag een van die tiendaagse Letterkundetoer deur Marieta Nel en Karin Tomlinson georganiseer. Elisabeth Eybers (1915–2007) is die vanselfsprekende eerste fokuspunt."
Is Vrouedag relevant?
2023-08-09Moet ons nog Vrouedag vier? Vaar Suid-Afrika goed met vroueregte sedert die totstandkoming van ons demokrasie? Het feminisme nog ’n plek in ons samelewing? Wat van die transgesprek? En die woke-beweging? Waar pas geloof in hierdie prentjie? Amanda Gouws neem Freek Robinson deur hierdie vrae, en vele meer.
Die meeste mans het ’n godkompleks
2023-08-08"Hou op om jou blind te staar aan tradisionele geslagsrolle. As jou vrou ’n beter handyman (sien wat ek bedoel) as jy is, of meer geld verdien, waardeer haar daarvoor en gee haar die ruimte om haar ding te doen terwyl jy gaan kosmaak."
Persverklaring: Taalgenoot-RUK EN RYM gerat om geraas te maak
2023-08-08RUK EN RYM is oop vir enige klankskeppende kunstenaars wat alternatiewe musiek met Afrikaanse lirieke maak. Wat beteken "alternatief"? Dit beteken enigiets wat afwyk van die hoofstroom – kunstenaars wat innoveer en wat die strewe na vars klanke en ritmes hoër ag as om neigings te volg.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2023
2023-08-08Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Persverklaring: Huldigingsgeleentheid vir CJ Langenhoven, 150 jaar ná sy geboorte
2023-08-08Die FAK se Kaapkantoor nooi graag die FAK-vriende in die Suid-Kaap uit na ’n huldigingsgeleentheid vir CJ Langenhoven om hom 150 jaar na sy geboorte, in 1873, te herdenk by sy woning, Arbeidsgenot, in Oudtshoorn. Bring gerus u familie en vriende saam.
