Die jaarlikse Toyota US Woordfees Langtafel het vanjaar se fees op 6 Oktober ingelui.
Menán van Heerden het fotoʼs van hierdie feestelike en gesellige geleentheid geneem.
Die Langtafel in Ryneveldstraat, Stellenbosch
Die tafel is gedek!
Van links: drie kykNET Kokkedoor-finaliste (Gert Joubert, Nate Smith, Joubert Spies) en sjef en restauranteur Bertus Basson (heel regs)
Bertus Basson en Waldimar Pelser van kykNET-kanale
Danie Marais (Woordfees koördineerder: publisiteit en digitale inhoud) en televisieaanbieder Marciel Hopkins
Van links: Gerswin Cupido, Marlene le Roux (hoof- uitvoerende beampte van Artscape) en Eduardus Van der Borght
Sasol Kunsmuseum, Universiteit Stellenbosch
Kunstenaar Niël Rademan en SJ van Zyl
Henriëtte Loubser (hoofredakteur van Netwerk24 en Media24 se Afrikaanse Nuus-afdeling) en Chareldine van der Merwe (die projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA))
Willy Maliwa en Fiona van Kerwel (WOW-projekbestuurder)
Feesplakkate (Erfurthuis)
Nico Koopman (links bo) (adjunk-visekanselier vir Sosiale Impak, Transformasie en Personeel aan die Universiteit Stellenbosch en professor in Publieke Teologie en Etiek) en Saartjie Botha (links onder) (direkteur: Toyota US Woordfees en WOW)
Gwen Bezuidenhout en Karen Meiring
Lise Swart (televisie-aanbieder en sangeres) en Olivier de Boever
TV-aanbieder Kabous Meiring was die aanbieder van die aand.
Quinton Adams (opvoedkundige sielkundige en stigter van The Shackbuilder-projek) en Sharonne Adams
’n Salige aand op Stellenbosch
Lees ook:
Toyota US Woordfeesprogram 2023
Bygewerkte, chronologiese program | Die EasyEquities-skrywersfees | 9–14 Oktober 2023 | Toyota US Woordfees